Appir Kruin
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Esteé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Christine G - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer omring met pragtige dekor. Perfek vir 'n vinnige wegbreek.
Charl M - Mei 2024
Algehele gradering
Van Neil se ontmoeting en die grappie daarmee saam het alles reg geloop. Besoek.
Louise W - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Appir Kruin se terugvoer
Hi Louise
Dankie dat julle Appir Kruin gekies het vir julle verblyf. Dankie ook vir die positiewe terugvoer. Besoek ons asb. weer.
Groete
Niël Stemmet
Carlien G - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf!
Cornell W - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Etienne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en meer vir 'n naweek wegbreek vir twee.
Ben V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het die plek slegs as 'n oornag gebruik.
Chris M - Sep 2024
Algehele gradering
A good break from city life.
Ansa L - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en gemaklik.
Appir Kruin se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die tyd wat u geneem het om dit te doen. Ons het op die selfsorg akkommodasie met sleutelboks toegang tot die eenheid besluit omdat ons gaste se privaatheid respekteer en wil verseker. Ons streef daarna om ons gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons is ten alle tye beskikbaar op selfoon en probeer om so spoedig moontlik gaste se navrae te beantwoord. Gee asb. wenke hoe/waar ons die diens kan verbeter. Wat verwag word van die eienaar. Dit help ons om te werk aan tekortkominge.
Annie S - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly by Appir Kruin. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Engela G - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie om oor te bly.
Erica E - Jul 2023
Algehele gradering
Hierdie eenheid was pynlik netjies en skoon. Alles is net van die beste gehalte.
Craig W - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely place, will surely book again.
Osmond D - Nov 2023
Algehele gradering
Aangenaam en ontspannend.
Eunice R - Nov 2023
Algehele gradering
It was very pleasant staying in this place.
Robert S - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Flip S - Des 2023
Algehele gradering
Verkenningsreis.
Gerrit B - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruin-singel 35, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang