Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua Marina Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 74, Linkside, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aqua Marina Guest House is in 'n stil doodloopstraat op die noordelike hang van die heuwel geleë wat 'n uitsog oor die dorp, hawe en baai het. Die Outeniekwaberge vorm die agtergrond van dié asemrowende uitsig. Die gastehuis is 70 meter bo seevlak en 460 van die see af.

Verblyf is beskikbaar in 4 kamers waarvan 2 volledige see-uitsigte het en die ander 2 kamers 'n uitsig oor die tuin het. Die slaapkamers het elk 2 ekstra lang enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en puik matrasse en perkallinne het. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, internet-toegang, kluisies en yskaste in. Die eetarea lei na 'n sitkamer en 'n dek wat gedeeltelik bedek is en as rookarea dien. Albei het uitsigte oor die baai.

Die gastehuis is 3 strate van die hoofstraat af waar daar baie restaurante is. Gaste kan kies om daarheen te stap of van die gratis pendeldiens gebruik te maak. Jou gasheer en gasvrou, Michal en Lizette Groenewald, sal daarna streef om jou verblyf van die beste te maak.

Mosselbaai Gholfklub, met 'n see-uitsig van elke bof af, en Pinnacle Point Gholfklub is onderskeidelik net 5 en 10 minute se ry van Aqua Marina Guest House af. Afslaantye kan gereël word teen spesiale tariewe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hill-straat 74, Linkside, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aqua Marina Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 74, Linkside, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c19719c3c414f7e108af452181db90ca4756f598a68151c0226f1e1273df965982af88526e43a612063f99d7b05255dfce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 74 Hill Street Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185065468868 22.146425843239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang