Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquaview Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenways-rylaan 40, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Aquaview Beach House is 'n drieverdieping-selfsorggastehuis met asemrowende uitsigte oor Long Beach, en is net 'n hanetreetjie van die strand af.

Hierdie huis het 'n eenheid wat geskik is vir 6 gaste terwyl die ateljee slaapplek het vir 2. Hierdie 2 eenhede kan altesaam bespreek word om vir 8 gaste voorsiening te maak.

Aquaview 1 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en die badkamers is toegerus met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan dit ook geniet om TV te kyk.

Aquaview Studio is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié eenheid is op die onderste verdieping geleë en is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot die swembad, TV en braai-area.

'n Tussendeur grens aan hierdie kamers met 'n aparte selfstandige ateljee vir 2 mense, en het 'n volledige en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die boonste verdieping het panoramiese see- en berg-uitsigte en is wonderlik vir gaste om net te ontspan.

WiFi, sowel as Netflix, word voorsien, en gaste kan gebruik maak van die ingeboude braai-area in die voortuin. Die agterste, omheinde tuin het 'n warmwaterstort en is ideaal vir gaste wat na 'n swem wil afspoel. 'n Wasmasjien, 'n strykyster en strykplanke is beskikbaar vir gebruik. Die huis het 'n alarmstelsel met balke, en gewapende reaksie.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Aquaview Beach House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Greenways-rylaan 40, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aquaview Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenways-rylaan 40, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb74331c56e8ba33b693cfbe41706b760d177701bb15c33bafa496e359dd40a1e4052472dfa70d55ab93112d2f2c00716f953?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 40 Greenways Drive Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.13725 18.33371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang