Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AppleCamp_Ceres

Kampeer/karavaan

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Tiaan L
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Good stay for a group of friends. Bring water shoes for the dam. Great location, grass was nice and green, but a bit sandy around the bathroom area. Lots of shade. Kids had fun in the dam area. There were a few sharp thorns in the dam, but some water shoes will help with this. Hot water was not working when we got there, luckily we only found that the gas wasn't connected. Otherwise, very nice braai area. The photos are out of date. They have a very nice braai area now.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Candice
AppleCamp_Ceres
Hello Tiaan, Thank you for the review, we do appreciate it. We will certainly strive to increase your rating opinion with customer service as well as cleanliness. When you have a minute, please let us know what your issues were in this regard. Kind regards, Cheryl

Karen G
Kort verblyf
3.2
Jan 2023

I enjoyed the stay. It was a lovely place and the kids enjoyed it. If the rocks and slimy area of the dam can be made better the small ones can play better as it's very slippery. The fridge also leaks a lot during load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Luke S
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Rustig, stil, verfrissend. Jy is konstant omring met 'n rustigheid, behalwe soms vir die plaaswerkers wat verby ry. Maar hulle is glad nie lastig nie; verwelkomend en vriendelik. Beter as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Perfekte plek om te rus met jong kinders. Dit was ons 2de keer wat ons hier gekamp het. Die kinders almal tussen die ouderdomme van 3 & 6 het heeldag lank in die water en die veld gespeel. Dit is 'n veilige area vir kinders om op hulle eie te explore en bietjie verder van ma en pa af te beweeg as wat mens normaalweg in die stad sal toelaat. Die kampplek self is pragtig en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2021

Fantastiese kampplek vir mense met klein kinders. Die rivier is vlak genoeg vir 3-jariges om gemaklik met vlerkies en tjoepies te swem sonder 'n volwassene in die water. Soveel vryheid vir die kinders om op die plaaspaaie fiets te ry op hulle eie. Pragtige kampplek en almal wou nog 'n paar dae langer bly. Fantastiese kampplek vir mense met klein kinders. Die rivier is vlak genoeg vir 3-jariges om gemaklik met vlerkies en tjoepies te swem sonder 'n volwassene in die water. Soveel vryheid vir die kinders om op die plaaspaaie fiets te ry op hulle eie. Pragtige kampplek en almal wou nog 'n paar dae langer bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg-plaas, Ezelfonteinpad, Cares, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dbfec27c52afb78dfd3240301ccab974215fc704eb6c36bfd447edd494cfd0248ec1cd9cb2dd098ef9003bcb16514a03410?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 18 mense 5 5 1 5 Vergenoeg Farm Ezelfontein Road 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.420222 19.399083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang