Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Appir Kruin

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Christine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige atmosfeer omring met pragtige dekor. Perfek vir 'n vinnige wegbreek. Die plekkie is pragtig en alles binne is baie mooi. Die beddegoed, handdoeke en selfs matjies is van baie goeie gehalte en voel baie luuks. Alles wat jy moontlik kan nodig kry is daar en nog meer. Baie dankie vir 'n top-gehalte oorblyplekkie en 'n baie goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Van Neil se ontmoeting en die grappie daarmee saam het alles reg geloop. Besoek. Praktiese uitleg! Aandag aan kleiner detail, selfs 'n wasmasjien! Netjies, skoon, voortreflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
1 nag
5.0
Feb 2024

Lekker gebly. Voldoen aan al ons behoeftes, maklik inklok met sleutelboks, goeie kommunikasie ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esteé
Appir Kruin
Hi Louise Dankie dat julle Appir Kruin gekies het vir julle verblyf. Dankie ook vir die positiewe terugvoer. Besoek ons asb. weer. Groete Niël Stemmet

Carlien G
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Wonderlike verblyf! Ons het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige plek, met alles wat mens nodig het. Sou maklik vir 'n hele week daar kon bly. Die bed en pragtige beddegoed was topklas, en die kombuis baie netjies met alles en nog meer wat mens kan benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornell W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Dit was fantasties. Ek het die stilte en die ligging van Appir Kruin baie geniet. Die omgewing gee 'n gevoel van natuur maar ook 'n atmosfeer van 'n aftreedorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Alles wat jy nodig het en meer vir 'n naweek wegbreek vir twee. Akkommodasie was baie gerieflik. Skoon en alles wat jy benodig vir 'n naweek wegbreek vir twee gaste. Sitarea rondom die braai was bietjie beperk vir twee persone langs mekaar. Ons het 'n nuwe rooster gekoop; die rooster wat aangebied is, kan dalk vervang word met 'n wasbare tipe rooster. Dankie vir die hout wat voorsien was. Lekker gekuier en sal weer van die geriewe gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Ons het die plek slegs as 'n oornag gebruik. Ja. Ons het rond getoer in die omgewing en het dus net daar geslaap.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Gerieflik, netjies en gemaklik. Baie lekker gebly. Die eienaar was net onsigbaar, maar ons het geen probleme ondervind nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlik gebly by Appir Kruin. Sal dit enige tyd aanbeveel. Alles was netjies en keurig. Alles wat nodig is en meer. Hout reeds gepak vir die vuurtjie, moes net aansteek! Loadshedding het ook glad nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige plekkie om oor te bly. Baie netjies en gerieflik. Ek sou net 'n vol deur by die badkamer verkies het, maar definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esteé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruin-singel 35, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b89b70b8acbaad67fdab75b2db54b68811193b84e61f33ca2a4cd1e6217076709036888d4361497deaf1b4e413e2f6d174d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 35 Kruin Crescent Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9273679 20.0985321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang