Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apple's Apartment 6B

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosduifstraat 6, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Apple's Apartment 6B is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in die kusdorpie, Melkbosstrand, geleë is. Hierdie verblyf is naby die strand, asook winkels, restaurante, supermarkte, bushaltes en koffiewinkels.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n toonbank met kroegstoele toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit lei na 'n groot tuin met 'n swembad, buitestort en ingeboude braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.

Gaste kan in Melkbosstrand aan vars seekos by plaaslike restaurante smul, die Koeberg Natuurreservaat verken en staproetes en voëlkyk geniet of die Atlantic Beach Golf Club, vir 'n potjie gholf met 'n see-uitsig, besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Bosduifstraat 6, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosduifstraat 6, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd72e25a7acbaecb072016d4baa6f09ee8c34c291a71956eab0065104438edb4c8d3155247980df3ce725e40cccf458450ada?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 6 Bosduif Street Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.702172 18.442932991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang