Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AppleGarth B&B and Self Catering Studios

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homestead-weg 16, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

AppleGarth B&B and Self Catering Studios is net 10 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en bied luukse verblyf in 'n stylvolle huis. Pinelands is sentraal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers op die drumpel van alles wat Kaaps is.

Ons individueel versierde dubbelkamers en ateljees, wat die keuse van Bed & Ontbyt of selfsorg bied. Standaardgeriewe sluit gratis WiFi, DStv in al die kamers in, sommige van ons kamers het privaat ingange, kamers het óf 'n en suite-badkamer óf privaat badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe.

Parkering op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek. Lughawe-transfers en toere om Kaapstad kan op versoek voorsien word.

Gekookte of Kontinentale ontbyt word teen 'n ekstra koste in die eetkamer of op die patio in die somer bedien en jy kan langs ons swembad ontspan na 'n dag se werk of reis.

Naby Kaapstad, SSK, V&A Waterfront, Kirstenbosch Botaniese Tuine, kusritte, strande, Nuweland Sportgronde, die Wynlande, Mowbray en Rondebosch Gholfbane en Grand West Casino. Vincent Pallotti-hospitaal is 1 km ver. Maklike toegang tot al die snelweë N1, N2, M3, M5.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir AppleGarth B&B and Self Catering Studios
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Homestead-weg 16, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink AppleGarth B&B and Self Catering Studios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homestead-weg 16, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64db8ae3f77cd87221bba80837fc2a4b2f48f57e1c377410a2f69d471bf03372e3027fe14c8c0f38a9c159d05b7b48a8a82f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 16 Homestead Way Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.94405 18.49787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang