Apollo Selfsorg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Frans B - Mei 2023
Algehele gradering
Die area is veilig volle DStv-pakket so jy kry waarde vir jou geld.
Joseph K - Des 2023
Algehele gradering
Value for money.
Cheryldine P - Feb 2023
Algehele gradering
Mariana is a wonderful host
Lees meerWillie W - Nov 2022
Algehele gradering
Baie privaat en netjies. Fantasies en veilig.
Apollo Selfsorg se terugvoer
Thank you we appreciate it.
Pierre V - Sep 2022
Algehele gradering
Perfek. Alles was reg.
Brenda W - Jul 2022
Algehele gradering
Ons verblyf by Apollo was awesome. Dis netjies, privaat en die eienaars is fantastiese vriendelike mense. Ek kies Apollo Selfsorg oor en oor. Ek kon die vorige keer nie gaan nie, en het nie my deposito verloor nie, hulle het my regtig baie nice geakkommodeer. Apollo Selfsorg is tops.
Lionel W - Nov 2022
Algehele gradering
Great area.
Judy K - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfekte oornag akkommodasie.
Mara S - Jun 2022
Algehele gradering
Genoegsaam vir een nag.
Apollo Selfsorg se terugvoer
Ons vra om verskoning vir die ongerief met die watertemperatuur. Die warmwatersilinder is per ongeluk te laat aangeskakel.
Celine S - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike tyd by Apollo Selfsorg.
Jan R - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik ontvang.
Apollo Selfsorg se terugvoer
Beste Jan, baie dankie vir die mooi en positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet. Kom gerus weer.
Groete
Cornie en Mariana
Hein R - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangename mense. Pragtige gastehuis.
Apollo Selfsorg se terugvoer
Beste Hein. Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet. Kom gerus weer.
Groete
Cornie en Mariana
Jan R - Apr 2021
Algehele gradering
2de besoek in 4 maande vir besigheid.
Jacques V - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig, ons gaan in November weer daar tuis.
Mev Ella Magdalena F - Aug 2021
Algehele gradering
Daar kom niks kort nie. Alles was netjies en ons is vriendelik ontvang.
Gerhardus V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie skoon netjies en gerieflik.
Apollo Selfsorg se terugvoer
Beste Gerhard. Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet.
Kom gerus weer.
Groete
Cornie en Mariana
Andy V - Feb 2020
Algehele gradering
Comfortable for a few nights.
Natasha E - Feb 2020
Algehele gradering
Perfek vir 'n nag of 2.
Lees meerAldridge M - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome great service.
Gerrie J - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en dit terdeë geniet.
Carlene B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lorraine H - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Ilana S - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon en gerieflik, dankie.
Millicent A - Des 2019
Algehele gradering
Very relaxing environment and exclusive.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie ontspanne area en eksklusief.
Netjies en intieme plek op te slaap en uit te gaan vir die dag. Sal daarvan hou as daar 'n braai-area ingesluit is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Theo V - Okt 2019
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Marius C - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Cherwayne B - Sep 2019
Algehele gradering
Was baie lekker om die naweek daar deur te bring.
Nigel S - Des 2018
Algehele gradering
Ek sal weer terugkom!
Joan D - Aug 2018
Algehele gradering
The place was really nice and cosy.
Lees meerMike V - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflike goeie waarde vir geld. As ek op Vredenburg werk, slaap ek nêrens anders as by Apollo Selfsorg nie.
Myrtle L - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasies netjies. Goed ingerig.
Miki N - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Hillary S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en rustig.
Marnel S - Okt 2018
Algehele gradering
Die vriendelikste, warmste diens ooit!
Andries Petrus H - Okt 2018
Algehele gradering
Het die plek basies net vir slaap saans gebruik, so vir slaap was dit gerieflik en aanvaarbaar.
Catharina D - Jul 2018
Algehele gradering
Die verblyf was 'n bietjie te klein bv. kombuis.
Lees meerApollo Selfsorg se terugvoer
Goeiedag Catharina.
Miskien sal dit beter wees as julle in die vervolg eers vooraf kyk hoe die plekke lyk, en wat beskikbaar is, voor jul bespreek. Die eenheid is so aangedui dat daar net 'n mikrogolfoond beskikbaar is. Daar is ook die nodige bakke om te gebruik in 'n mikrogolfoond. Nietemin het ek aan julle addisioneel 'n tweeplaatstoof, potte en 'n pan verskaf asook meel soos aangevra Jammer oor julle ongerief.
Groete,
Mariana
Hannes L - Des 2017
Algehele gradering
Netjies.
Wally A - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker en veilig, rustige omgewing. Aangename mense.
Magdaleen S - Aug 2017
Algehele gradering
Soveel gasvryheid en vriendelikheid asook die billike prys het dit die moeite werd gemaak.
Apollo Selfsorg se terugvoer
Beste Maggie,
Baie dankie vir die mooi, positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons is bly baie bly julle het jul verblyf geniet.
Kom gerus weer.
Groete,
Cornie en Mariana
Tauhira F - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike, rustige naweek gehad met wonderlikste, vriendelikste gasvrou en gasheer.
Apollo Selfsorg se terugvoer
Beste Tauhira
Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet.
Kom gerus weer.
Groete
Cornie en Mariana
Bea C - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies, goeie waarde vir geld.
Industrial Locomotive Services K - Aug 2017
Algehele gradering
Swak
Apollo Selfsorg se terugvoer
Beste Llewellyn
Dit is so jammer jy het die plekkie nie gunstig gevind nie. Ons poog om volkome tevredenheid aan elke persoon te verleen en is ook baie gesteld op veiligheid.
Vriendelike groete
Mariana du Plessis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Apollo-straat 19, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang