Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment 6

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 351

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Apartment 6
Netheid
5.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Dit was baie aangenaam om daar te bly vir al die redes genoem.

Die area en die huis is goed geleë.

Elné S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elné S

Oor die algemeen was die kuier goed.

Dit is jammer dat daar nie 'n tafel by die spieël in die hoofslaapkamer is nie waarop mens jou haarborsels en grimering kan neersit.

Apartment 6 se terugvoer

Beste Elne, dankie vir jou terugvoer! Ons is bly julle het jul kuiertjie geniet.

Apartment 6
Maria E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria E

Heerlik gebly!

Baie gerieflike akkommodasie. Alles wat 'n mens nodig het.

Jo-anne W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne W

Heerlik gerus, baie naby alles en stapafstand van die see.

Baie netjiese akkommodasie met groot spasie en alles wat jy nodig het.

Simone & Curvan D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone & Curvan D

Heerlik.

Die naweek was presies wat ons nodig gehad het. Die plekkie was lieflik toegerus en ons het tot op 'n heatertjie vir die koue weer gekry. Karen was baie behulpsaam.

Petrus V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Baie rustig en baie modern.

Ek sal enige tyd teruggaan. Daar was hier en daar 'n klein foutjie wat wel onder hul aandag gebring was en glo volgende keer sal dit herstel wees.

Sherona D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherona D

Home away from home.

The place was very nicely equipped. Accommodating owners, real friendly. Would highly recommend. Definite revisit needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hier voel jy so tuis soos by jou eie huis.

Die plek was goed gemeubeleurd. Die eienaars was tegemoetkomend en baie vriendelik. Sal sterk aanbeveel. Sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Apartment 6 se terugvoer

You are most welcome, Sherona! We love welcoming guests to our beautiful seaside village!

Kind regards
Karen S.

Apartment 6
Rina M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina M

Dit was uit die boonste rakke.

Ek sal enige tyd weer daar kom bly en aanbeveel.

Apartment 6 se terugvoer

Julle is natuurlik welkom, ons is bly julle het jul tydjie geniet!

Groete,
Karen S.

Apartment 6
Hein G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hein G

Baie netjiese verblyf en goeie diens.

Lekker netjiese verblyf met alle geriewe tot jou beskikking.

Apartment 6 se terugvoer

Beste Hein, dankie vir jou terugvoer! Ons ontvang jou baie weer in die toekoms.

Groete
Karen

Apartment 6
Vanaf R1 995
R1 995 R998
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 995
R1 995 R998
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview Sentrum 6, Volstruislaan 3, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfa0e673f4edbcf1aa230e90069c8effa336acc86c2402458fba3687082071067c023b74b371b0f484825b85f6b77aa00000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 995 nouVanaf R998 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 6 Seaview Centre 3 Volstruis Avenue 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -33.339312 18.164794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang