Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apple & Pear Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 65 resensies vir Apple & Pear Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Fernando F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando F

Rustig, kalm en ongelooflik.

Baie lekker plekke. Die rustigheid en stilte was wonderlik gewees.

Jeanine V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine V

Beslis die moeite werd gewees. Daardie rustigheid is wat mens nodig het.

Het die rustige atmosfeer geniet en dit was pynlik netjies. Sal beslis weer gaan.

Dina - Marie P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina - Marie P

Ontspanne en gerieflik!

Die plekkie is so keurig ingerig en daar was alles wat ons benodig het. Sal beslis weer daarvan gebruik maak. Heerlike stil omgewing, gawe en warm ontvangs. 10 uit 10.

Ninette O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette O

Very enjoyable.

Lovely, well presented accommodation. The hosts were so welcoming and friendly. Really good value for money. Would definitely recommend Apple & Pear.

Johann V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Pragtig en gemaklik!

Dit was 'n absolute vreugde om daar te bly. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam, sy het ons onmiddellik welkom en gemaklik laat voel. Sal baie graag weer daar kuier!

Liza C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C

Alles was beskikbaar wat benodig word.

Heerlik geen klagtes. Alles was netjies en skoon.

Suzie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzie V

Baie goeie waarde vir geld, vriendelike ontvangs.

Apple and Pear is definitief goeie waarde vir geld. Netjies en baie gerieflik in privaat en stil area. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasheer. Hy kon vir ons waardevolle inligting oor die area, restaurante ens. verskaf.

Rachellien C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachellien C

Gerieflik, gemaklik, lekker.

Ja, ek het lekker gebly, alhoewel die tydjie so kort was.

Wayne M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M

Lekker!

Baie aangename mense. Vriendelik en behulpsaam en altyd gereed om te help. Het lekker gebly al was dit net vir een nag. Plekkie was skoon en netjies en dit is ongelooflik stil daar. Sal hulle enige tyd aanbeveel!

Sonia H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H

Mees rustige atmosfeer.

Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gekry en het onmiddellik tuis gevoel. Ons het baie lekker gerus en die dorp verken. Ongelooflike lekker privaatheid en ons sal definitief weer terugkeer. Baie dankie tannie Miems vir ons aankoms en die lekker geselsies.

Johann H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Heerlik.

Pragtige, netjiese en gerieflike plekkie met lekker privaatheid en area vir braai. Ruim genoeg met alles wat nodig is. Vriendelike en bedagsame gasvrou, Yvette. Baie behulpsaam. Kan dit beslis aanbeveel.

Janine K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K

Pragtige, skoon eenheid, lekker groot bed. Gasvryheid tops!

Ons het ons kuiertjie geniet en beveel Apple & Pear aan!

Ebenezer S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebenezer S

Very good.

Very good, clean, and kind people.

Maryke M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Gerieflike verblyf in 'n prentjiemooi dorp.

Ond het in Ceres oornag na 'n troue in die omgewing. Dit was heerlik om plekke soos Ceres, Tulbagh, Piketberg en Montagu te besoek. Dit was die eerste keer wat ons meer aandag aan die binneland gegee het, en ons is nie spyt nie! Yvette was baie vriendelik en behulpsaam.

Anna M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Wonderlike ervaring.

Gasvrou het ons dadelik baie welkom laat voel, en die woonstel het ons verwagtinge oortref. Pragtig, netjies en baie gerieflik. Beslis baie goeie waarde vir geld. Dankie Yvette.

Lisa V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Lekker oornag.

Ruim, skoon, netjies. Ceres was net ongelooflik warm met baie muskiete, loadshedding het die geveg nie baie regverdig gemaak nie. Muskiete 1, ons 0.

Kaylin S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin S

Net wat ek wou hê! Rus en vrede. Ek het die stilte so waardeer en Yvette is 'n wonderlike gasvrou. Ons was goed ontvang. Ek sal beslis Apple & Pear aanbeveel. 10/10 vir die diens en gasvryheid.

Salig! Perfekte plekkie.

Eben J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben J

Gasvry, netjies en uitstekende waarde vir geld.

Lekker om weer in die platteland te bly, gasvryheid en uitsonderlike persoonlike diens.

Jan K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Rustige verblyf.

Aangename verblyf in 'n stil omgewing.

Chanwill D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanwill D

Great.

The place is great. I love it.

Ute R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ute R

Extremely accommodating and friendly hosts.

Everything except for the little gas stove was nice and clean. The full bouquet of DStv was great and the Wi-Fi reception was good too.

Poppie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poppie M

Aangenaam en tevrede.

Baie volledig en netjies.

R A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
R A

Host very friendly and helpful. Lovely quiet area.

Accommodation very clean and pretty. There was everything one needed for a cosy, comfortable stay. Will definitely go back.

Retha B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Mooiste plekkie, rustige dekor. Baie lekker gebly.

Mooi omgewing. Gydo pas is asemrowend.

Surina M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina M

Ons het heerlik gekuier by Apple & Pear Akkommodasie.

Alles was so mooi netjies en die eienaar was baie behulpsaam en gasvry. Ons sal definitief weer van hul verblyf gebruik maak. Kan die verblyf by Apple & Pear Accommodation definitief aanbeveel.

Riaan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Baie lekker gebly.

Vriendelike ontvangs. Baie skoon en mooi kamer. Het alles wat jy benodig. Sal beslis wees hier wil bly met volgende besoek op Ceres. Lieflike dorp.

Debbie T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T

Lekker, rustige plek om te ontspan.

Baie vriendelik ontvang. Ons het so lekker geslaap met watervalltjie, wat so rugtig val in die agtergrond, baie dankie vir alles. Sal weer gebruik maak van Apple & Pear Accommodation.

Wilma V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Heerlik privaat. Skoon en netjiese akkommodasie. Eienaar en man. Lieflike, aangename gasvrou en gasheer.

Privaat. Weg van verkeer en in 'n netjies area.

Elzanne W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne W

Gerieflik, skoon, vriendelik.

Yvette is vriendelik en my laat welkom voel. Perfekte oornagplekkie en pragtige area vir vroegoggendstappie.

Amanda M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Rustige en netjiese kuier.

Die gasvreiheid was bowenal goed, die vriendelikeheid van die mense word hoog geag die netheid en rustigheid 'n groot pluspunt. Ek sal graag weer daar gaan bly en ek sal met vrymoedigheid die plek kan aanbeveel.

Fernull F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernull F

Wonderlike tyd gehad, beste plek om 'n goeie wegbreek te vat na 'n lang, stresvolle week. Jy voel letterlik die verligting om tyd te spandeer by Apple & Pear Accommodation.

Baie awesome plek en baie privaatheid. Goeie plek vir 'n lekker wegbreek.

Adri V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Baie netjies en skoon.

Heerlik privaat met genoeg ruimte. Gasheer en -vrou was baie gasvry. Lieflike verblyf!

Hester E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester E

Good, clean overnight stay.

Apple & Pear was a great place for an overnight stay. Yvette had no problem when we asked to arrive early. Super clean.

Ren D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ren D

Home away from home - clean and very comfortable, pleasant host.

Private location and safe.

Delvee J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delvee J

Friendly, clean and centrally located. Enjoyed the stay.

We really enjoyed our stay at Apple & Pear Accommodation, and would stay there again.

Riana Appelgryn A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana Appelgryn A

Onvergeetlik.

Waar begin ek? Ons is soos ou vriende ontvang, die plek was vlekkeloos skoon, die linne en handdoeke uitstekende gehalte, die grootste, gemaklikste koninggrootte-bed wat ek dink ek al ooit in geslaap het. Die rustigheid was fantasties, dit het gevoel of ons op 'n plaas is, die wondermooie berge rondom en die pragtige staproete daar naby het natuurlik hiertoe bygedra. Daar was algehele privaatheid, dit het glad nie gevoel of ons die erf met iemand anders deel nie, ek sal die plek 100 maal aanbeveel.

Terence B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence B

Excellent place to stay in Ceres.

Large room. Great attention to detail including load shedding self-powered light bulbs, full DStv package, a little jar of rusks etc.

Erika C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika C

Pragtig en vriendelike gasvrou.

Eenheid is pragtig, netjies en skoon. Gasvrou is uiters vriendelik en behulpsaam. Sal ten sterkste aanbeveel.

Carina M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M

Wens ons kon sommer heeltyd daar bly.

Verblyf was baie skoon en netjies. Baie rustig.

Jenny K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny K

Heerlik rustig, skoon , modern. Alles wat jy nodig het is daar.

Van die begin tot einde was dit 'n heerlike naweek, Yvette en haar man is vreeslik gaaf. Daar was genoeg koffie, melk en selfs rusks! Jy kan nie verkeerd gaan met hierdie verblyf nie. Beveel dit hoogs aan.

Gabriele C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriele C

We had a really lovely time.

Yvette is wonderful hosts. The accommodation is spacious, very clean and really equipped with everything you need - still tastefully decorated. We definitive will come back.

Andrew K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew K

Comfortable, safe, well equipped.

We had a lovely, comfortable stay here. Definitely recommended, and I would stay here again.

Rina E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina E

Baie gemaklik, sjiek, en privaat!

Naby alles en in 'n pragtige area.

Jacques V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Heerlik!

Gulhartige ontvangs en baie behulpsaam!

Louis C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Veilig, netjies en gerieflik.

Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Die blyplek was skoon, netjies, rustig en mooi. Ons sal gerus weer daar bly en kan dit definitief aanbeveel.

Michele D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D

Homely with a friendly welcome and attention to detail.

Attention to detail and very comfortable and furnished very tastefully. Lovely friendly host in Evette. Will recommend to friends.

Ronel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Fantasties.

Rustig, netjies, aangename gasvrou en gasheer. Ons worshond kon saamkom en het selfs 'n verwelkomingspakkie ontvang.

Lucy S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy S

Excellent and amazing.

Absolutely great value for money. Neat, modern and you feel like family when greeted on arrival. This is definitely a winner. Well done.

Alna J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna J

Lovely, spacious apartment in a tranquil setting.

A lovely apartment, very clean and spacious reflecting the true character of the Boland. Yvette is a wonderful hostess, going out of her way to make visitors feel comfortable, providing information on the town and surroundings. We had a lovely overnight stay - thank you!

Christa V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Absoluut heerlik!

Yvette is 'n gasvrou duisend. Die plek is pragtig, goed ingerig en huislik. Ek het my tyd daar baie geniet.

Luca H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luca H

Quiet and peaceful stay close to the mountains.

I wanted to get away from Cape Town and be in the Ceres mountains whilst doing some remote work for a few days. Apple & Pear was the perfect solution - a comfortable flatlet for staying and working, in a very quiet part of Ceres, close to the mountains. Good wifi, peaceful streets to walk in when I took breaks. I felt a little bit unsure at night as I was a solo female, and there was only one door (no security gate or trellidor) - but Ceres is perhaps safer than Cape Town. All in all it was a wonderful stay and if I need to do remote work again in the area, I will be back!

Neels C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels C

5-ster-akkommodasie teen 3-ster-prys!

Absoluut aan te beveel!

Jan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Gerieflike verblyf.

Gerieflike verblyf gewees.

Chanwill D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanwill D

Great.

Nice place. I like it.

Terry E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terry E

Quiet stay in Ceres.

We had a very comfortable stay at Apple and Pear. Reception was very warm and friendly. Accomodation was very easy to find. The accomodation has mostly everything one would need for self-catering, although a small cooking top of some sort (induction hob or other compact solution) would have been handy as we could not cook anything with only a microwave. Parking was off street but no security is provided and not knowing the area and how safe your vehicle and contents are overnight I was a little nervous but we had no trouble. There is also no lock to prevent access to the private use courtyard from the road.

Arnold H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold H

Great and spacious accomodation.

Very nice and clean. Area was clean and safe. Only negative was the parking as I am from Gauteng.

Buddy D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buddy D

Groot, gerieflik en pragtig. Baie goed toegerus.

Ons het heerlik gebly. Gasvrou en gasheer besonders vriendelik en hulpvaardig. Heerlike soet, varsgeplukte boksie appelkose en tuisgemaakte konfyt saamgekry toe ons vertrek. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Elize W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Pragtig, skoon, rustig, luuks!

Baie gawe gasvrou, só verwelkomend en vriendelik. Ons het baie lekker gebly, dankie!

Suzette C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette C

Wonderful.

It was beautiful and clean with everything you need for your stay. Friendly host.

Conrad J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad J

Die gasvrou het ons baie welkom en tuis laat voel.

Sy was baie besorg oor ons die hele tyd. Ons is lief vir jou Yvette. God seën jou. Ons hel baie lekker gekuier by hulle. Hul het ons baie gemaklik en tuis laat voel.

Scholtz B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scholtz B

Neat and tidy accommodation.

We had a great stay. Yvette is a very friendly hostess and the place was a joy to stay at.

Ronelle N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle N

Baie aangenaam!

Hartlike ontvangs. Aangename gasvrou. Lieflike kamer en geriewe. Baie skoon en netjies.

Gerrie J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Uitstekend

Die eienaar bestuur haar plek uiters profesioneel. Sy het onmiddellik nadat ons bespreek het met ons kontak gemaak, en het ons laat tuis voel voordat ons nog die reis begin het. Dis die mooiste, perfekte eenheid. Dit was die hoogtepunt van ons oorslaap-ervaring van ons 2021 blommetyd-ervaring.

Diane L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane L

Ek sal Apple & Pear Accommodation definitief aanbeveel. Dit is absoluut waarde vir jou geld.

Die gasvrou, Yvette, is baie hulpvaardig en gaan uit haar pad om jou te help. Die woonstel is verskriklik netjies en Yvette het aandag aan die kleinste detail gegee.

Amelia M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia M

Rustige verblyf in ’m pragtige omgewing.

Verblyf is in ’n rustige omgewing, weg van die besige hoofstraat.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26ac2b878d982ef268c5d2d474d5ec409de144e3304fa531ba7332ff1f59448d6cd6b58406f31a1fd827f5eeb0efa289f2a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 4 Kiewiet Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.3607704 19.2988251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang