Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquarius B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 119 resensies vir Aquarius B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Christine C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C

Fabulous.

Everything I wanted, no complaints. I have already recommended it to my friends. Close enough to town centre and the beach.

Lindie F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie F

Awesome.

Baie nice en awesome.

Sinowethu B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinowethu B

Good.

We enjoyed our stay and we were comfortable.

Michael Z - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael Z

Gerieflik.

Baie lekker gebly. Netjiese, skoon kamers met goeie diens as ontbyt beskikbaar. Baie vriendelike ontvangs en vrek lekker koffie. Baie dankie Aquarius.

Carmen M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Carmen M

Dit was oorvol. Daar is nie genoeg speelplek vir kinders nie. Daar is ook nie 'n mikrogolf nie.

Ons het lekker gebly, maar ons hou nie van die parkeerarea wat buite is onder ons eie risiko nie.

Pamela P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela P

Awesome.

Ons het soos deel van die familie gevoel. Baie dankie. Alles tot ons beskikking gehad.

Alex O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex O

Beautiful place, amazing staff.

Loved my staff here, felt right at home.

Johan B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Hartsmense wat uit hulle pad uit gaan om goeie diens te lewer.

Die eienaar en sy werknemers is baie vriendelik en het uit hul pad uit gegaan om die verblyf gemaklik te maak. 'n Huis-vanaf-huis gevoel is geskep.

Sharon P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P

Very comfy. Uncle Fanie as well as the reception lady were very very friendly. The uncle even makes his own rusks.

We loved the uncle's humour and friendliness. Will definetly go back.

Maura R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maura R

Very kind hosts, good location.

Hosts were very welcoming and kind. Guest house in a good location close to surf shops and the like. Geared for load shedding (UPS etc).

Kerry K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry K

The staff are very friendly and accommodating.

We would have had a nicer stay if it was not for the weather.

Moroesi K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moroesi K

We felt at home with the kids.

The owner of the place is very friendly.

Darren M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Darren M

Enjoyed it.

Very nice place. Enjoyed my stay. The staff are friendly and went out of their way to make us feel welcome.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Roslyn S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Roslyn S

Terrible, was not impressed at all with the setup of the place.

There was no DStv to watch, internet connection was on and off even though there was no loadshedding. It was the most uncomfortable unit we ever stayed at won't return in the future.

Elsabe V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Die gastehuis is netjies.

Beslis nie vyfster nie, maar ons het dit nie gesoek nie. Alles het goed gewerk, was skoon en netjies. Die enigste ding is daar is nie volop veilige parkering, alhoewel die eienaar 'n plan gemaak het wat ons waardeer. Houtvloere is bietjie lastig want mens kan nie stil kombuis toe gaan nie ens. Die eienaars het wel uit hulle pad gegaan om alles reg te hê.

Peet V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Aquarius is an excellent choice for clean, comfortable, and affordable accommodation with friendly staff and a convenient location.

Highly recommended!

Pikkie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie S

Fantasties.

Pragtige plek en die gasvryheid is onverbeterlik. Baie dankie.

Beryl L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl L

Fantastic.

Warm, friendly environment. We felt welcomed and at home. We cannot wait for the next visit. Thanks Frans and family.

Ronel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Gemaklik en tuis.

Kuier was lekker.

Zoleka M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoleka M

Absolutely good place.

Very warm welcome. Quiet, neat, orderly venue.

Yolande V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Baie rustige atmosfeer.

Was baie aangenaam gewees.

Hester V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V

Very friendly owner and staff.

Very good location and good breakfast.

Sanmarie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmarie V

Pragtig, vriendelik, skoon.

Heerlike ontbyt.

Marie T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Skoon en netjies.

Gerieflik en skoon en netjies. Parkering is probleem.

Arie O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie O

Nice place, just traffic from the main road very noisy.

Nice bed and breakfast.

Debbie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie C

Was baie lekker.

Slaapgeriewe is uiters gemaklik en met skoon beddegoed. Baie vriendelike personeel. Sal beslis weer kom draai maak by Aquarius B&B.

Charnall F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charnall F

Very very nice, will visit soon again.

My stay here was very very nice, the owner Oom Fanie was very nice to us and assisted in every way possible he could to make our stay memorable, me and my husband were satisfied with everything and will definitely visit very soon again. Big thumbs-up to Oom Fanie! Keep up the good work, oom.

Ashntih D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ashntih D

Perfect for a stopover.

The adjoining rooms are great for families.

Loren S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Loren S

Spacious backpackers vibe.

The guest house is very conveniently located on the main road which made it easy to find. The receptionist was very friendly and helpful. The room was spacious and the bed was comfortable. You can hear everything in the guesthouse though which might not be appealing to light sleepers. There is also off street parking so I would recommend bringing in all your valuables just to be safe.

Lizanda O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizanda O

Skoon en gerieflik, maar sitkamer reg voor my kamerdeur.

Sitkamer en TV reg voor my kamerdeur, privaatheid min.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Shanaaz P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Shanaaz P

No parking security.

This is a B&B, so why were we told that breakfast is not included? We discussed it with the receptionist and told her nowhere does it state that, only as she suggested it said. After our discussion, we received breakfast on Saturday and cereal and toast for Sunday. The one lady working there still had her pj's on serving us.

Aquarius B&B se terugvoer

Mev Plaaitjies.

Hoop dit gaan goed met Mev. Eerstens om jou te antwoord op al jou klagtes.

1. Wanneer jy vir my voorheen gekontak het oor die parkering, het ek jou ingelig waar jy kan parkeer. Ek het nie gese dat jy 'n ander plek moet gaan soek as jy nie daarmee tevrede is nie.
2. Met julle aankoms was daar net 5 dames, die res het eers later geaariveer. Julle het 'n vriendelike verwelkom van my ontvang.
3. Dit se op on profiel en op die LekkeSlaap webtuiste dat ontbyt vir 'n addisionele kos verdien kan word. Alhoewel julle net die Saterdag Oggend warm ontbyte geeet het en die Sondag Cereals en toast en koffie gekry het, wasdit gratis aan julle voorsien. Jy het ook nog genoem dat jy die res van die dames gaan vra of hulle volle ontbyt wil he, en dan ekstra moet betaal. Jyt nooit terug gekom na my om te bevestig nie.
4. Die Saterdag aand het julle so gelawaai dat julle die ander gaste gepla het, ek moet julle gaan stil maak het.
5. Niemand het klagtes gemaak nie. As jy jou klagte met my bespreek het, sou ek dit dadelik kon regmaak.
6. Jy het nie by my kom rapporteer oor wieldoppe wat weg nie. Jyt dit aan n gas genoem. Jy het weer die Gastehuis gekontak oor n foon wat julle nie kry, maar niks genoem van wieldoppe nie.
7. Niemand wat hier werk nie, werk in hulle pyjames nie.
8. Ons het nie beheer oor Jeffriesbaai se weer nie. Ons vee baie omdat daar 'n boom is wat blare afgooi wannner die wind waai. Ons vra groot verskoning vir dit.
9. Ek is baie jammer dat jy nie jou verblyf geniet nie.

Aquarius B&B
Shanaaz P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Shanaaz P

Needs to improve.

Rooms had a stuffy smell when we arrived. Pool and braai area was not cleared/cleaned when we arrived. Parking area is not safe.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Mlungiseleli D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mlungiseleli D

The place was filthy the owner so judgemental.

When we called to tell him we were late his comment was that we were late because we were partying. We got in far late than were supposed to. He refused to let us in and we had to beg. When we got in we noticed the place was dirty. Outside the room was rubbish bins and black bags. The mirror, the floor, the walls and the basin in bathroom was dirty and with hair. When he approached him and the cleaner he told us we were being difficult and why did we not complain about it when we arrived. I told him we woke him up and it was early hours already and it could wait. He reached to his safe and refunded us what we paid when we checked in and told us the rest will be refunded by the website.

Annelize M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M

Baie goeie, vriendelike diens. Naby aan winkels en hoofstrand.

Ons was baie vriendelik ontvang en het heerlike ontbyt geëet. Is naby aan dorp en hoofstrand, het sommer oral heen gestap. Baie ontspanne, huislike atmosfeer. Sal vir seker weer kom kuier.

John S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Dit was wonderlik. Die mense is baie vriendelik en die eienaar is baie behulpsaam. Die plek is netjies en 'n mens voel sommer tuis!

Ons kon Jeffries op 'n nuwe manier ervaar en die plek gee beslis die beste waarde vir geld.

Aquarius B&B se terugvoer

Baie dankie dit word opreg waardeer
Sien uit na jul volgende kuier
Fanie

Aquarius B&B
Emelisa M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelisa M

Dit was heerlik, gerieflik en het so welkom gevoel.

Ons het dadelik tuis gevoel en die kamers is netjies, met alles wat nodig is.

Aquarius B&B se terugvoer

Baie dankie
Dit was lekker om jul te ontmoet en sien uit na jul volgende kuier
Fanie

Aquarius B&B
Marlene L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

Baie lekker.

Baie sentraal geleë met 'n lieflike, groot kamer en gemaklike bed. Vriendelike ontvangsdame. Heerlike kuier gewees.

Aquarius B&B se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning, sien uit na jul volgende kuier.

Aquarius B&B
Rene C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C

Die mense en atmosfeer was ongelooflik.

Hou so aan met jul puik dienste en gasvryheid.

Aquarius B&B se terugvoer

Baie dankie dit word opreg waardeer,
ons probeer om almal te laat welkom voel by Aquarius
Fanie

Aquarius B&B
Eruka C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eruka C

Wonderlik.

Was goeie diens en die dame wat die naweek gewerk het was baie professioneel.

Aquarius B&B se terugvoer

Baie dankie,
Fanie

Aquarius B&B
Mercia S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S

Goeie diens, vriendelike dame by ontvanga en behulpsaam.

Sal weer gaan, dis rustig en alles is gerieflik

Aquarius B&B se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer
Groete,
Fanie

Aquarius B&B
Lourens B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Altyd lekker om daar te bly.

Hierdie was die derde keer wat ons daar oornag het en sal beslis weer.

Aquarius B&B se terugvoer

Baie bly jul het lekker gekuier sien uit na volgende.
Fanie

Aquarius B&B
Lt O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lt O

Ons het baie lekker gebly.

Kamers is ruim en netjies. Almal is baie vriendelik. Kamers baie netjies en ruim. Sal weer terug gaan!

Aquarius B&B se terugvoer

Baie dankie waardeer jul terugvoer.
Groete,
Fanie

Aquarius B&B
Audrey M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey M

Was very nice with awesome host that made us feel welcome and comfortable.

Host made us feel welcome and at ease providing assistance as needed.

Aquarius B&B se terugvoer

Thanks for your review.
Fanie

Aquarius B&B
Marike L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike L

Lekker break vir 'n mamma!

Ons verblyf by Aqarius was baie aangenaam, ten spyte van Covid! Ek het veral die ontbyte geniet wat vir wat ons voorgesit is.

Ivan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S

Uitstekend

Die ontvangs was bo verwagting uitstekend. Die eienaar, Fanie, sowel as sy personeel vir seker dat die gaste welkom voel en baie gerieflik is. Baie dankie aan hulle. Ek wens hulle voorspoed toe en mag hulle net sukses hê

Aquarius B&B se terugvoer

Baie dankie ons by Aquarius waardeer u terugvoer en probeer ons bes om almal welkom en tuis te laat voel.
Fanie

Aquarius B&B
Beverley B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley B

Comfortable.

Comfortable stay if you are staying a night or two.

Les T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Les T

Staff exceptionally accommodating.

Will certainly use them again.

Aquarius B&B se terugvoer

Thank you,
Fanie

Aquarius B&B
Hanri M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri M

Baie lekker!

Gasvry en lekker gebly!

Jacques A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques A

Uitstekend.

Gasvry en werklik veilig.

Attie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Attie D

Goeie waarde vir geld.

Goeie ervaring en vriendelike diens. Lekker ontbyt.

Tracey W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey W

The stay was awesome and cleaned, staff was very friendly indeed we will go again.

The stay was awesome and cleaned, staff was very friendly indeed we will go again.

Aquarius B&B se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer,
sien uit na jul volgende besoek.
Fanie

Aquarius B&B
Roumellia M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roumellia M

Dit was lekker en rustig en die ontbyt was heerlik!

Ek en my seun het 1 nag oorgebly en die eienaar het ons vriendelik ontvang. Die plek is mooi, skoon en rustig en ons het baie lekker geslaap. Sal beslis weer daar gaan bly.

Marco P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco P

It was a great experience to be staying at the B&B. The people in charge were very friendly and they made us feel at ease.

I enjoyed my stay there.

Charise M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charise M

Was very nice place, rooms neat and tidy, nice place to chill out and relax.

The family enjoyed the stay, made some friends, kids had a good time in pool, overall an enjoyable stay.

Rozanne J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne J

Als was perfek.

Ons het dit geniet en ons was tevrede.

Adele V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Vriendelike diens.

Verblyf voldoen aan al die basiese behoeftes. Skoon en netjies, eienaar vriendelik en behulpsaam. Waterdruk was net bietjie laag.

Handré V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Handré V

Gerieflik.

Naby aan groot aantrekkingskrag in Jeffreysbaai. Foto's van ander geriewe by Aquarius lyk nie selfde as werklikheid nie, sit mens tog nie af nie.

Hendrik O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik O

Aangenaam. Goeie gasheer en gasvrou - behulpsaam.

Bietjie raserige mede-gaste.

Aquarius B&B se terugvoer

Dankie vir terugvoer, moet verskoning vra vir ander gaste se geraas,
hul word aangespreek maar nie altyd met sukses.
Fanie

Aquarius B&B
Xolisile J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Xolisile J

Just good.

Very convenient and easily accessible.

Thozama M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thozama M

The owners were very friendly and helpful.

The place could be better with parking in the yard. Also the rooms were not very clean behind the pedestals.

Roderick A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roderick A

We enjoyed what a 3 star accommodation offered us.

The owner and receptionist were friendly.

Jason A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jason A

Good.

Agent assistance was great, all and all we were satisfied.

Vanessa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa V

Lekker oorgeslaap.

Baie lekker oorgeslaap by Aquarius B&B. Vriendelike mense, lekker sagte beddens. Skoon kamers met die heerlikste ontbyt. Uitstekend geleë naby alles.

Martienet U - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martienet U

Ons was drie persone. Daar was net 1 teelepel, 1 cremorasakkie.

Beddens en kussings was baie lekker.

Renate B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renate B

Adequate.

Good location. Clean bedding and towels. Comfy bed. Mould in the shower and basin. Dirty floors. Very dirty under the bed and corners. Dirty windows. Parking on street.

Adriette C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Adriette C

Net vir 'n nag, nie meer.

Die eienaar het ons parkering voor sy kamer aangebied, ons is dankbaar. Daar was 'n groep mense en dit was erg raserig. Die kamer is goed ingerig maar slegs 1 koffie geen tee en wat vir volgende dag? Die badkamer was dalk net ouerig maar het nie heel skoon vertoon nie. Kussings kan ook vervang word. Het nie ontbyt geneem so kan nie kommentaar lewer nie.

Aquarius B&B se terugvoer

Mnr. Wynand Coertzen,

As die eienaar vra ek verskoning vir die onaangename ervaring by ons,
in vandag se tyd waar die meeste van ons sukkel om ons besighede oop te hou is dit lekker om sulke negatiewe kommentaar te kry.
Daar kan nie verwag word om vir R500.00 n 5 Ster verblyf te kan kry nie.
Ons hier by Aquarius gaan uit ons pad om ons gaste welkom en gelukkig te laat voel en i.v.m die koffie en tee, koffie en tee in die kamer is vir die oggend bedoel en in die eetsaal is genoegsame koffie en tee wat gratis aangebied word.
aangaande die geraas wil ek net noem dat dit n gastehuis is en gaste deel die huis en na 10 die aand vra ek die gaste om stil te wees vir ander se onthalwe.
Ek maak self seker dat die kamers skoon en netjies is alvorens gaste inboek.

Dit sal verder hoog op prys gestel word indien u tydens u verblyf die klagtes onder die personeel se aandag sal bring sodat daar kennis geneem kan word en nie op sosiale media waar die verblyf waar u tuis gaan in n swak lig gestel word nie.

Mag GOD julle seen

Fanie


Aquarius B&B
Linda F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Uitstekend.

Netjies, skoon en gerieflikke kamers. Die eienaar is baie vriendelik en gaan uit sy pad uit om mens so tuis as moontlik te laat voel. Die ontbyt was 'n verassing en is heerlik. Ek beveel Aquarius ten sterste aan.

Wikus C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C

Lekker rustig

Baie lekker geëet, gekuier en geslaap. Die stort se waterdruk was bietjie sleg, maar verder geen klagtes nie.

Sarah U - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah U

Regte egte gasvryheid, almal voel spesiaal en welkom.

Al is dit onweer, gaan jy nog lekker hier kuier en ontspan. Alles mooi keurig. Spesiale voorsiening is gemaak vir gaste wat self iets te ete wil maak. Dankie hiervoor. Van al die gastehuise waar ek al gebly het, is die een nommer een.

Thenjiswa N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thenjiswa N

We enjoyed staying at Aquarius B&B. Wish to come back again.

Amount paid was very reasonable, staff attitude good, clean environment. Thank you.

Yolande L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande L

Baie netjies en baie gasvry.

Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Aquarius B&B se terugvoer

Baie dankie ons sien uit na jul volgende kuier
Fanie

Aquarius B&B
Chantel V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Very friendly service.

We were warmly welcomed.

Tersius G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius G

Baie aangenaam.

Baie vriendelike personeel!!

Louwrens E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens E

So heerlik

Die eienaar is so vriendelik en die ontbyt is ongelooflik lekker

Marlene V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Vriendelike en behulpsame gasheer.

Ons het 'n kamer vir 2 bespreek en met aankoms het ek besef dat dit 2 enkelbeddens is en 'n bad en ons verkies 'n stort. Die eienaar gee toe, sonder addisionele koste, vir ons 'n ander kamer, met 'n koninggrootte-bed bed en 'n stort. Baie dankie.

Sone N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone N

Lovely stay at Aquarius B&B.

Spacious rooms and friendly staff.

Mike C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C

Excellent service.

We had a lovely stay at Aquarius guesthouse. It is close to the beach and most restaurants in Jeffrey's. Very good location.

Marius B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Netjies en Skoon

Baie Netjies en Skoon Plek. Gemaklik en die ontbyt is wonderlik

Hennie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie vriendelik, uitstekende diens en baie behulpsaam!

Baie vriendelik, uitstekende diens en baie behulpsaam. Ons het regtig die tydjie daar geniet!

Alwyn V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V

Geniet.

Diens was goed, vriendelik ontvang.

Nicolaas F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas F

Fantasties, gemaklik, goedkoop

Goed ontvang. Baie lekker geslaap.

Lood R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lood R

Great value for money.

See stars.

Meloney H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Meloney H

Family friendly.

The owner was so accommodating with all the guests that was there, it's a nice comfy place to stay will definitely make booking there again.

Bettie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bettie V

Benodig baie aandag!

Skoon, maar totaal nie welkoms gevoel nie.

Aquarius B&B se terugvoer

Dankie vir jou review. Kan u asb meer spesifiek wees,hoe jy nie welkom gevoel het nie?

Hier groet ons almal met n glimlag,en die ontvangs en eienaar gaan uit hul pad on gaste gemaklik en tuis te laat voel.

Ek kan onthou hoe ons nog grappies gemaak het aan ontbyt tafel.

So ons sal dit waardeer as u meer besonderhede sal gee, sodat ons kan werk daaraan. Daar was geen klagtes toe u uit geboek het. Ons nou regtig verwaard.

Dankie

Aquarius B&B
George V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Lekker gemaklik.

Die gasheer Fanie, vriendelik en behulpsaam. Kamer lekker groot en gemaklik. Ontbyt baie lekker. Kamer skoon en netjies. Home away from home.

Hanlie L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie L

Als die moeite werd.

Het dit baie geniet. Kan hulle aanbeveel.

Reinette O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette O

Great place and very friendly owner.

Very clean. Staff and everybody were very friendly.

Sonneke B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonneke B

Baie goeie verblyf met vriendelike gasheer.

Ons het 'n lekker aandjie hier spandeer en sal weer van die dienste gebruik maak. Vriendelike en tegemoetkomende gasheer wat ons verblyf heerlik gemaak het.

Omid M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omid M

Great breakfast!

Sometimes for a short period of 1 or 2 minutes there was a very loud weird noise coming through the walls and ceiling to the room that I guess could be some pipe or generator!

Steve V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V

Gemaklik, bekostigbaar, ontbyt ingesluit by prys en van hoogstaande gehalte.

Ons het oorgebly na die Trans Baviaans fietsren. Geen probleem met ons fietse gehad nie. Fanie het ons vriendelik ontvang, selfs 04:00 in die oggend! Sal graag weer by hulle tuisgaan.

Kerstin W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kerstin W

Plek is baie rustig en ons het lekker gebly.

Vriendelike personeel, skoon, ontbyt wat baie goed voorberei was.

Joan P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joan P

Baie lekker.

Dit was baie lekker en ons het so tuis gevoel en op ons gemak. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons waardeer opreg!

Daniel D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Tuiste weg van jou huis!

Uitstekende opsie vir 'n lekker J-Bay-kuier! Sal vir seker weer daar gaan kuier! Lekker ontbyt, laat mens die dag aanpak met 'n vol magie, reg vir die strand, of sommer vir explore!

Daniel D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Was puik! Voel sommer welkom en jy kan lekker rus!

Uitstekende opsie vir 'n lekker JBay-kuier! Sal vir seker weer daar gaan kuier! Lekker ontbyt, laat mens die dag aanpak met 'n vol magie, reg vir die strand, of sommer vir explore!

Henk R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk R

Vriendelik, netjies en skoon

Ons het slegs vir een nag oorgeslaap en was baie tevrede. Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ontbyt was heerlik!

Edwin B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin B

Our stay at Aquarius B&B was very good. We enjoyed it.

Aquarius B&B was very clean and the staff very accommodating and friendly. However a better variety of TV channels are needed to occupy the younger or older members.

Sibahle M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sibahle M

It was superb.

We had a lovely time, thanks.

Gerald S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald S

Baie vriendelik, gerieflike kamer vir familie.

Gasheer is baie tegemoedkomend met kinders, het selfs vir hulle 'n tekenprent opgesit om hulle besig te hou voor ontbyt en spesiale ontbyt vir hulle voorgesit. Kamer was baie gerieflik en het als wat ons as gesin nodig gehad het. Sal definitief aanbeveel.

Rochelle H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rochelle H

We felt at home.

Great welcome and friendly staff. Breakfast was lovely.

Sam L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sam L

Baie aangename gastehuis.

Baie vriendelike verwelkoming en heerlike ontbyt. Netjies en skoon.

Esti C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Esti C

Waarde vir geld en lekker geslaap.

Heerlik geoornag. Heelwat gaste het laat ingeboek en die geiser het dan 'n aardige geraas gemaak terwyl hulle stort maar andersins was alles in orde en het ons lekker geslaap in 'n ruim kamer en badkamer.

Martin V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Die nuwe eienaar is nog besig om sy voete te vind maar het dit vir ons baie aangenaam gemaak.

Die nuwe eienaar is nog besig om sy voete te vind maar het dit vir ons baie aangenaam gemaak. Die plek is netjies, skoon en die eienaar is uiters gaaf en ons het gou soos ou vriende gesels.

Jenilee E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenilee E

Ongelooflik.

Ons het so lekker gekuier by Aquarius. Dit was asof ons by familie gekuier het. Elsa het ons lekker bederf met heerlike ontbyt in die oggend en ons kamer was elke dag mooi skoongemaak. Baie vriendelike diens, was die lekkerste kuier in Jeffreys.

Aquarius B&B se terugvoer

Hi Jenna,

Baie dankie vir jou mooi verwysing. Ek wag, dit raak tyd vir 'n kuier.

Groete,
Elza

Aquarius B&B
Tim S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim S

Thank you. It was a great pleasure staying there.

We were warmly welcomed and treated very kindly by our hostess, Elza. Thank you for great hospitality.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dankie. Dit was 'n plesier om hier te bly.

Ons is vriendelik ontvang en Elza het ons baie gaaf behandel. Dankie vir julle wonderlike gasvryheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

David L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David L

Die bestuurderes het die plek gemaak.

Ons het laat daar aangeland op Kersdag en sy het ons regtig welkom laat voel, goed geadviseer en ons ons motor laat intrek omdat daar so baie goed in die motor was. Daar was 'n misverstand deur die webtuiste, maar sy was op dit en reg vir enige onverwagte gaste.

Aquarius B&B se terugvoer

Hi David,

Baie dankie vir julle mooi verwysing. Julle was vir my kosbaaar en ek hoop julle kom gou weer kuier.

Groete,
Elza

Aquarius B&B
Reinette E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette E

Dit het vir ons gevoel of ons in ons eie huis daar bly!

Baie vriendelike en hartlike ontvangs en diens. Het ons baie tuis laat voel, amper asof ons deel is van die familie. Lekker sentraal geleë en veilig.

Aquarius B&B se terugvoer

Hi Reinette,
Julle het soos familie gevoel. Bly as julle lekker gekuier het.

Aquarius B&B
Ulrich V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich V

Baie netjies, skoon en ruim.

Gerieflike kamers wat netjies en skoon is.

Gerhard H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard H

Sehr nette, hilfsbereite und zuvorkommende Gastgeberin.

Sehr freundliche, hilfsbereite und engagierte Gastgeberin. Hervorragendes Frühstück. Sauberes Zimmer und Bad. Gerne wieder.

Aquarius B&B se terugvoer

Ich habe es genossen, dich hier zu haben
Elza

Aquarius B&B
Nathan L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan L

Dit was fantasmagories.

Dit was nice, die Tannie was ook baie vriendelik en baie vol grappe. Sal weer en weer kuier, maar al nadeel is die veiligheid van voertuie - parkering van voertuie.

David F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David F

Very nice place, calm and quiet.

French visitor. Extremely gentle people, very good breakfast! Calm place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker plek, stil en rustig.

Franse besoekers. Baie saggeaarde mense, heerlike ontbyt! Rustige plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dr Michelle V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Michelle V

Baie vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt, silwerskoon swembad en baie mooi kamers.

Die ontvangsdame is baie gasvry en laat mens onmiddellik welkom voel. Die gastekamers is baie mooi gedoen, daarmee saam was die swembad 'n lafenis na die lang pad en die hitte. Die swembad was ook silwerskoon. Die ontbyt was bedien is, was 'n 5 ster-ontbyt - heerlik. Baie dankie!

Aquarius B&B se terugvoer

Hi Michelle,

Kom gerus weer, ek werk aan nuwe ontbyte en is altyd besig om iets te verander om mense soos julle nog meer tuis en welkom te laat voel.

Liefde groete,
Elza

Aquarius B&B
Bernard C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard C

Baie huislik, gemaklik.

Baie geniet, was vroeg weg en eers laat terug, maar altyd geleë en akkommoderend tydens die JBayX.

Rika D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Wonderlike verblyf.

Baie lekker gekuier, sal graag weer soontoe gaan.

Ruben H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben H

Baie lekker gebly.

Baie netjies plek met vriendelike gasvrou. Lekker ontbyt ook gekry.

Hester D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hester D

Fantasties!

Baie vriendelike en gasvrye diens, hulp word benodig om by alles wat daar hanteer moet word uit te kom.

Charlene B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Dit was die lekkerste en gemaklikste naweek wat ek in 'n lang tyd gehad het.

Die gasvrou is uitstekend. Ons het nog voor die deur gestaan toe voel ons al tuis. Alles was so op plek en skoon. Ontbyt was baie lekker. Ek beveel die B&B vir oud, jonk en kind aan. Regtig, ek het soos die belangrikste persoon in Jeffrey's gevoel. Baie gemaklik en veilig gevoel. Lekker naby aan winkels en strande. Die weer was baie lekker. Jy kan kom en gaan sonder om ander gaste te steur. Baie lekker beddens.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 69, Jeffreysbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06c2b05efe2f233d47606c6d684e7110258a25ba09f309f2b2813c960ce5d405881a67fbc53ed6d4c3025c53bafcfa546f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 69 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.04583 24.925117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang