Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Appledore Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Appledore Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Shantelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantelle B

Rustigheid self.

Baie lekker gebly, die plek is netjies en baie rustig.

Adriaan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan P

Wonderlike plekkie vir 'n wegbreek!

Als was van die begin tot einde perfek. Geen kopsere gehad met besprekings ens. Gasvryheid was baie goed en ons het die privaatheid geniet. Stil en rustige plekkie met mooiste uitsig! Appledore Lodge het aan al ons behoeftes voorsien en meer! Plekkie is met baie bedagsaamheid ingestel. Laat 'n mens tuis voel. Ons het met ons 3 kinders baie lekker en gemaklik gebly en sal beslis weer wil gaan. Baie dankie Anton!

Appledore Lodge se terugvoer

Baie dankie Adriaan.
Dit was vir ons 'n voorreg en 'n plesier om jul as ons gaste hier by Appledore Lodge te kon huisves.
Julle sal altyd meer as welkom wees en Appledore Lodge hoop om jul weer binnekort te sien.
Groete,
Anton.

Appledore Lodge
Mary B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary B

Ek het nie woorde vir hoe nice dit was nie.

Die eienaar Anton is baie gaaf, en gasvry. Die verblyf is baie netjies, skoon en daar is alles in die eenheid wat nodig is.

Charles O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles O

Uitstekend.

Baie mooi plek, beste view en ons host was ook baie behulpsaam. Enige familie sal die plek geniet!

Shaun V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V

Fantastiese tyd.

Was 'n baie lekker tyd by die see. 'n Spesiale dankie aan Anton wat altyd daar was om te help.

Valery S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valery S

Excellent.

Very good and safe friendly service.

Jodine T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jodine T

Ons het dit baie geniet. Die uitsig is die beste. Dis skoon en alles wat jy nodig het is daar vir jou. Anton en Rocco is baie vriendelik.

Ons het dit baie geniet. Die uitsig is die beste. Dis skoon en alles wat jy nodig het is daar vir jou. Anton is baie vriendelik.

Shelley Y - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley Y

Wonderful/ relaxing

Every day we saw whales/ dolphins playing in the ocean from our balcony. It was an amazing experience and very tranquil place to stay

Angela V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V

Fantasties.

Was fantasties en dit was 'n huislike atmosfeer.

Nicolene R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene R

Was heerlik gewees.

Die plekkie is oulik en pragtig en ons het baie lekker gekuier.

Appledore Lodge se terugvoer

Dankie Nicolene. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Groete, Ethel

Appledore Lodge
Kathy M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy M

Pleasant and relaxing, conveniently siuated with lovely seaview.

The accommodation was pleasant with a very nice braai area on the patio with good lighting and a built in table and benches. The fridge is a bit small and the lighting in the kitchen area not good, but overall the experience was pleasant and relaxing. The communication from LekkeSlaap and from the agent, Ethel, was excellent and the Lodge is conveniently situated near the beach and easy to locate.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam en ontspannend, gerieflik geleë met pragtige see-uitsigte.

Aangename verblyf met 'n baie lekker braai-area en 'n patio met goeie beligting en 'n ingeboude tafel en bankies. Die yskas is 'n bietjie klein en die beligting in die kombuis was nie altyd goed nie, maar oor die algemeen was dit 'n aangename, rustige ervaring. Die kommunikasie met LekkeSlaap en die agent, Ethel, was uitstekend en die Lodge is gerieflik geleë naby die strand en maklik om te vind.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dewet G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet G

Appledore se akkommodasie, ligging en omgewing is uitstekend vir families.

Ons kan hierdie vakansiehuis aanbeveel vir familiegroepe. Het elke oomblik van ons 10 dae verblyf ten volle geniet en sal weer terugkom!

Appledore Lodge se terugvoer

Dankie Dewet. Ons is bly dat julle dit geniet het. Julle is enige tyd welkom, en ons hoop om weer van julle te hoor. Groete. Ethel

Appledore Lodge
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appledore-weg 1066, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac7f63ddb16babecccb98d572567c7e94699048dd68480b8803b5988af487a5f4e6ecb921c2e1004a7f4b5f462752c0a5b70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 1066 Appledore Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.893140508166 30.343597494056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang