Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Appir Kruin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esteé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Appir Kruin
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christine G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine G

Rustige atmosfeer omring met pragtige dekor. Perfek vir 'n vinnige wegbreek.

Die plekkie is pragtig en alles binne is baie mooi. Die beddegoed, handdoeke en selfs matjies is van baie goeie gehalte en voel baie luuks. Alles wat jy moontlik kan nodig kry is daar en nog meer. Baie dankie vir 'n top-gehalte oorblyplekkie en 'n baie goeie nagrus.

Charl M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M

Van Neil se ontmoeting en die grappie daarmee saam het alles reg geloop. Besoek.

Praktiese uitleg! Aandag aan kleiner detail, selfs 'n wasmasjien! Netjies, skoon, voortreflik!

Louise W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W

Lekker gebly.

Voldoen aan al ons behoeftes, maklik inklok met sleutelboks, goeie kommunikasie ontvang.

Appir Kruin se terugvoer

Hi Louise
Dankie dat julle Appir Kruin gekies het vir julle verblyf. Dankie ook vir die positiewe terugvoer. Besoek ons asb. weer.
Groete
Niël Stemmet

Appir Kruin
Carlien G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien G

Wonderlike verblyf!

Ons het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige plek, met alles wat mens nodig het. Sou maklik vir 'n hele week daar kon bly. Die bed en pragtige beddegoed was topklas, en die kombuis baie netjies met alles en nog meer wat mens kan benodig.

Cornell W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell W

Dit was fantasties.

Ek het die stilte en die ligging van Appir Kruin baie geniet. Die omgewing gee 'n gevoel van natuur maar ook 'n atmosfeer van 'n aftreedorpie.

Etienne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne S

Alles wat jy nodig het en meer vir 'n naweek wegbreek vir twee.

Akkommodasie was baie gerieflik. Skoon en alles wat jy benodig vir 'n naweek wegbreek vir twee gaste. Sitarea rondom die braai was bietjie beperk vir twee persone langs mekaar. Ons het 'n nuwe rooster gekoop; die rooster wat aangebied is, kan dalk vervang word met 'n wasbare tipe rooster. Dankie vir die hout wat voorsien was. Lekker gekuier en sal weer van die geriewe gebruik maak in die toekoms.

Ben V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Ons het die plek slegs as 'n oornag gebruik.

Ja. Ons het rond getoer in die omgewing en het dus net daar geslaap.

Ansa L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansa L

Gerieflik, netjies en gemaklik.

Baie lekker gebly. Die eienaar was net onsigbaar, maar ons het geen probleme ondervind nie.

Annie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S

Heerlik gebly by Appir Kruin. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Alles was netjies en keurig. Alles wat nodig is en meer. Hout reeds gepak vir die vuurtjie, moes net aansteek! Loadshedding het ook glad nie gepla nie.

Engela G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela G

Pragtige plekkie om oor te bly.

Baie netjies en gerieflik. Ek sou net 'n vol deur by die badkamer verkies het, maar definitief waarde vir geld.

Erica E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica E

Hierdie eenheid was pynlik netjies en skoon. Alles is net van die beste gehalte.

Kan dit regtig aanbeveel.

Craig W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig W

Lovely place, will surely book again.

The perfect break away for you and your loved one.

Osmond D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Osmond D

Aangenaam en ontspannend.

Die eenheid was netjies en die hout wat klaar gepak was vir ons aankoms om te braai, was 'n aangename aanraking! Ons het alles gehad wat ons kon nodig kry. Die eienaars was ook baie vriendelik en bedagsaam. Vir 'n basis om die omliggende area te verken was dit absoluut perfek vir 'n paartjie.

Eunice R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice R

It was very pleasant staying in this place.

We were very comfortable, thank you.

Robert S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

Enjoyable stay.

Very clean and neat establishment. We found it a very peaceful area and we slept well and enjoyed our stay.

Flip S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip S

Verkenningsreis.

Sentraal gelee om die omgewing te verken.

Gerrit B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Aangenaam verras.

Baie netjies en die eenheid het alle nodige elemente.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruin-singel 35, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b89b70b8acbaad67fdab75b2db54b68811193b84e61f33ca2a4cd1e6217076709036888d4361497deaf1b4e413e2f6d174d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 35 Kruin Crescent Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9273679 20.0985321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang