Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Beach Front Unit

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Terisa P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Wens ek het voor die tyd geweet! Ons besoek aan Uvongo en Uvongo Beach Front (Standloper) het 'n paar teleurstellings meegebring. Ons het spesifiek tydens die bespreking gevra of die waterkwaliteit in die omgewing aanvaarbaar is, en ons is gesê ja. Dit is egter hartseer om te sê dat dit glad nie waar is nie. Ons hele gesin van 5 was ernstig siek, en dit was duidelik dat ander in die omgewing bewus was van hierdie probleem. Ons het water gekoop en selfs daarmee tande geborsel, maar ons kon nie die Natal-kiem ontloop nie. Vier ander gesinne (en vriende) in die gebied tussen Manaba en Ramsgate was ook almal siek. Ek besef dat dit nie die skuld van die verblyf is nie, maar as mens amper R50 betaal vir 11 nagte se verblyf, sou ek dink eerlikheid oor hierdie situasie belangrik is. Die woonstel self was ruim met 'n lugversorger, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroeër wat 'n groot pluspunt was. Die sitkamerbanke was nie baie gemaklik nie, en een bank was selfs gebreek. Die opsigter het dit geruil, maar die "nuwe" bank was ook in 'n slegte toestand. Die meubels op die stoep, insluitend die tafel, stoele, en weber, was verroes. Hierdie kan verstaan word a.g.v. die see atmosfeer, maar ons sou steeds graag buite gemaklik wou sit. Die ligging van die verblyf is ideaal naby die strand met maklike toegang. Riki, die gasvrou, was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ons toegelaat om later die dag te vertrek toe ons moes haas maak om my seun na die dokter te neem. Ek hoop regtig dat Natal aan hul infrastruktuur werk in die komende jaar. Sal ons weer gaan? Ek is nie seker nie, dis 'n bitter hartseer situasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ben B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

The pictures don't justify the beautiful views. We had such a lovely holiday at this unit. The pictures don't justify the beautiful views of the sea, the sunrises and the sunsets, the magnificent sounds of the ocean. Absolutely relaxing atmosphere, we had great times on the patio which is larger than we expected and we had some fantastic braais with an overwhelming sea view. Our little one also enjoyed and loved every moment! We will go back anytime!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pearly D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Stunning, beautiful and clean. Absolutely stunning unit. Clean and I would like to book the same unit very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Awesome, comfortable and relaxing apartment. Has everything you need, clean and modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2019

Baie modern en mooi uitsig. Pragtige uitsig. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2019

Great location and beautiful view. Very neat and tidy unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liezl V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2019

Rustig. Mooi plek. Sal weer gaan. Het dit baie geniet. Is veilig en mooi. Vat net jou eie handdoek en toiletpapier saam. Ek het verwag dat die basiese goed deel sal wees van die bespreking.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2019

Goed. Was goed, behalwe vir die feit dat my deposito nie terugbetaal is nie. Het hulle verskeie keer gekontak.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2017

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Cindy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2016

Heerlike see-uitkyk en pragtige plek om te ontspan. Wonderlike tyd gehad saam familie. Pragtige uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
RONEL
Uvongo Beach Front Unit
Hi Cindy Baie bly julle het dit so geniet - kom kuier gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

RONEL Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 86, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhYzc3MTg5LWY3MDctNDg5ZS1iNzYyLTEwMzYzMWYzOGU0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 86 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.8349894002 30.395168066025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang