Apartment 6
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 316
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jan S - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om daar te bly vir al die redes genoem.
Elné S - Sep 2024
Algehele gradering
Oor die algemeen was die kuier goed.
Apartment 6 se terugvoer
Beste Elne, dankie vir jou terugvoer! Ons is bly julle het jul kuiertjie geniet.
Maria E - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Jo-anne W - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus, baie naby alles en stapafstand van die see.
Simone & Curvan D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Petrus V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie rustig en baie modern.
Sherona D - Jun 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hier voel jy so tuis soos by jou eie huis.
Die plek was goed gemeubeleurd. Die eienaars was tegemoetkomend en baie vriendelik. Sal sterk aanbeveel. Sal beslis weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Apartment 6 se terugvoer
You are most welcome, Sherona! We love welcoming guests to our beautiful seaside village!
Kind regards
Karen S.
Rina M - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was uit die boonste rakke.
Apartment 6 se terugvoer
Julle is natuurlik welkom, ons is bly julle het jul tydjie geniet!
Groete,
Karen S.
Hein G - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en goeie diens.
Apartment 6 se terugvoer
Beste Hein, dankie vir jou terugvoer! Ons ontvang jou baie weer in die toekoms.
Groete
Karen
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview Sentrum 6, Volstruislaan 3, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang