Aqua Le Blanc Gastehuis
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grewarlaan 4A, Parys, 9585, Vrystaat
-
Vanaf
R3 500R2 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Aqua Le Blanc Gastehuis is 'n bekoorlike selfsorghuis net 80 m vanaf die Vaalrivier in Parys. Dit is ideaal vir gesinne, vriende of sakereisigers.
Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n Victoriaanse bad en stort. Die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas en toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n kind. Die sit- en eetarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n heerlike beskutte stoep met sitplek en 'n gasbraai. Gaste kan by die rivier gaan visvang of of riviervlotvaart. Die area bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos stap, 4x4-roetes, abseil, gholfspeel en verskeie besienswaardighede soos die Vredefortkoepel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Grewarlaan 4A, Parys, 9585, Vrystaat
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grewarlaan 4A, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang