Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Appledore Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Shantelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustigheid self. Baie lekker gebly, die plek is netjies en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Wonderlike plekkie vir 'n wegbreek! Als was van die begin tot einde perfek. Geen kopsere gehad met besprekings ens. Gasvryheid was baie goed en ons het die privaatheid geniet. Stil en rustige plekkie met mooiste uitsig! Appledore Lodge het aan al ons behoeftes voorsien en meer! Plekkie is met baie bedagsaamheid ingestel. Laat 'n mens tuis voel. Ons het met ons 3 kinders baie lekker en gemaklik gebly en sal beslis weer wil gaan. Baie dankie Anton!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Appledore Lodge
Baie dankie Adriaan. Dit was vir ons 'n voorreg en 'n plesier om jul as ons gaste hier by Appledore Lodge te kon huisves. Julle sal altyd meer as welkom wees en Appledore Lodge hoop om jul weer binnekort te sien. Groete, Anton.

Mary B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ek het nie woorde vir hoe nice dit was nie. Die eienaar Anton is baie gaaf, en gasvry. Die verblyf is baie netjies, skoon en daar is alles in die eenheid wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Baie mooi plek, beste view en ons host was ook baie behulpsaam. Enige familie sal die plek geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Fantastiese tyd. Was 'n baie lekker tyd by die see. 'n Spesiale dankie aan Anton wat altyd daar was om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valery S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Excellent. Very good and safe friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jodine T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Ons het dit baie geniet. Die uitsig is die beste. Dis skoon en alles wat jy nodig het is daar vir jou. Anton en Rocco is baie vriendelik. Ons het dit baie geniet. Die uitsig is die beste. Dis skoon en alles wat jy nodig het is daar vir jou. Anton is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2020

Wonderful/ relaxing Every day we saw whales/ dolphins playing in the ocean from our balcony. It was an amazing experience and very tranquil place to stay

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angela V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2018

Fantasties. Was fantasties en dit was 'n huislike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2017

Was heerlik gewees. Die plekkie is oulik en pragtig en ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Appledore Lodge
Dankie Nicolene. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Groete, Ethel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appledore-weg 1066, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac7f63ddb16babecccb98d572567c7e94699048dd68480b8803b5988af487a5f4e6ecb921c2e1004a7f4b5f462752c0a5b70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 1066 Appledore Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.893140508166 30.343597494056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang