Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apple Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Leandre V
1 nag
5.0
Jun 2024

Ek sal beslis weer by hulle kuier. Rustige atmosfeer en asemrowende uitsig. Ek het elke oomblik geniet. Die diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dakota W
1 nag
5.0
Mei 2024

Very comfortable. Very comfortable with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons sal vir seker weer daar bly! Dankie! Heerlik rustige, netjiese verblyf. Sentraal geleë en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Rustige omgewing, en privaat, goeie nagrus gehaal. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Enid V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Apple Cottages was 'n aangename blyplek, goed geleë en baie privaat. Beide Lounette en Ilse was vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was goed toegerus, skoon en gerieflik. Ek sal vir seker weer daar inboek, of dit nou vir werk of 'n vakansie wegbreek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Het lekker gebly by Apple Cottages, sal definitief aanbeveel. Skoon, netjies en veilig. Goeie ligging om Suid-Kaap bietjie te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benedix C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie geniet en die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal weer by Apple Cottages slaap a.g.v. die goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Skoon, netjies, veilig en rustig met pragtige tuin, sal Apple Cottage aanbeveel. 5 ster verblyf, puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Wonderlike ervaring. Ongelooflike gasvryheid. Het bo en behalwe gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlike verblyf in 'n pragtige omgewing. Sal definitief weer by Apple Cottages bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Wright Straat, , George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NmNiNDA2LTQ3ZWItNDA1Mi1iNGFkLWE3ZDQ2MmFiNmZjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 2 Wright Street Camphersdrift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.950081809977 22.461496889591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang