Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua Vista Holiday Accommodation

Gastehuis

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.1
Veiligheid
3.8
Wayne E
Lang verblyf
4.0
Des 2024

Not bad. Please ask them to change the bed mattress as that bed, all you hear is springs when moving, and it is uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chrissie F
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Jan 2025

Baie teleurstellend. Dit is baie duidelik dat hierdie plek voorheen aan iemand anders behoort het wat baie liefde daarin gestort het. Die hele perseel is goed beplan en uitgelê. Ek kan dit ongelukkig nie aanbeveel nie en was inteedeel verbaas dat hierdie eiendom op die boeke is. Ek gee die volgende redes: Die tuin is vreeslik verwaarloos en die mooiste en duurste plante staan kurkdroog en soebat vir water. Ons kon sien dat die dooie punte van die plante met 'n skêr afgesny is. Daar is visdammetjies oral aangebring, maar die water daarin is swart. Die skuifdeur van die eenhede het geen plakker op nie en het ek persoonlilk twee keer baie hard kop gestamp daarteen. Tussen die badkamer en slaapkamer se gedeeltes is 'n vlak trappie en het my man amper geval toe sy voet daaraan hak. Geen waarskuwingsteken vir die trappie nie. Die kombuise lyk onversorg en ek wens ek kan die foto's laai wat ek geneem het. Die stort was ongelooflik vuil en het ons gegril om daar te stort. Daar is 'n TV, maar ons het geen ontvangs gehad nie en kon dus nie ons programme kyk nie. Ek en my gade is ou mense bo 70. Dit is beslis nie 'n plek vir ouer mense nie, aangesien daar ongelooflike steil trappe is waarteen mens moet opklim. Hierdie trappe was nie saans verlig nie en kon ons in die aand net met baie moeite by ons voertuig uitkom. Die nommer van die eienaar was nooit aan ons verstrek nie en kon ons hom nie vra om te help met bv. die TV nie. Daar is niks tekens van afronding met 'n sepie of iets dergliks vir gasvryheid nie. Toe ons inboek was die koffie-, tee-, en suikerhouer feitlik leeg. Ons kon geen WiFi- of internetbankdienste doen nie. Nie beskikbaar. Die plek was eerlik vir ons 'n teleurstellling.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Margaret V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2024

Mooi uitsig, rustige woonbuurt. Die plek kort baie TLC. Skoon maar duidelike tekens van verwaarlosing. Plafonstorie in eetkamer hang los, nog 'n vorige partytjie se een jaar se ballon dryf rond op sitkamerplafon. Yskas binne erg geroes. Het wel lekker gebly. Plek ruik bietjie bedompig, maar dit is 'n probleem om vensters oop te los met stoute apies in die omtrek. Masango is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sonika C
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Des 2024

Teleurstellend. Die plek was eens op 'n tyd lieflik gewees, maar tans word daar geen onderhoud aan die plek gedoen nie en dit is bitter verwaarloos. Vuil en bitter teleurgesteld gewees aangesien die foto's glad nie die ware prentjie is nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Pieter O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Des 2024

Bevredigend. Lekker gebly, maar plek het swak gasheer en word swak bestuur.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Colin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2024

Disappointed. The venue needs a good cleanup. The fridge is dirty, the aircon is not working, the DSTV is not on as it had not been paid, the fan is dirty, there are broken taps, paint is peeling on the walls, and the braai is broken. There is no WiFi and no backup generator for load shedding. Not in the condition as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Wouter L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Des 2024

Swak. Ek kan nie eintlik eers een ster kies nie, want dit was so swak in werklikheid. Teenoor die fotos, geen waarde vir geld nie. Om vir 7 nagte meer as R10 te betaal en die volgende is fout, stel ek dit nie voor aan enige iemand nie: Hoofslaapkamer se stort was so vuil ons moes ry en skoonmaakmiddels gaan koop om skoon te maak, die toilet het nie 'n deksel gehad nie, die laai se handvatsel was af, in die kamer was die staanwaaier gebroke, die bed het net 'n inner oor gehad, nie eers 'n cover nie, die slope was gemis van die kussings, die kamer se mure was vuil, dit lyk of iemand poef aan die muur gevee het. Die aircons in albei kamers was disconnected dat mens dit nie kon gebruik nie. Eetkamertafel was vol vet kolle en die dak lek daar in as dit reën. Bygevoeg, ons het uit 7 dae 5 dae reën gehad. Die TV kamer het geruik soos roet en al die spuit wat mens ook al gebruik, kon nie die reuk uitkry nie. Die ander slaapkamer se badkamerlig het nie gewerk nie en die stort was net so vuil. Al die ligte in die huis, insluitend die op die stoep, het sensors, so as mens vir 10 minute nie beweeg nie, gaan alles af. Nie te praat van die geisers wat deur 3 plekke gedeel word, dat mens nie warm water het as jy 18:00 wil stort nie. Die blinds in die TV kamer en eetkamer is stukkend en hang los, jou privaatheid is daar nie, want die ander mense loop sommer deur die stoep se skuideur na die swembadarea toe, en omdat die blinds nie heeltemal toe gaan nie, kan mens nie eers in jou nagklere by die TV sit nie. Die ander kamer se een lig werk nie by die bed nie en hulle het sommer net wit isolasietape oor die skakelaar geplak, dat mens dit nie kon gebruik nie. Dit was nie die geld werd wat ons betaal het vir die 7 nagte nie. Die fotos is 'n klug teenoor wat ons gekry het in die slaap 5 eenheid.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Rita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

We had a wonderful time, relaxation getaway. We had a great few days away, it was peaceful and serene. It was very comfortable; all facilities were good. A cosy kitchen, safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Uitstekende diens en ligging. Vriendelike diens, baie skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
1 nag
4.4
Okt 2023

Goed vir oornag. Was happy, was net vir een aand daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Masango Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouta-draai 37, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43dd62c3fe4b8c417a2543857c76333781fa394d00dff7b6ddb112560e0e0d25e049b4076da49af0315f90a3627fd813e894?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 23 5 1 4 37 Barracouta Bend Kelso 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.368519601383 30.699472330025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang