Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apricot Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Langdam Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Apricot Suite is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n werkende vrugteplaas, sowat 38 km vanaf Montagu. Hierdie eenheid is verbonde aan die oorspronklike ou plaashuis, maar bly privaat met sy eie aparte ingang, wat dit ideaal maak vir 'n paartjie.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n aparte badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n losstaande bad, dubbelstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n ete by die etenstafel geniet. Daar is 'n houtkaggel vir daardie koue winteraande. Vir gastevermaak is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste op die privaat patio met 'n ingeboude braai ontspan. Hierdie suite het toegang tot die pragtige plaashuistuin en vang die oggendson vas deur die omliggende bome. Parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Garth Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 160

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R318, Langdam Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Langdam Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6922ec2fa103c7e6efa781cd8de61522811597f2ff3890eed227e3a6fb4875206d7964adc8692cd1cbda69ca0e06845d8643?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense R318 Langdam Guest Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6655803 19.8074874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang