Aqua Terra Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Sonja V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en gesellig, ek het baie welkom gevoel en kon heerlik uitrus.
Lizette K - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Hallo Lizette
Baie dankie vir die review. Was lekker om julle hier te hê.
Groete
Charlene
Melissa K - Jul 2023
Algehele gradering
Ons was as 'n groep "bikers" in Lydenburg vir 'n klubdag en het oorgeslaap by Aqua Terra.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Liewe Melissa
Baie dankie vir die resensi. Julle groep motorfietsryers is hartsmense wat elke kuier hier so lekker maak.
Tot volgende jaar
Charlene
Helene H - Aug 2024
Algehele gradering
'n Baie gerieflike en netjiese gastehuis. Eienaars is baie vriendelik.
Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige area. Lekker gerus.
Mark A - Des 2023
Algehele gradering
Will be back.
E. V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, mooi omgewing, rustig, gasvry en behulpsaam.
Jahna B - Okt 2023
Algehele gradering
Een aand oorgeslaap, laat middag by die gastehuis aangekom. Net voor 9 die oggend vertrek.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Hallo Jahna
Baie dankie vir die review.
Ons het Wi-Fi, jy moes net gevra het. Die meeste mense wat hier kom bly geniet ons groot erf en rivier so ons vergeet al mense het Wi-Fi nodig. Ons het ook 'n generator, maar omdat dit so raas en baie gaste al gevra net vir ligte, soos wat ons voorsien het. Jammer dit het jou gepla dat ons dit nie aangesit het nie. Ons sal definitief gaan kyk na alles wat "vervalle" lyk, al het ons hierdie jaar al die beddegoed, handdoeke en eetgerei vervang. Decor lyk nog baie goed aangesien mense dit nie gebruik nie.
Met die email wat ek vir jou vooraf gestuur het, het ek aandete en ontbyt gevra, maar jy het nie geantwoord op die email nie. Dit bespreek mense vooraf aangesien ons nie 'n restaurant is nie. Jy het ook 'n kamer bespreek wat 'n badkamer deel met 'n ander kamer wat goedkoper is, gelukkig kon ons jou toe upgrade na 'n en-suite toe jy vra vir dit.
Jammer jou ondervinding was nie soos in 2015 nie.
Groete Charlene
Sadia M - Nov 2023
Algehele gradering
Not so good.
Lees meerAqua Terra Guest House se terugvoer
Hello Sadia
Thank you for the review. The communal bathroom is only for the two cheapest rooms, which you booked for 2 nights. This was communicated in the email beforehand, with which you didn't have a problem.
All my correspondence with guests after they check-in is via WhatsApp as the signal on both Vodacom and MTN is terrible in town due to load shedding. You didn't check any of your WhatsApp messages while you were staying with me, and only used the SMS service. Unfortunately, I cannot do anything about the poor signal and that's why I solely use WhatsApp. Your friend that visited you from Lydenburg was my only means of communicating with you, which was also not my fault.
The reason the gate was not working as desired is due to the frequent 4-hour load shedding sessions we had that week. The battery tends to go flat after a while. We replaced it the Monday following your visit.
I reviewed my messages when you stayed here and noticed you contacted me after 23:00 at night. At that time, I was asleep and it's understandable that I didn't check my SMS messages. I'm sorry your visit wasn't as pleasant as I would have liked, but these grievances you could have sent to me personally instead of through a review.
Charlene
Mariette O - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike, silwerskoon verblyf.
Dené V - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing.
Analise J - Jun 2022
Algehele gradering
Rustigheid en 'n lafenis vir die oog.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie gradering, Analise.
Melissa K - Mei 2022
Algehele gradering
Ons was 'n paar lede van 'n motorfietsklub wat oorgeslaap het na 'n byeenkoms op Lydenburg.
Madeleine V - Jun 2022
Algehele gradering
Sou lekker gewees het om ketel in die kamer te kon hê.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Hallo Madeleine
Baie dankie vir die aanbevelings.
Ons het gevind dat die kragtoevoering na ons gastehuis baie laag is en wanneer elke kamer 'n ketel het, dit baie lank vat om die water te laat kook, wat natuurlik dan ander klagtes uitlok. Ons het met die munisipaliteit al gepraat oor die swak kragtoevoering, waar daar dan net skouers opgetrek word en vinger gewys word na iemand anders in die munisipaliteit.
Ek sou ook graag 'n ketel in elke kamer wou sit, maar hierdie werk vir die meeste mense heel goed.
Tot volgende keer.
Groete
Charlene
Natasha N - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike, professionele diens, skoon, netjies en lekker warm beddens!
Lees meerDirk F - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, ope spasie, waarde vir geld.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie gradering Dirk. Ons is bly julle het lekker gebly
Groete
Charlene
Peet G - Feb 2021
Algehele gradering
Stil en rustig!
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Vreeslik dankie vir die review. Ons waardeer elkeen se insette en hoop om julle weer binnekort te huisves.
Joey M - Mrt 2021
Algehele gradering
Goed vir 'n eennag-oorslaap.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die review. Baie onverwag dat jy so voel oor ons diens, maar elkeen is geregte op sy opinie.
Ek hoop jou Kruger naweek was lekker en dat jy Mpumalanga weer kom geniet.
Die privaatkamer wat die badkamer deel was van die begin af vir jou gesê, en dis hoekom dit goedkoper is. Die reps wat deur Lydenburg gaan deur die week is mal oor daardie kamers.
John G - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige en vriendelike verblyf.
Elzette N - Sep 2020
Algehele gradering
Charlene is amazing.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Lydenburg verras mens nogal - goed en sleg né. Sodra jy die potholes mis, en kan opkyk, sien mens die mooiste deel van Mpumalanga. Sentraal geleë en rustig langs die rivier. Ek hoop al julle besienswaardighede was alles en meer en ons hoop om julle weer te sien.
Andre P - Des 2020
Algehele gradering
Pleasant and peaceful.
Elaine H - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies, waarde vir geld.
Julian C - Jul 2019
Algehele gradering
Great location. Just far enough from town. Awesome hosts.
Antionette W - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Goeiedag Antionette,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons vra omverskoning oor die Saterdag oggend ontbyt. Ons is tans besig om die ouer dame op te lei en sy het daardie week eers begin. Ek kan met sekerheid sê sy is al baie beter en is gretig om te leer. Ek en my man doen tans alles in die gastehuis en op Saterdae begin ons kinders nou met sport besig raak. Ons het die nodigheid gesien om 'n dame aan te stel vir die naweke sodat ons ons kinders kan ondersteun. Ek hoop ons sien jou weer en kan jou wys hoe sy verbeter het.
Groete en lekker dag,
Charlene
Johan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Twee jong mense (die eienaars) uiters gasvry.
Annette L - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Ebrahim K - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful quiet and peaceful.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Hallo Ebrahim,
Thank you for the review. We want people to see that Lydenburg and surrounding areas are very beautiful and love seeing people leaving happy. Hope we see you again,
Charlene
Marinus P - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Gert F - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie diens, goeie ligging en waarde vir geld.
Susan J - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, pragtige skoon gemaklike verblyf!
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Hallo Susan
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek is so bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer te sien.
Groete Charlene & Ernest
Erna P - Mrt 2018
Algehele gradering
Sal weer teruggaan, aangename verassing.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Hello Erna
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Geseënde dag verder en tot weer siens.
Groete Charlene
Wyatt D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie oulike plekkie met vriendelike eienaars.
Lees meerCallie V - Nov 2017
Algehele gradering
Very friendly hosts. Comfortable and clean facility.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Hi Callie, thank you for the positive feedback. Have a great day and until we meet again.
Cheers, Charlene
Nerine F - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker en hartlik verwelkom.
Mariska N - Jul 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Hallo Mariska,
Baie dankie vir die resensie, ons hoop ons sien julle weer :-)
Groete,
Charlene & Ernest.
Forika M - Des 2016
Algehele gradering
So rustig daar dat ons amper laat vir troue was.
Lees meerAqua Terra Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendlike resensie. Dit was heerlik om julle hier te geakkommodeer het en ons hoop om julle weer te sien. Groete Charlene and Ernest.
Andre M - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelike, goeie diens.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike resensie. Dit was heerlik om julle hier te kon akkommodeer het en ons hoop om julle weer te sien. Groete Charlene en Ernest.
Mariaan L - Jul 2016
Algehele gradering
Puik!
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Hallo Mariaan
Baie dankie vir die review. Dit was heerlik om sulke oulike gaste hier by ons huis te akkommodeer. Tot weer siens,
Groete Charlene and Ernest
Adri D - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendlike resensie. Dit was heerlik om julle hier te geakkommodeer het en ons hoop om julle weer te sien. Groete Charlene and Ernest.
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Jaco C - Jun 2015
Algehele gradering
Goeie ontvangs gehad.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendlike resensie. Dit was heerlik om julle hier te geakkommodeer het en ons hoop om julle weer te sien. Groete Charlene and Ernest.
Ane V - Jun 2015
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet.
Ronald F - Jun 2015
Algehele gradering
Baie netjies,vriendelik en skoon.
Lise V - Des 2015
Algehele gradering
Skoon en rustig.
Aqua Terra Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendlike resensie. Dit was heerlik om julle hier te geakkommodeer het en ons hoop om julle weer te sien. Groete Charlene and Ernest.
Marielle H - Des 2014
Algehele gradering
We loved it!
Ina B - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Bianca O - Sep 2014
Algehele gradering
The most original guesthouse ever!
Lees meerGerhard L - Jun 2014
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en gasvryheid. Baie skoon en netjies.
Ivan M - Feb 2014
Algehele gradering
Dit was 'n groot verrassing.
Neil P - Mrt 2014
Algehele gradering
Fantastic place to stay.
Liesl M - Mei 2013
Algehele gradering
Gemaklike, skoon en bekostigbare verblyf. DIe eienaars is gasvry en vriendelik.
Stephen W - Sep 2013
Algehele gradering
Great atmosphere and setting, friendly and hospitable hosts, good hearty food
Sandra T - Jul 2013
Algehele gradering
Goeie waarde en vriendelike eienaars. Sal terugkom.
Bernice V - Apr 2013
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, vriendelikste mense! Wens ons kon langer bly.
Andrew E - Jun 2013
Algehele gradering
Dit was baie goed, tenspyte van munisipaliteit wat hulle in die steek laat perform hulle
Lynn K - Sep 2013
Algehele gradering
Perfek vir ons! Huislik, baie gasvry en opregte mense.
Lerato L - Sep 2013
Algehele gradering
Lovely
Mannetjie C - Nov 2013
Algehele gradering
'n Lieflike plek met wonderlike, gasvrye mense.
Hendri C - Jul 2013
Algehele gradering
Die kamer was aangenaam.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitestraat 2, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang