Apricot Gardens Boutique Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sweet Water-weg, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Apricot Gardens Boutique Guesthouse skuil aan die kant van die berg by Gordonsbaai met panoramiese uitsigte oor die hele Valsbaai tot by Tafelberg en die Helderberge.
Verblyf is beskikbaar in luukse suites, kamers en 'n selfsorgsuite. Geriewe sluit 'n yskassie, WiFi, DStv, 'n privaat ingang, privaat stoep en 'n see- en tuin-uitsig in. Die selfsorgsuite het 'n stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die tuin stap, op een van die verskeie swembaddekke ontspan en die sonsondergang van die stoep af bewonder.
Ontbyt word met die allerbeste bestanddele voorberei en in die eetkamer met uitsigte oor die baai bedien. Aandete is beskikbaar op versoek en word ook met gehaltebestanddele en flair deur Alex, die chef op die perseel, voorberei. Die kelder is goed voorsien van uitgesoekte wyne van die wynplase in die omgewing.
Apricot Gardens Boutique Guesthouse is in die hartjie van die Kaap, 30 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe en Stellenbosch en 1 uur se ry van Hermanus af op pad na die Tuinroete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Melani Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Sweet Water-weg, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Apricot Gardens Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sweet Water-weg, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang