Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua Terra Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitestraat 2, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aqua Terra is in Lydenburg geleë met die Sterkspruitrivier wat al langs die buitewyke van hierdie perseel van een hektaar vloei. Die ontspanne natuurliefhebber kan sy koffie in die lapa geniet, na die sonsondergang oor die Longtom-pas kyk, terwyl die avonturier bergfiets kan ry in die Gustav Klingbiel Natuurreservaat.

Verblyf word in 3 ruim en suite-kamers met 100% katoen-beddegoed en -handdoeke, TV's en yskassies gebied. Die gesinseenheid het slaapplek vir 5 gaste in 3 slaapkamers, 'n sitkamer en TV, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n badkamer met 'n bad en stort. Vir bekostigbare verblyf het ons 2 gastekamers met slaapplek vir 2 gaste elk wat 'n badkamer deel. Dié kamers het ook 100% katoenlinne, handdoeke, 'n TV en gemeenskaplike tee- en koffie-area.

Alle eenhede word daagliks skoongemaak en ontbyt, middagete-pakkies en aandete is op versoek beskikbaar. Geniet die groot tuin en rivier aan die buitewyke van die dorp. Die verblyf is slegs 5 minute se ry van die middedorp af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Sonja V
5.0
Baie gerieflik en gesellig, ek het baie welkom gevoel en kon heerlik uitrus. Ek het baie lekker gebly, baie dankie. Die omgewing is rustig en mooi nat...
Sien meer
Mei 2024
Lizette K
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en netjies. Die eenheid was skoon en netjies. Ons was vriendelik ontvang en het lekker gebly.
Mrt 2024
Melissa K
5.0
Ons was as 'n groep "bikers" in Lydenburg vir 'n klubdag en het oorgeslaap by Aqua Terra. Dit was die 2de keer wat ons hier oorgeslaap het vir dieself...
Sien meer
Jul 2023
Johan V
Gesin met tieners
5.0
Rustige area. Lekker gerus. Netjies. Waarde vir geld.
Apr 2023
Helene H
4.8
'n Baie gerieflike en netjiese gastehuis. Eienaars is baie vriendelik. My verblyf was lekker.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Buitestraat 2, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Aqua Terra Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitestraat 2, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNTllODcxLTgzNDgtNGM1Mi04NWRlLWRiMjUwNTA3YzNiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 2 Buite Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.107284968242 30.460335016251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang