Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A'Queenslin Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
George M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

I had a very great stay. Great personalised service. The host was such a great host. I will definitely make use of the facility again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berenick O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Dit was fantasties. A'Queenslin Guesthouse is die perfekte verblyf vir enige persoon. Dit is 'n baie rustige en kalm area. Die eienaar Rhys en Louise julle is pragtige mense. Ek sal julle oor en oor aanbeveel. Baie dankie vir' n lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2020

Baie lekker gebly. Ons tweede keer wat ons hier oorslaap. Elke keer baie vriendelik ontvang. Kamers is modern, ruim, skoon en netjies. Veilige parkering en verblyf. Ontbyt was heerlik. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina - Marie P
1 nag
5.0
Feb 2020

Heerlik rustig en baie hulpvaardige gasvrou. Met aankoms was die swembad waarna ons so uitgesien het toegemaak a.g.v die brande in die omgewing. Ten spyte van die as en dooie materiaal wat in die swembad waai, het die personeel wel die swembad oopgemaak vir ons gerief. Dit was so spesiaal. Twee dinge wat mag bydrae tot die aangename verblyf, is 'n droograkkie en lappie vir skottelgoed, asook 'n kurktrekker sou mens jou eie wyn wil oopmaak. Die plek is pragtig en gerieflik teen 'n baie billike tarief. Veels geluk met puik diens en 'n treffer blyplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loren E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

Rustig Die atmosfeer wat geskep was, was heerlik rustig en kalm. Die hoogtepunt was die swembadwater wat perfek was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Veilig, gerieflik en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang. Dit is baie mooi, skoon en netjies. Veilge parkering. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Racheida E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2018

Diep lekker! Gasvryheid was voorwaar voortreflik. Ek het elke dag langs die swembad geoefen. Geen steurnis en ontbyt was net so lekker. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhys
A'Queenslin Guesthouse
Liewe Racheida, Dit was n plesier om julle by A' Queenslin welkom te laat voel. Ons is bly julle kon uitrus en ontspan in hierdie rustig gedeelte van die Bland. Ek hoop van harte ons sal julle binnekort weer by ons sien. Beste groete, Rhys, Dorkas en die res van die AQ span.

Bennie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Perfekte ligging, baie netjies skoon en het ekstra myl geloop vir ons. Dankie vir julle gasvryheid. Dankie vir kommervryebespreking. Dankie dat julle ons as groep kon akkommodeer, beveel julle vir seker aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Baie gerieflik, vriendelik en goeie waarde vir geld! Die kamer was pragtig, gerieflik en baie mooi. Ons het vreeslik lekker gebly en hulle was baie akkommoderend. Die ontbyt en diens was wonderlik en ons sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhys
A'Queenslin Guesthouse
Liewe Renate, Baie dankie dat julle gekies het om by A' Queenslin te bly. Ons sien uit na julle volgende besoek. Dankie vir mooi terugvoering. Vriendelike groete

Ashwin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

This place was very very nice and the service was great, won't mind going there again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhys
A'Queenslin Guesthouse
Dear Ashwin, It was a great pleasure hosting you, thank you for the kind words. We look forward to your next visit. Warm regards, Annemarie and Rhys.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rhys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 595
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 2, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaH5MmdBPh5CR7W1LrC3ekR8bpKWkko00cnESTbIJgpxE4C2OaH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 2 Queen Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.754225514124 18.956294953823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang