Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartments on Cordia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cordia-singel 10, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4019, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Cottage on Cordia bied gerieflike selfsorgverblyf in Herrwood Park, Durban. Dié woonstel is op die eienaar se perseel geleë, maar gaste het 'n privaat ingang.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus, en het ook 'n toonbank met 4 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel het 'n balkon met 'n eetarea en direkte toegang tot die gemeenskaplike tuin. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area wat met die eienaar en ander gaste gedeel word. Daar is staptoere, restaurante en fietsroetes in die omgewing. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Cordia-singel 10, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4019, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cordia-singel 10, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4019, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48601adee3f9e9627cf2c3af0bae60d2959fccadc830d5b6cd6b1dbbf0ab53cce1a79fa4275bb649a508e525b514d7b711a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 10 Cordia Crescent Herrwood Park, Umhlanga 4019 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.713260801283 31.081441921578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang