Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apricot Gardens Boutique Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Stephen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peaceful stay, stunning views. This guesthouse is right at the edge of Gordon's Bay, on the highest road up on the mountainside, so it has great views of the sunset over the sea and the city surroundings. The unit itself was pretty well-equipped, comfortable and spacious. It was an incredibly peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Een van die lekkerste vakansies wat ons nog gehad het, met die beste verblyf. N Fantastiese gastehuis met die vriendelikste eienaars. Sal definitief weer daar tuisgaan. Dit is wat jy gehalte verblyf noem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo V
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Goeie verblyfopsie. Was baie lekker en ontvangs was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine L
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Peaceful and safe; exquisite views. A delightful, full-on breakfast served. My gratitude to the friendly and helpful hosts. Their service is excellent and they are well-attuned to the needs of their guests. Best wishes and strength for all undertakings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Apricot Gardens Boutique Guesthouse
Dear Catherine, what a generous review, thank you. It was such a pleasure to have you staying with us and we hope to see you again in the future. Till then we wish you much joy and many happy travels. Alex and Melani.

Thabo V
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Friendly owners, great breakfast. Great view. Great knowledge of region. They assisted with great visits to wineries, restaurants an general knowledge of region. Had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca R
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Most amazing, comfortable stay. Alex and Melani are the perfect hosts and their hospitality, unmatched. Had the most delicious scrambled eggs for breakfast and everything really was perfect. Clean, comfortable and highly recommended - thank you Alex and Melani.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Apricot Gardens Boutique Guesthouse
Thank you so much for your wonderful review. We so enjoyed meeting you and are looking forward to seeing you again one day. Warm Greetings. Melani & Alex

Jurgens S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2019

Vriendelike gasvryheid. Kan Alex en Melani se gastehuis enige tyd aanbeveel. Hulle is vriendelik en altyd behulpsaam. Fasiliteite is puik en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Wonderlik. Dit was 'n baie aangename verblyfplek, Alex en Melanie baie gaaf, hulpvaardig en ons het dadelik tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2016

Melani en Alex is wonderlike mense en ons het dit SO geniet by hulle pragtige plek! Dit is so netjies, gesellig en stylvol! Ons sal definitief weer daar aanklop vir 'n naweek wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Melani
Apricot Gardens Boutique Guesthouse
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ons het dit so geniet om julle te ontmoet en sien uit na julle volgende kuier. Groete, Melani en Alex

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Melani Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sweet Water-weg, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25022f1125333189c534818668d6cdc6dc12ab700a8fa0036154a932d503e9b8c9e40c139e5d23dc9377d9701fe05734af4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Sweet Water Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.143226360478 18.91056060791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang