Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apple Blossom Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marius V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie gemaklik, skoon en net lekker as jy net weg wil breek van die stad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Very enjoyable. The setting was peaceful and the fishing was fun for the children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Apple Blossom Cottage
Thank you for the feedback. We are glad you enjoyed your stay.

Marinda K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Heerlike verblyf, baie goed toegerus met alles wat mens in 'n plaashuis sou verwag. Die huis was baie gerieflik met 'n lieflike stoep, braaigeriewe onder 'n groot boom en tafeltjies onder die prieel vir heerlike buite-kuiers. Een van ons groeplede het probeer visvang, maar ons dink die visarend is meer suksesvol as die mense daarmee. Die kamers en badkamers is gerieflik en funksioneel. 'n Ekstra laken oor die beddens sal goed wees op warmer aande as die duvet te warm is. Die kombuis en kuier-area voor die kaggel het 'n baie huislike atmosfeer geskep en ons het vuur gemaak in die kaggel al was dit nie werklik koud nie. Dit was vir almal van ons 'n heerlike kuier- en ontspannaweek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Apple Blossom Cottage
Baie dankie, bly julle het dit geniet. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 424

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e28930a52fff3031a00b44703abcd76bd856099170e120159662bf9cf85c0ae021c74ce8c9585b66433c0c72c63286a08d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 Kruisfontein Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.473403 30.157029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang