Aquarius B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Fanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Christine C - Feb 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Lindie F - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Sinowethu B - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Michael Z - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Carmen M - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was oorvol. Daar is nie genoeg speelplek vir kinders nie. Daar is ook nie 'n mikrogolf nie.
Pamela P - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Alex O - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful place, amazing staff.
Johan B - Feb 2023
Algehele gradering
Hartsmense wat uit hulle pad uit gaan om goeie diens te lewer.
Sharon P - Sep 2023
Algehele gradering
Very comfy. Uncle Fanie as well as the reception lady were very very friendly. The uncle even makes his own rusks.
Maura R - Apr 2023
Algehele gradering
Very kind hosts, good location.
Kerry K - Sep 2023
Algehele gradering
The staff are very friendly and accommodating.
Moroesi K - Jan 2023
Algehele gradering
We felt at home with the kids.
Darren M - Jan 2023
Algehele gradering
Enjoyed it.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Roslyn S - Jan 2023
Algehele gradering
Terrible, was not impressed at all with the setup of the place.
Elsabe V - Des 2022
Algehele gradering
Die gastehuis is netjies.
Peet V - Des 2022
Algehele gradering
Aquarius is an excellent choice for clean, comfortable, and affordable accommodation with friendly staff and a convenient location.
Pikkie S - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Beryl L - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Ronel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik en tuis.
Zoleka M - Jan 2022
Algehele gradering
Absolutely good place.
Yolande V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Hester V - Des 2022
Algehele gradering
Very friendly owner and staff.
Sanmarie V - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtig, vriendelik, skoon.
Marie T - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Arie O - Des 2022
Algehele gradering
Nice place, just traffic from the main road very noisy.
Debbie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Charnall F - Feb 2022
Algehele gradering
Very very nice, will visit soon again.
Ashntih D - Des 2022
Algehele gradering
Perfect for a stopover.
Loren S - Des 2022
Algehele gradering
Spacious backpackers vibe.
Lizanda O - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en gerieflik, maar sitkamer reg voor my kamerdeur.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Shanaaz P - Nov 2022
Algehele gradering
No parking security.
Aquarius B&B se terugvoer
Mev Plaaitjies.
Hoop dit gaan goed met Mev. Eerstens om jou te antwoord op al jou klagtes.
1. Wanneer jy vir my voorheen gekontak het oor die parkering, het ek jou ingelig waar jy kan parkeer. Ek het nie gese dat jy 'n ander plek moet gaan soek as jy nie daarmee tevrede is nie.
2. Met julle aankoms was daar net 5 dames, die res het eers later geaariveer. Julle het 'n vriendelike verwelkom van my ontvang.
3. Dit se op on profiel en op die LekkeSlaap webtuiste dat ontbyt vir 'n addisionele kos verdien kan word. Alhoewel julle net die Saterdag Oggend warm ontbyte geeet het en die Sondag Cereals en toast en koffie gekry het, wasdit gratis aan julle voorsien. Jy het ook nog genoem dat jy die res van die dames gaan vra of hulle volle ontbyt wil he, en dan ekstra moet betaal. Jyt nooit terug gekom na my om te bevestig nie.
4. Die Saterdag aand het julle so gelawaai dat julle die ander gaste gepla het, ek moet julle gaan stil maak het.
5. Niemand het klagtes gemaak nie. As jy jou klagte met my bespreek het, sou ek dit dadelik kon regmaak.
6. Jy het nie by my kom rapporteer oor wieldoppe wat weg nie. Jyt dit aan n gas genoem. Jy het weer die Gastehuis gekontak oor n foon wat julle nie kry, maar niks genoem van wieldoppe nie.
7. Niemand wat hier werk nie, werk in hulle pyjames nie.
8. Ons het nie beheer oor Jeffriesbaai se weer nie. Ons vee baie omdat daar 'n boom is wat blare afgooi wannner die wind waai. Ons vra groot verskoning vir dit.
9. Ek is baie jammer dat jy nie jou verblyf geniet nie.
Shanaaz P - Nov 2022
Algehele gradering
Needs to improve.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Mlungiseleli D - Jan 2022
Algehele gradering
The place was filthy the owner so judgemental.
Lees meerAnnelize M - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie, vriendelike diens. Naby aan winkels en hoofstrand.
John S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik. Die mense is baie vriendelik en die eienaar is baie behulpsaam. Die plek is netjies en 'n mens voel sommer tuis!
Aquarius B&B se terugvoer
Baie dankie dit word opreg waardeer
Sien uit na jul volgende kuier
Fanie
Emelisa M - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik, gerieflik en het so welkom gevoel.
Aquarius B&B se terugvoer
Baie dankie
Dit was lekker om jul te ontmoet en sien uit na jul volgende kuier
Fanie
Marlene L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Aquarius B&B se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning, sien uit na jul volgende kuier.
Rene C - Nov 2021
Algehele gradering
Die mense en atmosfeer was ongelooflik.
Aquarius B&B se terugvoer
Baie dankie dit word opreg waardeer,
ons probeer om almal te laat welkom voel by Aquarius
Fanie
Eruka C - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Aquarius B&B se terugvoer
Baie dankie,
Fanie
Mercia S - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie diens, vriendelike dame by ontvanga en behulpsaam.
Aquarius B&B se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer
Groete,
Fanie
Lourens B - Aug 2021
Algehele gradering
Altyd lekker om daar te bly.
Aquarius B&B se terugvoer
Baie bly jul het lekker gekuier sien uit na volgende.
Fanie
Lt O - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Aquarius B&B se terugvoer
Baie dankie waardeer jul terugvoer.
Groete,
Fanie
Audrey M - Aug 2021
Algehele gradering
Was very nice with awesome host that made us feel welcome and comfortable.
Aquarius B&B se terugvoer
Thanks for your review.
Fanie
Marike L - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker break vir 'n mamma!
Ivan S - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Aquarius B&B se terugvoer
Baie dankie ons by Aquarius waardeer u terugvoer en probeer ons bes om almal welkom en tuis te laat voel.
Fanie
Beverley B - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Les T - Sep 2021
Algehele gradering
Staff exceptionally accommodating.
Aquarius B&B se terugvoer
Thank you,
Fanie
Hanri M - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Jacques A - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Attie D - Des 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Tracey W - Okt 2021
Algehele gradering
The stay was awesome and cleaned, staff was very friendly indeed we will go again.
Aquarius B&B se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer,
sien uit na jul volgende besoek.
Fanie
Roumellia M - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was lekker en rustig en die ontbyt was heerlik!
Marco P - Feb 2021
Algehele gradering
It was a great experience to be staying at the B&B. The people in charge were very friendly and they made us feel at ease.
Charise M - Jan 2021
Algehele gradering
Was very nice place, rooms neat and tidy, nice place to chill out and relax.
Rozanne J - Des 2021
Algehele gradering
Als was perfek.
Adele V - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Handré V - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Hendrik O - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam. Goeie gasheer en gasvrou - behulpsaam.
Aquarius B&B se terugvoer
Dankie vir terugvoer, moet verskoning vra vir ander gaste se geraas,
hul word aangespreek maar nie altyd met sukses.
Fanie
Xolisile J - Okt 2021
Algehele gradering
Just good.
Thozama M - Des 2021
Algehele gradering
The owners were very friendly and helpful.
Roderick A - Des 2021
Algehele gradering
We enjoyed what a 3 star accommodation offered us.
Jason A - Okt 2021
Algehele gradering
Good.
Vanessa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Martienet U - Mei 2021
Algehele gradering
Ons was drie persone. Daar was net 1 teelepel, 1 cremorasakkie.
Renate B - Mrt 2021
Algehele gradering
Adequate.
Adriette C - Nov 2021
Algehele gradering
Net vir 'n nag, nie meer.
Aquarius B&B se terugvoer
Mnr. Wynand Coertzen,
As die eienaar vra ek verskoning vir die onaangename ervaring by ons,
in vandag se tyd waar die meeste van ons sukkel om ons besighede oop te hou is dit lekker om sulke negatiewe kommentaar te kry.
Daar kan nie verwag word om vir R500.00 n 5 Ster verblyf te kan kry nie.
Ons hier by Aquarius gaan uit ons pad om ons gaste welkom en gelukkig te laat voel en i.v.m die koffie en tee, koffie en tee in die kamer is vir die oggend bedoel en in die eetsaal is genoegsame koffie en tee wat gratis aangebied word.
aangaande die geraas wil ek net noem dat dit n gastehuis is en gaste deel die huis en na 10 die aand vra ek die gaste om stil te wees vir ander se onthalwe.
Ek maak self seker dat die kamers skoon en netjies is alvorens gaste inboek.
Dit sal verder hoog op prys gestel word indien u tydens u verblyf die klagtes onder die personeel se aandag sal bring sodat daar kennis geneem kan word en nie op sosiale media waar die verblyf waar u tuis gaan in n swak lig gestel word nie.
Mag GOD julle seen
Fanie
Linda F - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Wikus C - Des 2020
Algehele gradering
Lekker rustig
Sarah U - Des 2020
Algehele gradering
Regte egte gasvryheid, almal voel spesiaal en welkom.
Thenjiswa N - Nov 2020
Algehele gradering
We enjoyed staying at Aquarius B&B. Wish to come back again.
Yolande L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en baie gasvry.
Aquarius B&B se terugvoer
Baie dankie ons sien uit na jul volgende kuier
Fanie
Chantel V - Nov 2020
Algehele gradering
Very friendly service.
Tersius G - Okt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Louwrens E - Okt 2020
Algehele gradering
So heerlik
Marlene V - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame gasheer.
Sone N - Mrt 2020
Algehele gradering
Lovely stay at Aquarius B&B.
Mike C - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent service.
Marius B - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies en Skoon
Hennie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik, uitstekende diens en baie behulpsaam!
Alwyn V - Feb 2020
Algehele gradering
Geniet.
Nicolaas F - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties, gemaklik, goedkoop
Lood R - Nov 2020
Algehele gradering
Great value for money.
Meloney H - Des 2020
Algehele gradering
Family friendly.
Bettie V - Feb 2020
Algehele gradering
Benodig baie aandag!
Aquarius B&B se terugvoer
Dankie vir jou review. Kan u asb meer spesifiek wees,hoe jy nie welkom gevoel het nie?
Hier groet ons almal met n glimlag,en die ontvangs en eienaar gaan uit hul pad on gaste gemaklik en tuis te laat voel.
Ek kan onthou hoe ons nog grappies gemaak het aan ontbyt tafel.
So ons sal dit waardeer as u meer besonderhede sal gee, sodat ons kan werk daaraan. Daar was geen klagtes toe u uit geboek het. Ons nou regtig verwaard.
Dankie
George V - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker gemaklik.
Hanlie L - Okt 2019
Algehele gradering
Als die moeite werd.
Reinette O - Sep 2019
Algehele gradering
Great place and very friendly owner.
Sonneke B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie goeie verblyf met vriendelike gasheer.
Omid M - Sep 2019
Algehele gradering
Great breakfast!
Steve V - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklik, bekostigbaar, ontbyt ingesluit by prys en van hoogstaande gehalte.
Kerstin W - Nov 2019
Algehele gradering
Plek is baie rustig en ons het lekker gebly.
Joan P - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Daniel D - Sep 2019
Algehele gradering
Tuiste weg van jou huis!
Daniel D - Sep 2019
Algehele gradering
Was puik! Voel sommer welkom en jy kan lekker rus!
Henk R - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en skoon
Edwin B - Des 2019
Algehele gradering
Our stay at Aquarius B&B was very good. We enjoyed it.
Sibahle M - Okt 2019
Algehele gradering
It was superb.
Gerald S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik, gerieflike kamer vir familie.
Rochelle H - Sep 2019
Algehele gradering
We felt at home.
Sam L - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangename gastehuis.
Esti C - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en lekker geslaap.
Martin V - Okt 2019
Algehele gradering
Die nuwe eienaar is nog besig om sy voete te vind maar het dit vir ons baie aangenaam gemaak.
Jenilee E - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Aquarius B&B se terugvoer
Hi Jenna,
Baie dankie vir jou mooi verwysing. Ek wag, dit raak tyd vir 'n kuier.
Groete,
Elza
Tim S - Des 2018
Algehele gradering
Thank you. It was a great pleasure staying there.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dankie. Dit was 'n plesier om hier te bly.
Ons is vriendelik ontvang en Elza het ons baie gaaf behandel. Dankie vir julle wonderlike gasvryheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
David L - Des 2018
Algehele gradering
Die bestuurderes het die plek gemaak.
Aquarius B&B se terugvoer
Hi David,
Baie dankie vir julle mooi verwysing. Julle was vir my kosbaaar en ek hoop julle kom gou weer kuier.
Groete,
Elza
Reinette E - Des 2018
Algehele gradering
Dit het vir ons gevoel of ons in ons eie huis daar bly!
Aquarius B&B se terugvoer
Hi Reinette,
Julle het soos familie gevoel. Bly as julle lekker gekuier het.
Ulrich V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en ruim.
Gerhard H - Aug 2018
Algehele gradering
Sehr nette, hilfsbereite und zuvorkommende Gastgeberin.
Aquarius B&B se terugvoer
Ich habe es genossen, dich hier zu haben
Elza
Nathan L - Des 2018
Algehele gradering
Dit was fantasmagories.
David F - Apr 2018
Algehele gradering
Very nice place, calm and quiet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker plek, stil en rustig.
Franse besoekers. Baie saggeaarde mense, heerlike ontbyt! Rustige plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dr Michelle V - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt, silwerskoon swembad en baie mooi kamers.
Aquarius B&B se terugvoer
Hi Michelle,
Kom gerus weer, ek werk aan nuwe ontbyte en is altyd besig om iets te verander om mense soos julle nog meer tuis en welkom te laat voel.
Liefde groete,
Elza
Bernard C - Jul 2017
Algehele gradering
Baie huislik, gemaklik.
Rika D - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Ruben H - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hester D - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Charlene B - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was die lekkerste en gemaklikste naweek wat ek in 'n lang tyd gehad het.
Lees meer- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 69, Jeffreysbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang