Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua Pearl 9

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Aqua Pearl 9
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Veronica F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica F

Pragtige plek, gelieflik en skoon.

Dit is 'n pragtige plek met 'n baie mooi uitsig. Ruim en baie skoon. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer teruggaan.

Duan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan D

Relaxing, amazing view, money well spent.

Our best family holiday which we had in years. Treating my family to holiday always comes at a price and Aqua Pearl was worth the spend. Hearing the waves at night. Having a relaxing holiday at the coast comes with 4 seasons in one day, but the unit accommodated all 4 seasons. When the coast brought the rain, we could still enjoy the massive patio as the unit had sliding windows that could close all the way or could completely open. The owner thought of everything from privacy to fully equipped kitchen. Will we book this unit again? Yes without a doubt. Thank you, Aqua Pearl 9, for making our family holiday one to remember, it was our home just at the coast. The neighbours are friendly and it’s a small community working together.

Karin L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Awesome.

Verbly was wonderlik. Uitsig, soos nog nooit beleef. Woonstel perfek.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Louise E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E

Lieflike skoon woonstel, perfek geleë, alles wat jy nodig het vir ontspanne vakansie! Dankie Diana vir al jou moeite.

Woonstel skoon en toegerus met als wat nodig is. Swembad superskoon. Baie veilig.

Aqua Pearl 9 se terugvoer

Beste Louise,

Baie dankie. Julle sal altyd welkom wees aangesien julle na my plek gekyk soos jul eie.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Diana

Aqua Pearl 9
Yvette M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette M

Would definitely return.

A lovely place with great views from the balcony. Everything you need is there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal beslis teruggaan.

'n Lieflike plek met fantasties uitsigte van die balkon af. Alles wat jy nodig het is daar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wickus N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus N

Fantastiese verblyf.

Ons as gesin het ongelooflik lekker gekuier! Die eenheid was baie skoon en netjies toe ons arriveer en baie stylvol gemeubileer! Definitief waarde vir geld.

Maria F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria F

Uitstekend!

Wonderlike plek om tuis te gaan.

Aqua Pearl 9 se terugvoer

Baie, baie dankie. Julle is altyd welkom.
Baie groete.
Aqua Pearl 9
Diana

Aqua Pearl 9
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Straat, , Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fbb4e7fe2cfda3be32fd32ee4557e21592b11bd88eba4f39d41c02ccdc1db218f13c84ec91ef9282ce104d2622fcb72a3e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Queen Street Aqua Pearl Apartment Unit 9 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.852099690987 30.381824076176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang