Apartment 18
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millerstraat 62, Woonstel 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Apartment 18 bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste in ’n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Hierdie woonstel is op die tweede verdieping van ’n kompleks in Gordonsbaai en bied uitsigte oor Valsbaai en Gordonsbaai se hoofstrand. Die kompleks is binne loopafstand vanaf Gordonsbaai se hoofstrand, asook Bikini Beach na links en Harbour Island na regs.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers wat elk 'n bad en 'n stort het, en ’n oopplan-leefarea. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof en ’n mikrogolfoond. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en 'n uitsig oor die see en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n uitsig op die berg. Die woonstel het ’n slim-TV en gratis WiFi.
Hierdie is ’n gerieflike en ontspannende spasie om na die sonsondergang te kyk of ’n boek te lees uit die boekrak. Die kompleks bied 1 parkeerplek agter afstandbeheer-hekke en parkeerplek in die straat vir addisionele voertuie. Daar is ook ’n gemeenskaplike swembad en braai-area.
Gordonsbaai is die ideale vakansiebestemming vir alle gaste met toegang tot die strande, die hawe, wynplase, walviskyk in Hermanus in seisoen, koffiewinkels, wafelhuise, roomysstalletjies, ’n boekwinkel, restaurante en winkels.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Millerstraat 62, Woonstel 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Apartment 18 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millerstraat 62, Woonstel 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang