Apex Boutique Hotel
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103, Harding-weg, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Apex Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in Estcourt, die poort na die Sentrale Drakensberge, en is naby die N3-hoofweg.
Die hotel bied verblyf in ruim standaard- en executive luukse kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, sitarea, lessenaar, lugversorging en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na 'n balkon of 'n stoep met sitplek.
Die Vivelo Restaurant and Bar is op die perseel en bied 'n lieflike eetervaring. Daar is ook konferensiegeriewe vir sowat 60 afgevaardigdes.
Gaste kan verskeie behandelinge by die spa op die perseel geniet. Gaste kan ook die kindervriendelike-swembaddens benut, of verskeie internasionale skemerkelkies langs die swembad geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- R103, Harding-weg, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Estcourt Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103, Harding-weg, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang