Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquamarine Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marsh-straat 113, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aquamarine Guest House is sentraal geleë in die hoofstraat van Mosselbaai, met veilige parkeerplek van die straat af en afstandbeheerde hek. Dit is binne maklike stapafstand vanaf Santos Blouvlagstrand, supermarkte, restaurante, kitskoswinkels en Bayview Privaat hospitaal.

Aquamarine Guest House bied 10 ruim kamers, met en suite-badkamers wat toegerus is met dubbelwasbakke, en beide 'n bad en 'n stort. Elke kamer het sy eie gemeubileerde patio/balkon, met 'n see-uitsig, behalwe 2 Standaard-kantkamers met beperkte tuin-uitsig. Elke kamer is toegerus met 'n topgehalte koningingrootte-bed, platskerm-satelliet-TV met DStv-kanale, afstandbeheerde plafonwaaier, verwarmer, yskassie met komplimentêre gebottelde water en tee- en koffiemaakgeriewe. Perkallinne, sowel as badlakens en swembadhanddoeke, word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar in al die kamers, die sitkamer en op die hoofstoep.

'n Volledige Engelse ontbyt met bodemlose koffie/tee/sap kan op die hoofpatio, by die swembad, of op die ontbytbalkon of in die eetkamer geniet word, wat oor die Baai- en Outeniekwaberge op die horison uitkyk.

Of dit nou vir besigheid of ontspanning is, Aquamarine is die ideale halfpadstop tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is perfek vir daguitstappies langs die Tuinroete of luilekker pret in die sondae.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Janice W
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely with stunning views. Awesome. We had a lovely stay at the guest house. The room was perfect with an amazing view. The staff was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Sjaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommend Aquamarine Guest House. Their customer service is second to none. The guest house quality is consistently outstanding,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Georg G
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig met wêreldklas diens! Baie lekker gebly en uitstekende diens beleef! Met ook 'n baie baie mooi uitsig!
Jan 2024
Sjaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Aboslutely awesome. We just loved it, it was only for a very short period but it was welcoming, clean, and perfect, and the view and th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Liezl G
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike plek! Het sommer nog 'n ekstra aand bespreek. Pragtige uitsig! Ongelooflike plek, ons beslis weer sal kom besoek.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Marsh-straat 113, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aquamarine Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marsh-straat 113, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJi3LCWflSCdssTo7svK1aJ5uLM364fPMukITrX9I17FZKMYo34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 113 Marsh Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.1821629 22.1377169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang