Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Appir Kruin

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruin-singel 35, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Appir Kruin is 'n knus selfsorgwoonstel in Bonnievale, 'n skilderagtige dorpie in die Wes-Kaap van Suid-Afrika. Hierdie heerlike woonstel akkommodeer gemaklik tot 2 gaste, wat dit die perfekte romantiese wegbreek vir paartjies maak of 'n rustige toevlugsoord vir alleenreisigers.

Die smaakvol versierde woonstel beskik oor 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof, 'n oond, 'n wasmasjien, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met WiFi-toegang.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area waar hulle kan terugsit, ontspan en kwaliteit tyd saam deurbring.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Christine G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer omring met pragtige dekor. Perfek vir 'n vinnige wegbreek. Die plekkie is pragtig en alles binne is baie mooi. Die beddegoed, handdo...
Sien meer
Mei 2024
Charl M
Saam met lewensmaat
5.0
Van Neil se ontmoeting en die grappie daarmee saam het alles reg geloop. Besoek. Praktiese uitleg! Aandag aan kleiner detail, selfs 'n wasmasjien! Net...
Sien meer
Mei 2024
Louise W
5.0
Lekker gebly. Voldoen aan al ons behoeftes, maklik inklok met sleutelboks, goeie kommunikasie ontvang.
Feb 2024
Annie S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly by Appir Kruin. Sal dit enige tyd aanbeveel. Alles was netjies en keurig. Alles wat nodig is en meer. Hout reeds gepak vir die vuurtjie,...
Sien meer
Sep 2023
Engela G
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie om oor te bly. Baie netjies en gerieflik. Ek sou net 'n vol deur by die badkamer verkies het, maar definitief waarde vir geld.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esteé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kruin-singel 35, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Appir Kruin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruin-singel 35, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b89b70b8acbaad67fdab75b2db54b68811193b84e61f33ca2a4cd1e6217076709036888d4361497deaf1b4e413e2f6d174d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 35 Kruin Crescent Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9273679 20.0985321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang