Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Appledew Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leyds-straat 9A, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Appledew Guest House is in Standerton en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na 'n gerieflike oorslaapplek in dié dorp.

Verblyf is beskikbaar in 15 kamers wat elk uniek ingerig is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Die kamers het ook 'n privaat ingang, gratis WiFi, 'n TV met DStv-Hotelpakket, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n lessenaar. Verwarmers en elektriese komberse word in die winter voorsien.

Ontbyt en ander heerlike etes kan teen ekstra koste gereël word en word in die eetarea bedien. Die gastehuis het ook 'n kroeg wat goed voorsien is, 'n kuiersitkamer, swembad en braaigeriewe.

'n Goed toegeruste venue vir konferensies, intieme troues of sosiale funksies is te huur, en ons bied veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Leyds-straat 9A, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Gaste dink Appledew Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Standerton Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leyds-straat 9A, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEIJ8Xau4Vi0CADyOE1k2Z9CMDa6yfIr3F1HakrpUT6SObyHqIe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 9A Leyds Street Standerton 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.937944444444 29.244861111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang