Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Apple & Pear Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Apple & Pear Accommodation is 'n selfsorghuis in Ceres. Die eenheid is ideaal vir diegene wat vrede en alleenheid soek.

Die huis het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie met 'n eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en bestaan uit 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n yskas en 'n ketel. Die eetarea het sitplek vir 2 mense en toegang tot gratis WiFi en lugversorging is ook beskikbaar.

Die huis maak oop op 'n klein binnehof met 'n bankie en braaigeriewe. Veilige parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar. Gaste kan 'n uitstappie geniet na die pragtige Koekedouwdam wat 'n staproete en 'n ritslyn het, alles binne ryafstand van 850 m.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nellie K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Sal beslis weer daar bly en aanbeveel. Verskriklik lekker gebly. Skoon, netjies met alles wat nodig is. Gasvrou en gasheer fantasties, ons...
Sien meer
Mrt 2025
Christo T
5.0
Baie goeie waarde vir geld en 'n vriendelike gasvrou. Verblyf was pragtig en skoon.
Mrt 2025
Lauren-lee F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker! Baie lekker wegbreek. Sal weer wil gaan. Die dame van die plek het 'n baie mooi persoonlikheid en was gasvry.
Mrt 2025
Kotie M
Saam met lewensmaat
5.0
Kon nie vir beter gevra het nie. Ongelooflik lekker gebly in 'n stukkie hemel.
Mrt 2025
Fernando F
Besigheidsreis
5.0
Rustig, kalm en ongelooflik. Baie lekker plekke. Die rustigheid en stilte was wonderlik gewees.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kiewietstraat 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apple & Pear Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26ac2b878d982ef268c5d2d474d5ec409de144e3304fa531ba7332ff1f59448d6cd6b58406f31a1fd827f5eeb0efa289f2a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 4 Kiewiet Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.3607704 19.2988251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456