Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apricity Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Apricity Inn
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pieter E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Pas my 100%.

Netjies en privaat - ideaal vir werk doen.

Tanya S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Puik.

Pragtige plek. Silwerskoon. Netjies. Ontvangs was puik. Sal beslis aanbeveel.

Michael C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Loved it.

Lovely place, comfortable room, and beautiful area.

Pieter E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E

Soos bo.

Lekker privaat - netjies - ideaal vir besigheidsbesoeke.

Leon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Uitstekend.

Was baie lekker, goeie diens en goeie plek om tuis te gaan, dankie.

Martella D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martella D

An excellent stay. Huge trees in the garden create a warm atmosphere. Very quiet area.

Very reasonably priced.

Apricity Inn se terugvoer

Thank you so much for your kind review.
Blessings, Dalene

Apricity Inn
Gunther H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gunther H

Excellent accommodation in Louis Trichardt.

What a wonderful stay and a wonderful host! It is the perfect stop for travellers. We will definitely be using them again next time we are in town!

Jacqueline E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline E

Baie vriendelik, netjies en skoon.

Sien sterre.

Pieter S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Vyf-ster-verblyf.

Die eienaar was altyd vriendelik en behulpsaam. Wou altyd weet of alles reg is. Sy stap die ekstra myl vir haar besoekers. Die plek is absoluut 'n plesier om in te bly. Rustige en veilige omgewing en jy kan waarlik jou skoene uitskop en ontspan.

Apricity Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou baie bemoedigende "Review" Pieter. Ek waardeer dit baie! Groete, Dalene

Apricity Inn
Gertjie R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gertjie R

Absoluut wonderlik. Netjiese plek.

Dalene is gasvry, die plek is spoggerig, die inhoud van die plekkie is soos 'n goed toegeruste woonhuis.

Apricity Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou boodskap van my akkommodasie. Ek waardeer dit en sien uit dat julle weer sal kom.
Groete, Dalene.

Apricity Inn
Tina D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina D

Die gasvrou was baie vriendelik en verwelkomend.

Weens Covid moes hulle aanpassings maak, wat ongelooflik goed gehanteer was. Ek sal baie beslis weer daar oorslaap.

Apricity Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou baie bemoedigende terugvoering in 'n tyd van moeilike omstandighede!
Groot waardering, Dalene

Apricity Inn
Andre D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Netjies en skoon

Die kamer is lekker groot. Goeie waarde vir geld.

Apricity Inn se terugvoer

Baie dankie! Waardeer baie, Dalene

Apricity Inn
Jaco C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C

Beste waarde vir geld.

Netjies en uitstekende diens. Alles wat jy wil hê teen 'n goeie prys.

Apricity Inn se terugvoer

Baie dankie Jaco, ek waardeer jou boodskap.
Groete, Dalene

Apricity Inn
Jolandi F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandi F

Rustig en netjies.

Lieflike rustige omgewing en mooi skoon geriewe. Baie dankie.

Apricity Inn se terugvoer

Baie dankie Yolandi! Dankie vir jou bemoedigend boodskap, Dalene

Apricity Inn
Elmarie H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Baie gerieflik en ongelooflike waarde vir geld.

Skoon, netjies en baie gerieflik. Die eienaars het aan alles gedink om die plek gerieflik te maak, selfs daai klein goedjies wat mens nie altyd aan dink nie. Ek sal die gastehuis enige tyd aanbeveel en sal vir seker weer daar bespreek!

Pieter S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Absoluut uitstekend

My verblyf by Apricity Inn was fantasties. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Dis voorwaar n plek waar mens kan ontspan en waarde vir jou geld kry. Nogmaals dankie.

Apricity Inn se terugvoer

Pieter, baie dankie vir jou bemoedigende resensie. Ons waardeer dit en sien uit daarna om jou weer te sien.
Groete

Apricity Inn
Marinda L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L

Genotvolle en ontspanne atmosfeer.

Vriendelike en gasvrye personeel. Diens was uitstekend. Sal definitief weer daar langs gaan, en ook aanbeveel vir ander.

Apricity Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie en gradering.
Waardeer dit opreg.

Apricity Inn
Mynhardt S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt S

Best ever.

Really one of the best places I have stayed at, and I travel all over the country and really one of the best ever. They go out of their way to make you really feel at home, and it's the small things that really make this awesome.

Apricity Inn se terugvoer

Dear Ryno,
Thank you so much for your sincere review!
We so appreciate your goodwill towards us. Please come again. You are always welcome!
Kind Regards,
Sam and Dalene

Apricity Inn
Leonard D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard D

Skoon, vriendelike ontvangs en uitsonderlike gasvryheid.

Sien sterre.

Apricity Inn se terugvoer

Baie dankie Leonard vir hierdie "Review"!
Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer te sien!
Vriendelike groete
Dalene
Apricity Inn

Apricity Inn
Melissa B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Fantastic acommodation to the finest detail!

Nicely decorated. Has everything and more that you would need. Had a great night's rest.

Apricity Inn se terugvoer

Dear Melissa, I so appreciate your review and rating. Thank you.

Apricity Inn
Jacoline S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline S

Mees vriendelike en behulpsame gastehuiseienaars waar ek nog gebly het.

Wonderlike ruim en netjiese woonstel met alles wat jy mag nodig kry ook vir selfsorg in die kombuis. Baie smaakvol gemeubileer en pragtig versier. Privaat en veilige parkering en betroubare WiFi toegang. Eienaars het uit hul pad gegaan om my te help en selfs hul skootrekenaar vir my vir 'n week geleen. Wonderlike verblyf en mense. Gaan bly gerus daar oor.

Apricity Inn se terugvoer

Beste Jacoline,

Baie hartlik dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg! Ons is so bly ons het jou ontmoet en dat ons tot jou diens kon wees.

Ons sien uit na jou volgende kuiertjie!

Groete,
Sampie en Dalene

Apricity Inn
Aletta B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B

Gerieflik, skoon en vriendelik.

Heerlike oorslaapplek. Gasvry. Goeie waarde vir geld.

Apricity Inn se terugvoer

Baie dankie Aletta.
Waardeer jou review.
Kom kuier weer.
Groete, Dalene

Apricity Inn
Kobie [j.j.c. ] L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie [j.j.c. ] L

Uitstekende, skoon, volledig toegeruste verblyf.

Die verblyf is uitstekend, volledig toegerus en ek sal dit beslis aanbeveel!

Apricity Inn se terugvoer

Baie dankie, waardeer julle terugvoering. Weereens vra ons verskoning vir die situasie wat veroorsaak het dat ons so vinnig moes Pretoria toe gaan.
Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het.
Groete, Dalene

Apricity Inn
Rene B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Pleasant stay at Apricity!

What a pleasant retreat Apricity Inn turned out to be. Dalene, the host, was incredibly friendly and went out of her way to help us. The guesthouse is clean and beautifully decorated, and the bathrooms well fitted with enough warm water for a small army. We would definitely recommend Apricity Inn to any family or group of friends traveling together.

Apricity Inn se terugvoer

I sincerely appreciate your review. We look forward to you returning, it was great to meet you!
Greetings,
Dalene

Apricity Inn
Rene V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Ongelooflik.

Ongelooflik, netjies, gasvry. Ons het al by baie gastehuise gebly in Limpopo, maar ons sal nie weer by 'n ander een bly as by Apricity nie. Die eienaar is so gasvry, regtig 'n huis ver van jou huis af.

Apricity Inn se terugvoer

Baie hartlik dankie vir die baie spesiale review.
Waardeer dit opreg.
Apricity Inn, Dalene

Apricity Inn
Susan L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Wonderlike mense, pragtige en skoon woonstel. Baie gerieflik.

Ons het heerlik gebly, stil en privaat. Ons voertuig, 'n bakkie, is bietjie groot, en met die omdraai moes ons op die pragtige gras ry. Maar julle sien ons definitief weer as ons in daardie wêreld kom. Baie dankie!

Apricity Inn se terugvoer

Baie dankie Susan, waardeer baie. Ons sal baie graag julle weer hier verwelkom.

Groete,
Dalene

Apricity Inn
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 163, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvzM0FKYrKP7zJUgkYRq0Efa9iakbdEnE8bEsHyzM1nj6DqUPC9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 163 Hertzog Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.025941209016 29.909363148479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang