Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment 18

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Apartment 18
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Irma K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K

Uitsig is onverbeterlik.

Dit is baie goed uitgelê en toegerus vir die grootte van die woonstel. Dit is regtig piepklein, maar mens het nie veel meer nodig vir 3 dae nie. Die uitsig op die see is perfek. Neem net in ag, dit is op die tweede vloer en daar is nie 'n hysbak nie. Reg voor die woonstel is daar 'n gebou (ons meen dis iets van Telkom) wat die hele dag 'n merkbare geruis maak. Dit is baie steurend. Dit gaan darem teen 21:00 af.

Apartment 18 se terugvoer

Thank you for your review. The apartment is advertised as 55 sq, which it is, and on the second floor with no lift is also on the advert. The advert is apt and correct. The adjoining property work is temporary. Apologise if that was an inconvenience. With regards Maryanne

Apartment 18
Edna F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna F

Perfectly located for Gordon's Bay beach and local restaurants.

The apartment is very well equipped with all modern conveniences you could wish for, including a dishwasher, washing machine, microwave, oven (which works perfectly), and stove. I will certainly consider using it again, as it also offers secure parking.

Louvina L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louvina L

Ons het baie lekker gekuier, dankie Jean.

Woonstel 18 was skoon, netjies, gerieflik en veilig met 'n pragtige uitsig.

Karmen B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmen B

Pragtige uitsig, veilig en baie netjies!

Ons het 'n heerlike vakansie gehad. Die woonstel het alles gehad wat ons benodig het. Pragtige uitsig en baie netjies!

Pieter M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Ontspanne.

Al het die weer nie saamgespeel nie, was dit 'n salige wegbreek gewees. Die wooneenheid het alles bevat wat 'n mens nodig het.

Apartment 18 se terugvoer

Thank you, Pieter.

Apartment 18
Colleen E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen E

Beautiful apartment, had everything one needs, prime position, amazing view.

Would definitely return.

Apartment 18 se terugvoer

Thank you, Colleen. It was wonderful hosting you and your lovely family.

Apartment 18
Louise V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Sterk aanbeveel.

Wát 'n lekker plek! Uiters netjies, skoon en baie gerieflike woonstel - met 'n wonderlike uitsig. Ons het elke oomblik geniet en waardeer.

Apartment 18 se terugvoer

Louise. Thank you for a stellar review. It was lovely hosting you. Please come back soon

Apartment 18
Ramokone M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramokone M

Peaceful and delightful.

Clean and perfect view.

Heide M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heide M

The views were spectacular and the weather was perfect.

Apartment 18 is spacious, neat and very comfortable. We had an amazing weekend and I still miss the view from the lounge and main bedroom. I was very impressed with the way the apartment was set up and how spacious both bedrooms and bathrooms were. We have already recommended Apartment 18 to family and friends.

Apartment 18 se terugvoer

Heide, it was fabulous and an absolute pleasure hosting you and your friends. You left our lovely apartment spotless. Thank you

Apartment 18
Molebogeng K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molebogeng K

House was very clean with a welcoming scent. The hosts kept on checking on us and recommended places to eat and see while there.

-clean. spacious. appreciated the games and books. House had uninterrupted WIFI. Hosts were amazing.

Apartment 18 se terugvoer

Thank you so very much for coming to stay in Apartment18. Gordons Bay does lend itself to alot of walking. A vehicle would however have enhanced your location experience as well.

Apartment 18
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 62, Woonstel 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68d0c74c86ad00e6a196fac90abd381d65be52004557cd229aca5f9d41dfb9b39b4dc68d041055caa4857c00227c30717ed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 62 Miller Street Apartment 18 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.159628021815 18.869485885977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang