Apricot Hill Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
De_wet V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap maar nie weer nie.
Harry G - Jun 2023
Algehele gradering
Alhoewel dit basiese verblyf is, is dit goedkoper wat waarde vir geld bied. Geen internet beskikbaar nie.
A D - Jun 2022
Algehele gradering
Veilige oor slaap na 'n funksie.
Apricot Hill Farm se terugvoer
Thank you so much! It's always nice to know that our guests are happy and that they enjoyed their stay. Regards, Wendy
Louise P - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige en netjiese plek.
Lloyd R - Des 2021
Algehele gradering
Simple and fuss-free.
Charles M - Okt 2021
Algehele gradering
Peaceful location, tranquility, intimate, the security guards are very friendly and make sure you feel safe.
Phillip D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Andries M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars.
Mandie R - Jan 2020
Algehele gradering
Die verblyf is oud, maar die badkamer, stort was 100% netjies en skoon.
Marlein G - Okt 2020
Algehele gradering
Glad nie soos verwag van webtuiste se gastehuise nie of soos per foto's nie.
Riana C - Okt 2020
Algehele gradering
Webtuiste stem nie ooreen met wat jy ervaar.
Lees meerKoos V - Jul 2019
Algehele gradering
Weg van die daaglikse gewoel, en rustig.
Marisu M - Jan 2019
Algehele gradering
Aaklig.
Apricot Hill Farm se terugvoer
Hi Marisu,
I have tested all the fans and all are working.
Susan G - Feb 2019
Algehele gradering
Apricot Hill Farm does not look like the pictures on the web. Old equipment, no generator, small bar fridge and even smaller TV.
Lees meerSanette F - Feb 2018
Algehele gradering
Privaat, gerieflik, skoon en veilig, met al die basiese geriewe vir 'n naweekwegbreek.
Apricot Hill Farm se terugvoer
Thanks, Sanette. It is lovely guests like yourselves that make this business worthwhile. Kind regards, Wendy.
Yvonne D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Apricot Hill Farm se terugvoer
Thanks, Yvonne. It is your kind of lovely guest that makes this business so rewarding. Hope we see you again sometime. Kind regards, Wendy.
Magriet P - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Apricot Hill Farm se terugvoer
Thank you Magriet. Meeting lovely guests like yourself is why we are in this business. Regards, Wendy.
Llekie M - Feb 2018
Algehele gradering
The place was great and it was a breather from the busy life.
Apricot Hill Farm se terugvoer
Thanks so much! Glad you have a good time and hope we see you again when you need to breathe!
Regards,
Wendy.
Monica V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Apricot Hill Farm se terugvoer
Thanks Monica. You are precisely the type of wonderful guests that make this business so worthwhile. Groete, W
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Dominique L - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het baie laat daar aangekom en is geakkommodeer! Baie dankie.
Apricot Hill Farm se terugvoer
Wonderful. So glad you enjoyed your stay and thanks for your courtesy and kindness. Sincere regards, Wendy.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apricot Hill-plaas, Honingklip, Muldersdrift, 1747, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang