Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquaview Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenways-rylaan 40, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Aquaview Beach House is 'n selfsorggastehuis met 3 verdiepings en asemrowende uitsigte oor Long Beach. Dis net 'n klipgooi van die strand af.

Die huis het 'n eenheid wat gerieflik ingerig is vir 6 gaste en 'n atlejee met slaapplek vir 2. Hierdie twee eenhede kan saam verhuur word aan 8 gaste.

Aquaview 1 bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en elke badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n TV is ook beskikbaar.

Aquaview Studio het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid is op die onderste verdieping en het 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n swembad, TV en braai-area.

'n Skakeldeur verbind die kamers met 'n aparte, selfsorg-ateljee vir 2 gaste. Dit het 'n volledige en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die boonste verdieping bied 'n panoramiese uitsig oor die see en op die berge en dis ideaal vir gaste wat net wil ontspan.

WiFi en Netflix word voorsien en gaste kan van die ingeboude braai-area in die voortuin gebruikmaak. Die ingeslote agtertuin het 'n warmwaterstort en dis ideaal vir gaste wat die soutwater na 'n swem wil afspoel. Daar is ook 'n wasmasjien, strykplank en 'n strykyster. Die huis het 'n alarmstelsel met laserstraal-sekuriteit en gewapende reaksie.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Greenways-rylaan 40, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aquaview Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenways-rylaan 40, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb74331c56e8ba33b693cfbe41706b760d177701bb15c33bafa496e359dd40a1e4052472dfa70d55ab93112d2f2c00716f953?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 40 Greenways Drive Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.13725 18.33371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang