Apartment 26 on Beach
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jolene V - Aug 2020
Algehele gradering
It was a wonderful, peaceful stay.
Apartment 26 on Beach se terugvoer
So glad you enjoyed it. Hope to see you again soon.
Michele
Manie S - Sep 2020
Algehele gradering
The apartment is tidy and has everything one could need, some aspects like the bathrooms are dated but functional. All in all a nice apartment to stay in.
Milanie U - Jan 2019
Algehele gradering
Dis 'n lieflike plekkie met die beste uitsig moontlik!
Lees meerXoliswa S - Okt 2018
Algehele gradering
The place was fabulous.
Apartment 26 on Beach se terugvoer
Thank you Xoliswa,its heartwarming for me as owner to read such a lovely review. Please visit us again. Kind regards, Jeanne
Brigitte G - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig, gesellig, waarde vir jou geld naby eetplekke en winkels, die see! Wat anders het jy nodig vir 'n wegbreektyd.
Apartment 26 on Beach se terugvoer
Baie dankie vir hierdie wonderlike aanbeveling na my see woonstel, so bly jul het dit geniet. sien uit om jul weer hier the verwelkom.
Roelof B - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Carol B - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in Apartment 26 on Beach.
Lees meerApartment 26 on Beach se terugvoer
Ai Carol,so jammer die woonstel was nie op standaard tydens jul besoek nie, dis vir my baie teleurstellend maar baie dankie vir die terugvoer. Ek sal my agent attent maak op die verslapping van die netheid en skoonmaak wat gewoonlik as uitstekend gemerk word. Hoop jul het darem lekker gekuier en uitgerus. Vriendelike groete
Jeanne (eienaar)
Jd L - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike vakansiewoonstel, perfek geleë, met 'n pragtige uitsig.
Lees meerJohan P - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goeie keuse vir verblyf.
Apartment 26 on Beach se terugvoer
Ek is bly om te hoor julle het lekker gekuier Johan! Jul is altyd welkom hier. Ek en my man gaan vir n paar dae self in die woonstel bly en sal dan by die agent vasstel wat die probleem is met die braaier en seker maak dit word reggestel. Ons voel sterk dat ALLES op n mens se vakansie in tip-top werking moet wees.
Etienne S - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut vyfster-selfsorg, naby winkels vir proviand ens.
Apartment 26 on Beach se terugvoer
Ag dis so heerlik om te hoor wanneer mense so lekker kuier hier by ons. Dankie vir resensie Etienne, word baie waardeer. Ons sien uit na jul volgende vakansie hier.
Groete
Jeanne (eienaar 26 On Beach)
Jennifer W - Sep 2016
Algehele gradering
Fantastic apartment, awesome location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese woonstel, lekker ligging.
Die woonstel het meer as alles wat 'n mens benodig. Perfekte ligging en 'n wonderlike uitsig oor die see en binne loopafstand van die restaurante, kaai en die winkels. LekkeSlaap het die besprekings baie maklik gemaak en almal was baie behulpsaam, Ons sal verseker weer kom en ook weer deur LekkeSlaap bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Apartment 26 on Beach se terugvoer
It is wonderful to hear that you had such a great time at 26 on Beach and treasured the location and view. I too, think it is a very special place. Thank you so much for taking the time to write this lovely review, not many guests make time to share their feedback with others in today's hectic times, therefor it is very much appreciated. You will always be welcome here, don't wait too long before your next visit!
Kind regards,
Jeanne (owner 26 On Beach)
Christiaan Philip L - Des 2015
Algehele gradering
Alles was great.
Apartment 26 on Beach se terugvoer
Baie dankie Dalene, dis so goed om te hoor julle het lekker gekuier en dat die see woonstel ook vir julle spesiaal was. Dankie vir die pragtige resensie, my agent en haar span werk hard en dis lekker om te hoor mense waardeer dit. Kom kuier gerus weer in die toekoms
Dalene D - Jul 2015
Algehele gradering
Stylvolle verblyf.
Apartment 26 on Beach se terugvoer
Hi Dalene,
So bly om te hoor jul het jul het lekker gekuier en die woostel geniet.
Dis n spesiale plekkie by die see, selfs in Augustus. Jul is altyd welkom hier.
Leana T - Jul 2015
Algehele gradering
Slylvol en ontspannend.
Apartment 26 on Beach se terugvoer
Hi Leana,
Dis heerlik om te hoor dat jul n nuwe tuiste by die see in Houtbaai in die middel van winter ontdek het.
Baie dankie vir die mooie ressensie, kom kuier weer!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Village Apartments 26, Kusweg, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang