Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquarius B&B

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Christine C
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Fabulous. Everything I wanted, no complaints. I have already recommended it to my friends. Close enough to town centre and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie F
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Awesome. Baie nice en awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinowethu B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Good. We enjoyed our stay and we were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael Z
1 nag
4.8
Aug 2024

Gerieflik. Baie lekker gebly. Netjiese, skoon kamers met goeie diens as ontbyt beskikbaar. Baie vriendelike ontvangs en vrek lekker koffie. Baie dankie Aquarius.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carmen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Dit was oorvol. Daar is nie genoeg speelplek vir kinders nie. Daar is ook nie 'n mikrogolf nie. Ons het lekker gebly, maar ons hou nie van die parkeerarea wat buite is onder ons eie risiko nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Pamela P
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Awesome. Ons het soos deel van die familie gevoel. Baie dankie. Alles tot ons beskikking gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex O
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Beautiful place, amazing staff. Loved my staff here, felt right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Hartsmense wat uit hulle pad uit gaan om goeie diens te lewer. Die eienaar en sy werknemers is baie vriendelik en het uit hul pad uit gegaan om die verblyf gemaklik te maak. 'n Huis-vanaf-huis gevoel is geskep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Very comfy. Uncle Fanie as well as the reception lady were very very friendly. The uncle even makes his own rusks. We loved the uncle's humour and friendliness. Will definetly go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maura R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2023

Very kind hosts, good location. Hosts were very welcoming and kind. Guest house in a good location close to surf shops and the like. Geared for load shedding (UPS etc).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 69, Jeffreysbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06c2b05efe2f233d47606c6d684e7110258a25ba09f309f2b2813c960ce5d405881a67fbc53ed6d4c3025c53bafcfa546f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 69 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.04583 24.925117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang