Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skaapkraal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jaco H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wow. I'm definitely saving this one on Google Maps. Farmstay. Beautiful mountain views. Everything you need. Close to Swellendam. Don't look for (Die Skaapkraal) when navigating. Die Skaapkraal is actually just the name on the cottage on the farm. A little confusing but the provided pin location did take us almost to the front door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzann
Die Skaapkraal
Good afternoon Jaco, Thank you so much for taking the time to rate us and write this review. Your kind comments are much appreciated. Thank you. Your feedback is invaluable, and we’ll make sure to address this. Please come visit us again soon. Take care of yourselves. Kind regards, The Swart Family

Jó-marié M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Dit was regtig 'n baie baie oulike plekkie met die mooiste uitsig. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzann
Die Skaapkraal
Goeie more Jo-Marie, Baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer. Dit maak sommer ons dag! Kom kuier weer by ons, Kyk na julleself x Vriendelike groete, Die Swart Family

Reinard G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Dit was baie rustig en aangenaam. Dit was baie goed. Akkommodasie voorsien alles wat nodig is. Ligging is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzann
Die Skaapkraal
Goeie more Reinard, Baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer. Kom kuier weer by ons, Kyk na julleself. Vriendelike groete, Die Swart Family

Ryan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Great. Beautiful scenery. Great. Loved the scenery and the sense of exclusivity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzann
Die Skaapkraal
Good morning Ryan, Thank you! Thank you! Thank you, ever so much for your review and for taking the time to rate us. Come visit us again, Take care of yourselves. Kind regards, The Swart Family

Marlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing. Dis die mees amazingste plek ooit! Die uitsigte vanuit die huisie sien jy net in tydskrifte! Ons het baie lekker gebly. Ruim en baie skoon huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzann
Die Skaapkraal
Goeie more Marlene, Dit maak ons dag! Baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer. Dit maak ons harte so bly en word baie waardeer. Kom kuier weer by ons, Kyk na julleself x Vriendelike groete, Die Swart Family

Rudy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Nice rural environment with good views but close to Swellendam. Nice location, cottage well equipped, good WiFi. Load shedding lamps available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzann
Die Skaapkraal
Good morning Rudy, Thank you ever so much for taking the time to write this review and for your kind comments. It was wonderful having you visit and we do hope to see you again in future! Take care of yourselves. Kind regards,

Marilize G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Uitsig is baie mooi, lekker rustig. Bed in hoofslaapkamer is ongemaklik. Dit kraak met elke draai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzann
Die Skaapkraal
Goeie middag Marilize, baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer. Ons neem kennis van jou opmerking en sal ons bes doen om dit reg te stel. Kom kuier weer by ons. Kyk na julle self. Vriendelike groete, Die Swart Familie

Helena H
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Heerlik, 'n belewenis! Dit was 'n belewenis om die pragtige berg, wit ooievaars en ander voëls te sien, die koeie ook baie mooi met hulle sagte oë, wimpers en swart neuse! Ook die hitte as ons vuur maak in die oop haard wanneer dit koud is buite! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzann
Die Skaapkraal
Goeie more Helena, baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer. Dit is wonderlik om te hoor en word baie waardeer. Kom kuier weer by ons. Kyk na julle self. Vriendelike groete, Die Swart Familie

Dirk K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker Dit was lekker en soos beskryf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzann
Die Skaapkraal
Goeie more, baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer. Dit maak ons harte so bly en word baie waardeer. Kom kuier weer by ons. Kyk na julle self. Vriendelike groete, Die Swart Familie

Barbara R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Refreshing change and views to die for. A wonderful setting to enjoy Christmas. All the comforts. Lovely walks and a bit of bass fishing. Setting is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzann
Die Skaapkraal
We are so happy that you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Suzann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appelsbosch Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb80bd71d24463d4aeec0b42c4a93b5414501fc6da8a00f4e55a7dcbc5b100ad503611e0622636831e541987fb6440c4cb61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 70 5 1 5 N2 Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.018823680701 20.494022780064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang