Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apple & Pear Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Fernando F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Rustig, kalm en ongelooflik. Baie lekker plekke. Die rustigheid en stilte was wonderlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beslis die moeite werd gewees. Daardie rustigheid is wat mens nodig het. Het die rustige atmosfeer geniet en dit was pynlik netjies. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina - Marie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ontspanne en gerieflik! Die plekkie is so keurig ingerig en daar was alles wat ons benodig het. Sal beslis weer daarvan gebruik maak. Heerlike stil omgewing, gawe en warm ontvangs. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very enjoyable. Lovely, well presented accommodation. The hosts were so welcoming and friendly. Really good value for money. Would definitely recommend Apple & Pear.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtig en gemaklik! Dit was 'n absolute vreugde om daar te bly. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam, sy het ons onmiddellik welkom en gemaklik laat voel. Sal baie graag weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Alles was beskikbaar wat benodig word. Heerlik geen klagtes. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie goeie waarde vir geld, vriendelike ontvangs. Apple and Pear is definitief goeie waarde vir geld. Netjies en baie gerieflik in privaat en stil area. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasheer. Hy kon vir ons waardevolle inligting oor die area, restaurante ens. verskaf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachellien C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Gerieflik, gemaklik, lekker. Ja, ek het lekker gebly, alhoewel die tydjie so kort was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wayne M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Lekker! Baie aangename mense. Vriendelik en behulpsaam en altyd gereed om te help. Het lekker gebly al was dit net vir een nag. Plekkie was skoon en netjies en dit is ongelooflik stil daar. Sal hulle enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Mees rustige atmosfeer. Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gekry en het onmiddellik tuis gevoel. Ons het baie lekker gerus en die dorp verken. Ongelooflike lekker privaatheid en ons sal definitief weer terugkeer. Baie dankie tannie Miems vir ons aankoms en die lekker geselsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26ac2b878d982ef268c5d2d474d5ec409de144e3304fa531ba7332ff1f59448d6cd6b58406f31a1fd827f5eeb0efa289f2a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 4 Kiewiet Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.3607704 19.2988251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang