Aqua View Riverside Guesthouse
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbeldeur na die tuin wat lei na die voetpad na die rivier. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Toegerus met 'n haardroër, klein haartang, handdoeke, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, eerlikheidskroeg, plafonwaaier en 'n TV met DStv-kanale. Volledige kamerdiens is ingesluit. Engelse ontbyt is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Die verblyf is slegs vir betalende gaste.
Geen harde musiek uit karre uit of op luidsprekers nie. Hou asb. die bure in gedagte.
Paartjiebesprekings kan in die middel van die week gemaak word, maar 'n minimum van 10 gaste word vereis om vir 2 nagte of meer oor naweke en vakansies te bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbeldeur na die tuin wat lei na die voetpad na die rivier. Die kamer is toegerus met 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met stort, 'n haardroër, klein haartang, handdoeke, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, plafonwaaier en 'n TV met DStv-kanale. Volledige kamerdiens is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Die verblyf is slegs vir betalende gaste.
Geen harde musiek uit karre uit of op luidsprekers nie. Hou asb. die bure in gedagte.
Paartjiebesprekings kan in die middel van die week gemaak word, maar 'n minimum van 10 gaste word vereis om vir 2 nagte of meer oor naweke en vakansies te bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n deur na die tuin wat lei na die voetpad na die rivier. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ekstra beddens kan bygevoeg word, indien nodig. Die kamer is toegerus met haardroër, klein haartang, handdoeke, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, plafonwaaier en 'n TV met DStv-kanale. Volledige kamerdiens is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Die verblyf is slegs vir betalende gaste.
Geen harde musiek uit karre uit of op luidsprekers nie. Hou asb. die bure in gedagte.
Paartjiebesprekings kan in die middel van die week gemaak word, maar 'n minimum van 10 gaste word vereis om vir 2 nagte of meer oor naweke en vakansies te bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit ’n waaier, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en ’n TV met volle DStv-pakket in. Die kamer het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Die verblyf is slegs vir betalende gaste.
Geen harde musiek uit karre uit of op luidsprekers nie. Hou asb. die bure in gedagte.
Paartjiebesprekings kan in die middel van die week gemaak word, maar 'n minimum van 10 gaste word vereis om vir 2 nagte of meer oor naweke en vakansies te bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbeldeur wat oopmaak op 'n balkon met 'n uitsig oor die Vaalrivier en die tuin. Hierdie kamer is apart van die hoofhuis. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n (oopplan) en suite-badkamer met 'n stort, haardroër, klein haartang, handdoeke, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. 2 ekstra beddens kan bygevoeg word op versoek. Volledige kamerdiens is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Die verblyf is slegs vir betalende gaste.
Geen harde musiek uit karre uit of op luidsprekers nie. Hou asb. die bure in gedagte.
Paartjiebesprekings kan in die middel van die week gemaak word, maar 'n minimum van 10 gaste word vereis om vir 2 nagte of meer oor naweke en vakansies te bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbeldeur wat oopmaak op 'n balkon met 'n uitsig oor die Vaalrivier en die tuin. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n groot stort en plafonverwarmer. 'n Aparte kinderkamer met 'n privaat sitkamer waar 4 enkelbeddens kan pas, indien nodig, is beskikbaar. Daar is 'n haardroër, badhanddoeke, warmkombers, muurverwarmer, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. 'n TV met DStv en privaat sitarea is beskikbaar. In die hoofslaapkamer is 'n plafonwaaier. Volledige kamerdiens is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Die verblyf is slegs vir betalende gaste.
Geen harde musiek uit karre uit of op luidsprekers nie. Hou asb. die bure in gedagte.
Paartjiebesprekings kan in die middel van die week gemaak word, maar 'n minimum van 10 gaste word vereis om vir 2 nagte of meer oor naweke en vakansies te bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paulsenstraat 1, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang