Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment 6

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Jan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Dit was baie aangenaam om daar te bly vir al die redes genoem. Die area en die huis is goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Heerlik gebly! Baie gerieflike akkommodasie. Alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Heerlik gerus, baie naby alles en stapafstand van die see. Baie netjiese akkommodasie met groot spasie en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone D
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Heerlik. Die naweek was presies wat ons nodig gehad het. Die plekkie was lieflik toegerus en ons het tot op 'n heatertjie vir die koue weer gekry. Karen was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2019

Baie rustig en baie modern. Ek sal enige tyd teruggaan. Daar was hier en daar 'n klein foutjie wat wel onder hul aandag gebring was en glo volgende keer sal dit herstel wees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sherona D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2018

Hier voel jy so tuis soos by jou eie huis. Die plek was goed gemeubeleurd. Die eienaars was tegemoetkomend en baie vriendelik. Sal sterk aanbeveel. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Apartment 6
You are most welcome, Sherona! We love welcoming guests to our beautiful seaside village! Kind regards Karen S.

Rina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Dit was uit die boonste rakke. Ek sal enige tyd weer daar kom bly en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Apartment 6
Julle is natuurlik welkom, ons is bly julle het jul tydjie geniet! Groete, Karen S.

Hein G
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mei 2018

Baie netjiese verblyf en goeie diens. Lekker netjiese verblyf met alle geriewe tot jou beskikking.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Mariaan
Apartment 6
Beste Hein, dankie vir jou terugvoer! Ons ontvang jou baie weer in die toekoms. Groete Karen

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 995
R1 995 R998
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 995
R1 995 R998
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview Sentrum 6, Volstruislaan 3, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfa0e673f4edbcf1aa230e90069c8effa336acc86c2402458fba3687082071067c023b74b371b0f484825b85f6b77aa00000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 995 nouVanaf R998 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 6 Seaview Centre 3 Volstruis Avenue 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -33.339312 18.164794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang