Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua View 27 & 29 Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir Aqua View 27 & 29 Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Darren P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren P

Excellent.

Excellent value for money for 16.

Amith L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Amith L

We had a fun time. Fireplace was great during winter and was awesome being close to the dam.

The house cleaner was very thorough and the place was well-kept.

Aqua View 27 & 29 Guesthouse se terugvoer

Thank you Amith, we are so glad you enjoyed your stay.

Hope to see you soon again.

Regrards
The Aqua View team

Aqua View 27 & 29 Guesthouse
Charmaine G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine G

Blissful and peaceful with a great view of the Vaal Dam.

Thank you for a wonderful stay from 29th March-1st April 2024. The accommodation was beautiful, clean, and very spacious. Meryiam, who cleaned daily, was very helpful if we needed anything. It would have been nice, though, to have a TV and microwave in the accommodation. The accommodation also has a dishwasher, washing machine, and dryer, which was very convenient.

Aqua View 27 & 29 Guesthouse se terugvoer

Hi Charmaine,
Thank you so much for a great review.
It's great to hear you enjoyed your weekend with us.
Mirriam was also very happy to have your group there.
You will most definitely be welcomed back in the future.
Warm regards,
The Aqua View Team.

Aqua View 27 & 29 Guesthouse
Denelcia L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denelcia L

Good place to book for a big group of people (adults and kids).

The house is user-friendly, with easy access, and the caretaker was always available.

Monica B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Monica B

Lekker gekuier.

Die plek is skoon. Die foto's is ou foto's en moet reggestel word. Dit word wel adverteer dat elke kamer 'n koninggrootte-bed het, maar dit is nie die geval nie. Al die deure in die huis het werk nodig. Die yskas in die kombuis moet dalk vervang word aangesien dit nie die kosse koud hou nie. Die vrieskas het 'n handvatsel nodig. Die gras was lank. Die plek het baie werk nodig.

Simone T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Simone T

Beautiful home and stunning view.

Spacious and very comfortable.

Aqua View 27 & 29 Guesthouse se terugvoer

It was only a pleasure having you.
Looking forward to you visiting us again.
Regards,
Ella

Aqua View 27 & 29 Guesthouse
Tabia K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tabia K

We enjoyed it.

Except the issue of toilet papers and bath towels. You cannot omit toilet paper.

Makomane M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makomane M

Excellent.

The place is wow, really nice and I will definitely come to visit again and again. It is a very nice place to spend time with your family and friends.

Russel Z - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Russel Z

Fantasties.

Blyplek was mooi en rustig. Sal weer gaan! Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige naweek nodig het.

Annene S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annene S

Was fantasties gewees, die groot huis met swembad, lapa en daaglikse skoonmaakdiens.

Die tydjie by Aqua View 19 was wonderlik gewees! Sal verseker dit in toekoms weer gebruik.

Tersia L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia L

Netjies, maar nie heeltemal wat mens sou verwag met die prys nie.

Nie heeltemal soos die foto's op die webtuiste. Die plek was ruim, skoon en netjies. Die huis is geleë naby kuierplekke en die musiek het saans tot na een/tweeuur ons wakker gehou. Daar was niemand om ons te ontvang nie. Ons het byna 'n halfuur vir 'n huishulp gewag om te kom oopsluit. Daar was geen vorms om in te vul nie. Die stortdeure op albei vloere was stukkend en ons was bekommerd dat dit nie aangeteken is nie. Die hek se motor en slot het ook nie gewerk en ons het self 'n slot gekoop om seker te maak ons voertuig was veilig. Met ons vertrek moes ons Helen bel. Sy het gesê ons moet die sleutels maar net binne die erf neersit. Ons het meer verwag vir die prys wat ons betaal het, maar ten minste was dit baie skoon en netjies.

Aqua View 27 & 29 Guesthouse se terugvoer

Good day Tersia,

Thank you very much for your feedback and the compliment with regards to the cleanliness. Could it have been that you looked at the pictures of our other guest houses, Aqua View 19 Guest House, that was fully booked already? You arrived early in the morning on a public holiday. Miriam, the lady responsible for cleaning, was still on her way to work. An indemnity form was emailed to you twice that was not sent back to Ella. No forms get filled in on arrival as everything is done at head office, Parys.

We had other guests that were booked in previously to you, a bachelor party. They had caused the damage to the shower doors and gate motor. I was informed about the gate and had someone come out and fix it. Unfortunately Deneysville is far away from anyone who can fix the gate and this took two weeks to repair. Both showers have been fixed now.

Regards,
Aqua View Guest House - management

Aqua View 27 & 29 Guesthouse
Truida-mart B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Truida-mart B

Baie gemaklik en luuks.

'n Pragtige gastehuis met alles wat jy nodig het.

Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R7 200
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aqua-straat 27-29, Deneysville, Vaaldam, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f6aede357bd86116e1184015ef407b28c34e51c205968193f92b944ced28a527823745263e14ca68820dfb00415c897cbe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag, vir 16 mense 12 5 1 5 27-29 Aqua Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.892296 28.101047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang