Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment 26 on Beach

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Jolene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2020

It was a wonderful, peaceful stay. Loved every minute! Very relaxing, will definitely return. Very convenient location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Apartment 26 on Beach
So glad you enjoyed it. Hope to see you again soon. Michele

Manie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2020

The apartment is tidy and has everything one could need, some aspects like the bathrooms are dated but functional. All in all a nice apartment to stay in. The only issue I had was the fact that the gas braai was dirty, other than that no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Milanie U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2019

Dis 'n lieflike plekkie met die beste uitsig moontlik! Alhoewel die kompleks van buite af redelik ouerig vertoon, was dit verrassend modern en nuut gemeubileerd binne met alles wat jy aan kan dink. Regtig baie goed toegeruste kombuis en selfs strandsambreel binne. Die uitsig was fantasties!!! en die strand was ook lekker naby vir die kinders. Die binnenshuise swembad was definitief 'n bonus. Ons het egter gesukkel met die braai (omdat ons bietjie onseker was oor hoe om dit te gebruik) en die skuifdeur by die kamer kon nie sluit nie, maar 'n tydelike oplossing is aangebring tydens ons verblyf. Andersins het ons heerlik gebly. Baie dankie!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Xoliswa S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2018

The place was fabulous. I love the place, it was beautiful. What you see on the pictures is exactly it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Apartment 26 on Beach
Thank you Xoliswa,its heartwarming for me as owner to read such a lovely review. Please visit us again. Kind regards, Jeanne

Brigitte G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Rustig, gesellig, waarde vir jou geld naby eetplekke en winkels, die see! Wat anders het jy nodig vir 'n wegbreektyd. Ek wens ek het woorde gehad. Dis rustig, goedversorgd, hemels. Dis regtig 'n stukkie hemel op aarde en ek beveel dit enige tyd aan. 10 uit 10. Baie baie dankie vir hierdie plekkie in die son wat mens kan gaan en net 'n bietjie te gaan "refuel".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Apartment 26 on Beach
Baie dankie vir hierdie wonderlike aanbeveling na my see woonstel, so bly jul het dit geniet. sien uit om jul weer hier the verwelkom.

Roelof B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2018

Pragtige ligging. Baie lekker gebly. Daar kan aandag gegee word aan die volgende: skoonmaakdienste, woonstel kan skoner wees. Daar is ook vismotte in die stoep kussins/sakke. Die wasbak in die kombuis se drein loop baie stadig uit. Buiten die goedjies is dit 'n lieflike plek en die warm swembad is een van ons hoogtepunte en die see-uitsig met 'n vars koppie koffie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carol B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2018

Ons het heerlik gebly in Apartment 26 on Beach. Ek sal aanbeveel dat skoonmaakdienste ingesluit moet word op 'n daaglikse basis. Ek het op navraag verneem dit kos R300 per dag, wat belaglik is. Ek neem aan die agentskap probeer geld maak hieruit. Dis 'n tweeslaapkamer eenheid. Die netheid was nie op my standaard nie. Komberse in hoofslaapkamer het nie vars en skoon geruik nie. 1 kombers spesifiek het na urine geruik. Die eetgery, borde, glase en potte was vol merke. Nie genoegsame skoonmaakmiddels om skoon te maak nie. Ek kan nie my hele skoonmaakkas op vakansie vat nie. Braai was nie skoon nie, en ook nie stoele op balkon nie. Ek dink nie dat die vakansiegangers wat die eenheid gebruik, maak voldoende skoon nie, en dit maak dit moeilik vir die volgende groep vakansiegangers om die kombuis en eenheid te gebruik. Die eenheid voldoen aan al die geriewe en items benodig om normaal te funksioneer. Ek sal enige tyd weer die eenheid huur.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Apartment 26 on Beach
Ai Carol,so jammer die woonstel was nie op standaard tydens jul besoek nie, dis vir my baie teleurstellend maar baie dankie vir die terugvoer. Ek sal my agent attent maak op die verslapping van die netheid en skoonmaak wat gewoonlik as uitstekend gemerk word. Hoop jul het darem lekker gekuier en uitgerus. Vriendelike groete Jeanne (eienaar)

Jd L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2018

Heerlike vakansiewoonstel, perfek geleë, met 'n pragtige uitsig. Die woonstel is perfek geleë, met 'n baie mooi uitsig soos op die foto's. Definitief van die bes geleë vakansiewoonstelle aan die Kaapse kus. Die eenheid is uitgelê met die beste toerusting en benodigdhede. Die nadeel is egter dat die eenheid baie onhigiëniese was. 'n Slegte reuk verwelkom jou wanneer jy die voordeur oopmaak. Die kombuis se toebehore was vuil en vetterig, sodat ons nie eers die oond wou gebruik nie. Die kamer se matte was baie vuil en vol hare. Die badkamers het 'n onaangename reuk sonder ventilasie en was vol hare. Die skuifdeur se venster was so vuil dat mens nie die uitsig kon geniet wanneer die deure toe is nie. Die skuifdeure kan ook nie sluit nie, wat 'n onnodige bekommernis veroorsaak, want dit is immers Suid-Afrika. Die stoep se vloer was vol kos en oliemerke en baie grillerig. Ek het die opsigter gekontak en hulle het 'n skoonmaker gestuur om die nodige te doen, maar steeds was die skoonheid nie op standaard nie. Indien die bogenoemde aangespreek en opgelos word, is ek seker dit is een van die beste selfsorg-eenhede langs die Kaapse kus.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Johan P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2017

Baie goeie keuse vir verblyf. Ons sal hierdie woonstel beslis weer in gedagte hou. Die enigste negatiewe punt was die braaier wat aandag nodig het. Die res van die woonstel was puik (WiFi, DStv, meubels, ens), so ook die diens en sekuriteit. En die ligging (by die see) is natuurlik ook uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Apartment 26 on Beach
Ek is bly om te hoor julle het lekker gekuier Johan! Jul is altyd welkom hier. Ek en my man gaan vir n paar dae self in die woonstel bly en sal dan by die agent vasstel wat die probleem is met die braaier en seker maak dit word reggestel. Ons voel sterk dat ALLES op n mens se vakansie in tip-top werking moet wees.

Etienne S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2016

Dit was absoluut vyfster-selfsorg, naby winkels vir proviand ens. Ons sal weer hier bespreek. Op die strand en naby aan restaurante en winkels geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Apartment 26 on Beach
Ag dis so heerlik om te hoor wanneer mense so lekker kuier hier by ons. Dankie vir resensie Etienne, word baie waardeer. Ons sien uit na jul volgende vakansie hier. Groete Jeanne (eienaar 26 On Beach)

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Village Apartments 26, Kusweg, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNDQxZDRlLTczMmItNGY0MC05MTYyLTE1NmM2N2U3YWM2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 26 The Village Apartments Beach Road 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.046386307197 18.359388710251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang