Aquamarine Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lientjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Janice W - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely with stunning views.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Janice
Thank you for taking the time to review your stay with us! We are so glad that you enjoyed your stay, our delicious breakfast, and the beautiful views. We appreciate your compliments and support and look forward to seeing you again soon! Best regards, Lientjie and team
Sjaan V - Mei 2024
Algehele gradering
Highly recommend Aquamarine Guest House.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Sjaan,
Thank you for the great review!
We are so glad that you enjoyed your stay and received friendly service.
Your compliments and support are much appreciated and we look forward to seeing you again.
Best regards,
Lientjie and team
Georg G - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowende uitsig met wêreldklas diens!
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Georg
Baie dankie vir die goeie terugvoer!
Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf en pragtige see-uitsig geniet het.
Ons waardeer julle komplimente en ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!
Groete
Lientjie en span
Gareth S - Aug 2024
Algehele gradering
Adequate. Not bad, definitely not exceptional.
Ewerhardus K - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, ten spyte van onbeskikbare WiFi in die kamer.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Ewerhardus
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit en is bly julle het vriendelike diens ontvang.
Ons bied ons verskoning aan vir die WiFi wat tydelik af was in die kamer.
Ons het intussen ons Fibre WiFi laat opgradeer sodat elke kamer stabiele opvangs het.
Groete
Lientjie en span
Sjaan V - Jun 2023
Algehele gradering
Aboslutely awesome.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Sjaan, thank you for the positive feedback, we are so glad that you enjoyed your stay with us. Your compliments and support are much appreciated and we look forward to seeing you again. Best regards. Lientjie and team
Liezl G - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike plek! Het sommer nog 'n ekstra aand bespreek.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Liezl
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en mooi komplimente.
Ons is bly jul het die lieflike see-uitsig geniet en lekker gerus by ons.
Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Lientjie en span
Bharet M - Jan 2023
Algehele gradering
Great accommodation.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Bharet
Thank you for taking the time to review your stay with us !
We are so glad that you enjoyed your stay and received value for money.
Your compliments and support are much appreciated and we look forward to seeing you again !
Best regards
Lientjie and team
Theunis F - Des 2023
Algehele gradering
Lekker. Goed. Skoon.
Adriaan G - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Adriaan
Dankie vir die mooi komplimente, ons is bly julle het dit geniet by ons !
Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Lientjie en span
Purdey J - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie mooi netjies. Uitsig was hemels. En ontbyt was heerlik, sal beslis weer gaan.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Purdey
Baie dankie vir die positiewe terugvoer !
Ons is bly julle het die verblyf, lekker ontbyt en mooi uitsig geniet.
Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien !
Groete
Lientjie en span
Lindi M - Jan 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Lindi
Thank you for the great review !
We are glad that you enjoyed your stay with us.
We appreciate your support and look forward to seeing you again !
Kind regards
Lientjie and team
Aquamarine GH
Rory B - Des 2023
Algehele gradering
Good stay, would recommend.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Rory,
Thank you for the review - we value your feedback and are glad that you received friendly service and a delicious breakfast. Please accept our apologies for the mould in the corner of the room and the shower. We have closed the room for a few days, treated the mould, and given the walls a fresh coat of paint. We appreciate your support and look forward to seeing you again!
Kind regards,
Lientjie and team
Val R - Des 2023
Algehele gradering
Good value for money.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Val
Thank you for the review, we value your feedback and are glad that you enjoyed your stay with us! Aquamarine is centrally located with the main street to the back of the property and lovely sea-facing rooms on the Northern side, overlooking the beautiful Bay. We appreciate your support and look forward to seeing you again.
Kind regards,
Lientjie and team
Colene G - Des 2022
Algehele gradering
Alles was pragtig, heerlik gebly, pragtige uitsig. Baie dankie Lientjie.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Colene
Baie dankie vir die positiewe terugvoer - ons is bly hulle het dit geniet by ons !
Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om jul weer te sien.
Groete
Lientjie en span
Dylan M - Des 2022
Algehele gradering
My partner and I enjoyed everything about the accommodation.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Dylan
Thank you for the review, we value your feedback and are glad that you enjoyed your stay with us !
Please accept our apologies for the staff's chatter and smoking during the festive season -
We took the matter up with each and every member of our team, to ensure that it does not happen again.
Your compliments and support are much appreciated and we look forward to seeing you again !
Kind regards
Lientjie and team
Jaco V - Des 2022
Algehele gradering
Exceptional.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Elmien,
Thank you for taking the time to review your stay with us.
We are so glad that you enjoyed your stay and our delicious breakfast.
Your compliments and support are much appreciated.
We look forward to seeing you again.
Best regards,
Lientjie and team
Aquamarine guest house
Linda V - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome stay, thank you.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Linda,
Many thanks for the great review.
We are glad that you enjoyed your stay and received value for money.
We appreciate your support and look forward to seeing you again soon.
Best regards,
Lientjie and team
Aquamarine guest house
Alta D - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike verblyf! Uitstekende diens.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Alta
Baie dankie vir die goeie terugvoer en mooi komplimente!
Ons is bly dat julle dit geniet het by ons en vriendelike diens ontvang het.
Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Lientjie en span
Aquamarine Guest House
Nicholas C - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Vincent
Many thanks for the great review
We are glad that you enjoyed your stay with us and received value for money.
We appreciate your kind support and look forward to seeing you again soon !
Best regards
Lientjie and team
Aquamarine Guest House
Ashley Grant A - Des 2022
Algehele gradering
It was good, a microwave available in the lounge for after hours would be nice.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Ashley, thank you for the review. We value your feedback and are glad that you enjoyed your stay with us. Please note that all Deluxe and Superior double rooms have kitchenettes with microwave-ovens.
Free secure parking is limited to 1 parking space per room, which unfortunately is the best we could do with the available space. We appreciate your support and look forward to seeing you again.
Kind regards, Lientjie and team.
Tennille G - Jan 2022
Algehele gradering
Central and nice views.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Tenille
Thanks for the review - we value your feedback and are glad that you enjoyed the beautiful views !
We regularly update the interiors and will have a close look at your room again.
As everywhere in Mossel Bay, parking is limited.
However, we provide 1 free secure parking space per room.
We appreciate your support and wish you all the best !
Kind regards
Lientjie and team
Aquamarine Guest House
Susan V - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens en smul lekker kos!
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Susan,
Baie dankie vir die goeie terugvoer en komplimente.
Ons is bly dat julle dit geniet het by ons en waarde vir geld ontvang het.
Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om jul weer te sien.
Groete,
Lientjie en span
Aquamarine Guest House
Denette V - Mei 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig van Mosselbaai! Personeel was baie behulpsaam en vriendelik.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer en komplimente!
Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons in die Honeymoon Suite.
Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!
Sonel K - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike personeel, enigste probleem is parkeerarea wat baie klein is, sukkel met parkering van groot voertuie.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Alwyn
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit en is bly dat julle die vakansie geniet het by ons.
Ons voorsien gratis veilige parkering, wat beperk is tot 1 standaard parkeerplek, per kamer.
Tydens piek seisoen, wanneer ons vol bespreek is, vra ons dat gaste streng tussen die lyne parkeer, want dit veroorsaak probleme wanneer gaste bo-oor 2 plekke parkeer.
Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Lientjie en span
Aquamarine Guest House
Marius F - Des 2021
Algehele gradering
Pleasant and clean.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Marius
Thank you for taking the time to review your stay with us !
We are glad that you enjoyed your stay and received a spotlessly clean and tidy room.
We appreciate your support and look forward to seeing you again.
Kind regards
Lientjie Swanepoel and team
Aquamarine Guest House
Danie G - Des 2021
Algehele gradering
Die personeel is dit wat die gastehuis goed maak.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Danie
Dankie vir die terugvoer - ons is bly julle kamer was silwerskoon en julle het vriendelike diens ontvang.
Aquamarine bied moderne 4 ster akkommodasie, top kwaliteit teen bekostigbare pryse, asook 'n heerlike gratis ontbyt.
Danksy reuse verliese gely tydens Covid lock down in 2020, moet ons ongelukkig die begroting dophou.
Ons bied 'n basiese gastehuis pakket DSTV, met meer as 30 kanale, asook betroubare ADSL WiFi @ 4 MBps.
Ons adverteer geen slim TV of Netflix nie en vind dat meeste gaste nie daarin belangstel nie.
Ons waardeer jul ondersteuning en wens julle alle voorspoed toe !
Groete
Lientjie
Aquamarine Guest House
Darwin M - Nov 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Darwin,
Dankie vir die terugvoer, ons is bly jy het die mooi uitsig geniet.
As gevolg van Covid moes ons ongelukkig in 2020 staff verminder, en onlangs weer nuwe staff aanstel vir die seisoen.
Die nuwe staff word nog opgelei en gaste se geduld sal waardeer word in hierdie moeilike tye.
Aquamarine Guest House is al meer as 10 jaar bekend vir ons vriendelike diens, hoë standaard en waarde vir geld.
Beste wense vir 2022
Groete,
Lientjie en span
Aquamarine Guest House
Doret D - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige oase vir 'n moeë lyf en siel.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Doret,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit en is bly julle het die verblyf geniet.
Jou mooi komplimente motiveer ons om net ons beste te gee !
Dankie vir die ondersteuning, ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Lientjie
Aquamarine Guest House
Jacob Philip D - Jan 2020
Algehele gradering
Een van my beste wegbreeknaweke beleef.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Jacob
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Ons is bly dat julle die naweek by ons geniet het, asook die top gehalte fasiliteite wat ons bied.
Julle mooi komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap.
Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Lientjie Swanepoel en span
Aquamarine Guest House
Henk K - Okt 2020
Algehele gradering
Enjoyed my stay, great view.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Henk
Thank you for taking the time to review your stay with us!
We are glad that you enjoyed your stay and beautiful view.
Due to Covid 19 and for our guests own safety, we do not serve a hot breakfast.
We appreciate your support and look forward to seeing you again!
Best regards
Lientjie
Aquamarine Guest house
Faan V - Sep 2020
Algehele gradering
Nie baie tevrede nie.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Faan
Dankie vir die terugvoer, ons is jammer om te hoor dat jy teleurgesteld was.
As gevolg van COVID-19 en vir ons gaste se veiligheid, bedien ons nie tans 'n warm ontbyt nie, maar soos aan julle verduidelik tydens inboek, plaas ons wel 'n selfhelp ontbyt in die kamer se yskassie, met joghurt, muesli, vrugte, beskuit, koffie, tee en sap.
Die kamer se waaierlig werk met 'n remote, mits dit by die skakelaar op die muur aan geskakel is.
Die toilet is nagegaan en is dit nie duidelik wat die probleem is nie.
Die reenstort se waterdruk is standaard en is dit die eerste klagte van hierdie aard wat ons ontvang.
Gaste wat ontevrede is of vrae het, kan my enige tyd skakel op my selfoon, wat op die welkom-nota in die kamer is, sodat ons die probleme dadelik kan oplos, om beter diens en waarde vir geld te bied. Ons waardeer jul ondersteuning in hierdie moeilike tye.
Groete
Lientjie
Aquamarine Guest House
Alet P - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Alet,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit! Jou komplimente motiveer ons om net ons beste te gee. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!
Groete
Lientjie & span
Aquamarine Guest House
Neels S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam gevind met die beste geriewe.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Neels,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit was lekker om julle te ontmoet! Ons is bly dat julle die verblyf, asook ons ontbyt en lieflike uitsig geniet het. Julle komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap. Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Lientjie & span
Aquamarine Guest House
Heidi V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Baie dankie.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Heidi,
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is bly julle het dit geniet by ons.
Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!
Groete,
Lientjie en Span
Aquamarine Guest House
Renette B - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig, professioneel, pragtige uitsig.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Renette,
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons waardeer jul ondersteuning en is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Jou komplimente motiveer ons om net ons beste te gee.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien!
Vriendelike groete,
Lientjie en span
Aquamarine Guest House
Top D - Jan 2019
Algehele gradering
Mooi Guest house met schitterend uitzicht.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Top,
Thank you for the great review - it was lovely to meet you all. We value your positive feedback and are glad that you enjoyed your stay, our delicious breakfast and the beautiful views.
Your compliments and support are much appreciated and we look forward to seeing you again in the future.
Best regards,
Pieter, Lientjie Swanepoel and team
Thomas M - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Thomas
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en vriendelike diens ontvang het. Julle komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap.
Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Gastehuis
Elsie B - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Elsie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons is bly jy het dit geniet by Aquamarine Guest House, vriendelike diens en waarde vir geld ontvang.
Jou komplimente word oorgedra aan ons span.
Ons waardeer jou ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Lientjie Swanepoel en span
Aquamarine Guest House
Karin J - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik in Aquamarine oorgebly.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Karin,
Baie dankie vir die komplimente en positiewe terugvoer! Ons is bly julle het die verblyf, diens en ontbyt geniet.
Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Lientjie en die span by Aquamarine Guest House
Joubert F - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies, ruim en goed toegerus. Vriendelike diens.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Joubert
Baie Dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het dit geniet by Aquamarine !
Ons waardeer die komplimente en ondersteuning en sien uit daarna om jul weer te sien.
Groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Guest House
Jeanine H - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Jeanine,
Dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly jy het die verblyf en mooi see uitsig geniet. Ons waardeer jou ondersteuning en sien uit daarna om jou weer te sien!
Groete
Lientjie & span
Aquamarine Guest House
Johan P - Jul 2019
Algehele gradering
Die verblyf is soos nuut met netjiese, skoon kamer en badkamer. Die ontbyt is heerlik en die eetkamerfasiliteite baie mooi.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Johan
Dankie vir die goeie terugvoer, ons is bly julle het dit geniet by ons. Ons bied gratis veilige parkering, wat beperk is tot 1 parkeerplek, per kamer. Die inrit na die nuwe uitbreiding is effens smal, maar meeste gaste ondervind nie probleme daarmee nie.
Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien !
Groete
Lientjie & span
Aquamarine Guest House
Gerhard D - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties, ongelooflik lekker.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Ingrid
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly en die ontbyt geniet.
Jou komplimente motiveer ons om altyd net ons beste te gee.
Ons waardeer jou ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Lientjie Swanepoel en die span
Aquamarine Guest House
Linda D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie groot bederf.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Linda
Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit was lekker om julle te ontmoet en ons is bly julle het dit geniet by ons.
Jou mooi komplimente word opreg waardeer en ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Pieter en Lientjie Swanepoel asook die span by Aquamarine Guest House.
Marietjie O - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Marietjie,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons is bly julle het die verblyf geniet en goeie diens ontvang. Jou komplimente motiveer ons om altyd net ons beste te gee.
Ons waardeer ook jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!
Groete
Lientjie en span, Aquamarine Guest House
Nathan T - Jan 2018
Algehele gradering
Friendly staff, clean room and bathroom, comfortable.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Dear Nathan
Thank you for the great review!
We are glad that you enjoyed your stay.
Your compliments motivate us to go the extra mile.
We appreciate your support and look forward to seeing you again.
Best regards
Lientjie & team
Aquamarine Guest House
Ilze V - Des 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Lees meerAquamarine Guest House se terugvoer
Beste Ilze
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit en is bly julle het die verblyf geniet en goeie diens ontvang.
Jou komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Lientjie en die span.
Riana V - Apr 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Riana,
Baie dankie vir die goeie terugvoer en komplimente, ons waardeer dit en is bly julle het lekker gebly! Ons waardeer ook jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Lientjie en span, Aquamarine Guest House
Jan B - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was puik.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Jan
Dankie vir die goeie terugvoer!
Ons is bly dat jul die verblyf geniet het en vriendelike diens ontvang het.
Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!
Groete
Lientjie en span
Arthur C - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Arthur
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons is bly dat julle die verblyf en ontbyt geniet het.
Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien !
Groete
Lientjie & span
Aquamarine Guest House
Alanda N - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese oornagplek, definitief aanbeveelbaar.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Alanda,
Dankie vir die goeie terugvoer, ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Jou komplimente motiveer ons om altyd net ons beste te gee. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Lientjie en span
Aquamarine Guest House
Johann G - Okt 2017
Algehele gradering
Kan dit in twee woorde doen: super lekker.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Johann,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons is bly dat jy jou verblyf en ontbyt geniet het! Jou komplimente motiveer ons om altyd net ons beste te gee.
Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou gou weer te sien!
Vriendelike groete,
Lientjie Swanepoel en span by Aquamarine Guest House
Gail V - Jan 2017
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Gail
Dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit!
Ons is bly julle het die verblyf en see uitsig geniet.
Hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Lientjie & span
Aquamarine Gastehuis
Zanandi B - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, vriendelike mense!
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Zanandi
Dankie vir die mooi komplimente, ons is bly julle het die verblyf en see-uitsig geniet en die kamer gerieflik gevind!
Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Lientjie & span
Aquamarine Guest House
Hettie S - Aug 2017
Algehele gradering
Stylvol, rustig en pragtig.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Hettie,
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly dat julle jul verblyf geniet het. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Lientjie & span
Aquamarine Guest House
Annetjie B - Des 2016
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Annetjie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit!
Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het, goeie diens en waarde vir geld ontvang het.
Jou komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap.
Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!
Groete
Lientjie & span
Aquamarine Guest House
Ian V - Okt 2016
Algehele gradering
Goeie diens. Skoon en netjies.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Ian
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit !
Ons is bly dat julle die verblyf en mooi uitsig geniet het.
Jou komplimente motiveer ons om altyd net ons beste te gee.
Hoop om julle gou weer te sien !
Groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Gastehuis
Rozanne S - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Rozanne
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer - dit word opreg waardeer !
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en flinke diens ontvang het.
Jou komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap.
Ons waardeer julle ondersteuning en hoop om julle gou weer te sien !
Groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Gastehuis
Linda V - Mei 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Linda
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit en is bly dat julle dit geniet het!
Jou komplimente motiveer ons om altyd net ons beste te gee.
Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daar na om julle weer te sien.
Groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Guest House
Berni C - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Berni,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly dat julle dit geniet het en waarde vir geld ontvang het.
Julle mooi komplimente motiveer ons om altyd ons beste te gee.
Ons waardeer u ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!
Vriendelike groete,
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Gastehuis
Peter R - Sep 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Peter
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het, waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien !
Groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Guest House
Coenraad S - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstaande fasiliteite en diens!
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Coenraad
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Jou komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap...
Ons waardeer jou ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Guest House
Nico F - Jan 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Nick,
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer jul ondersteuning en vertrou julle het die verblyf geniet.
U het 'n Standaard Dubbel Kamer 5 bespreek. Daar staan in die beskrywing van die kamer dat dit geen direkte see-uitsig het nie, slegs beperkte tuin uitsig. Daarom is die kamer ook goedkoper as die luukse kamers met see-uitsigte. Ongelukkig het u ook nie navraag gedoen oor trappe of genoem dat u gestremd is nie. U het slegs navraag gedoen oor die badkamer-fasiliteite. Vir toekomstige gebruik sal ek voorstel om dit in u navraag te noem om teleurstelling te voorkom.
Groete,
Lientjie Swanepoel
Tony T - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Tony
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en sien uit daarna om julle weer te sien !
Groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Guest House
Theresa J - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Theresa,
Baie Dankie vir die positiewe terugvoer, dit motiveer ons om altyd net ons beste te gee.
Ons is bly julle het dit geniet en waardeer julle ondersteuning.
Hoop om julle gou weer te sien.
Voorspoed vir 2016
Groete,
Lientjie Swanepoel
Hans E - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Johannes,
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. U komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap! Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Lientjie
Terence L - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was "great".
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste TM,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het dit geniet! Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!
Groete,
Lientjie Swanepoel
Maria P - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Martin A - Sep 2015
Algehele gradering
Baie goeie ligging en netjies.
Elma S - Des 2015
Algehele gradering
Beste uitsig, met vriendelike diens en skoon geriewe.
Aquamarine Guest House se terugvoer
Beste Elma
Dankie vir die terugvoer en komplimente, ons waardeer dit en is bly julle het die verblyf geniet !
Parkering is beperk tot 1 parkeerplek per kamer. Gaste word vriendelik versoek om binne die lyne te parkeer, sodat elke kamer 'n plek het. Ons waardeer julle ondersteuning en hoop om julle weer te sien ! Groete, Lientjie & span, Aquamarine Gastehuis
Eduard P - Apr 2015
Algehele gradering
Netjies, goeie diens, vriendelik. Professioneel.
Riane K - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Ontspannend met 'n besondere uitsig.
Jozef D - Feb 2014
Algehele gradering
Very good service , very clean and such nice service
Hendel C - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Shirley H - Jun 2014
Algehele gradering
It was very peaceful, quiet and such a beautiful view
Luzelle V - Apr 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly; sal die plek definitief aanbeveel.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marsh-straat 113, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang