A'Queenslin Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Rhys Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
George M - Nov 2023
Algehele gradering
I had a very great stay.
Berenick O - Des 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Frederick B - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Dina - Marie P - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig en baie hulpvaardige gasvrou.
Lees meerLoren E - Des 2020
Algehele gradering
Rustig
Frederick B - Des 2019
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en netjies.
Racheida E - Okt 2018
Algehele gradering
Diep lekker!
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Liewe Racheida,
Dit was n plesier om julle by A' Queenslin welkom te laat voel. Ons is bly julle kon uitrus en ontspan in hierdie rustig gedeelte van die Bland. Ek hoop van harte ons sal julle binnekort weer by ons sien.
Beste groete,
Rhys, Dorkas en die res van die AQ span.
Bennie H - Sep 2018
Algehele gradering
Perfekte ligging, baie netjies skoon en het ekstra myl geloop vir ons. Dankie vir julle gasvryheid.
Renate G - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, vriendelik en goeie waarde vir geld!
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Liewe Renate,
Baie dankie dat julle gekies het om by A' Queenslin te bly. Ons sien uit na julle volgende besoek. Dankie vir mooi terugvoering.
Vriendelike groete
Ashwin K - Feb 2018
Algehele gradering
This place was very very nice and the service was great, won't mind going there again.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Dear Ashwin,
It was a great pleasure hosting you, thank you for the kind words. We look forward to your next visit. Warm regards, Annemarie and Rhys.
Daleen R - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie wat goed geleë is in die Paarl.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Liewe Daleen,
Dankie vir julle besoek en julle vriendelikheid. Dit was vir ons n voorreg om julle by A' Queenslin Gastehuis te ontvang.
Ons sien uit na julle terugkeer na Paarlberg.
Vriendelike groete.
Janine S - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Jeanette D - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflike ruim vertrekke en baie goed geleë.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Estelle B - Jul 2018
Algehele gradering
Luuks, skoon en vriendelik.
Ruben M - Okt 2017
Algehele gradering
Mal amazing plek.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Beste Ruben,
Baie dankie vir julle besoek en die mooi woorde. Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Rhys en Annemarie.
Johan V - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker rustig, gemaklik en tuis gevoel.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie dat julle gekies het om by A' Queenslin Gastehuis te bly. Dankie vir die mooi woorde, ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete
Rhys en Annemarie
Louise E - Aug 2017
Algehele gradering
Perfek.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Hello Louise,
Dit was heerlik om julle by ons te ontvang.
Julle is enige tyd weer welkom,ons sien uit na die volgende besoek.
Joseph S - Jan 2017
Algehele gradering
Received excellent and welcoming service.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Dear Joseph, it was an absolute pleasure having you and your family stay with us over the past few days. We cannot wait to have you back again in the near future. We wish you and the family all of the best for 2017 and beyond.
Hilary C - Jul 2017
Algehele gradering
Was 'n wonderlike ervaring, baie rustig en veilige plek om te oornag en gasheer was baie vriendelik.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Liewe Hilary,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Daar is vir ons niks meer lekker as om te hoor dat ons gaste lekker kon uitrus en ontspan nie. Ons sien baie uit om julle binnekort weer te verwelkom. Ek sal julle woorde aan Sharon ook oordra.
Vriendelike groete,
Rhys van Wyk
A' Queenslin
Ina L - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het net daar geslaap, was heeldag op reis of by 'n troue.
Lees meerA'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Beste Ina,
Baie dankie vir jul besoek, vriendelikheid en positiewe woorde. Ook baie dankie met julle begrip oor die verbeterings wat ons besig is om aan te bring asook die bietjie advies wat julle met ons kon deel! Dit is vir ons 'n vreugde om gaste te verwelkom so aangenaam soos u en u man. Ons hoop dat julle weer die geleentheid sal kry om die Paarl te besoek en te kyk hoe A`Queenslin verander (hopenlik verbeter!) oor die komende weke. Ons begin binnekort met die kamer waarin julle gebly het en is baie opgewonde oor hoe die verbeteringe deur ons gaste ontvang gaan word. Julle sal altyd welkom wees by A`Queenslin en ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.
Alles van die beste,
Rhys en Annemarie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Mariaan S - Feb 2017
Algehele gradering
Het voldoen aan die verwagting.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Liewe Mariaan,
Baie dankie vir jou besoek en kommentaar. Ons hoop ons sal jou in die toekoms weer sien!
Mathilda S - Mei 2017
Algehele gradering
Alles was netjies. Net jammer daar was nie 'n eie badkamer nie.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Geagte Mathilda S,
Baie dankie vir jou besoek en dat u die tyd geneem het om u kommentaar en ervaring te deel. Wanneer ons 'n lae punt van gaste kry probeer ons om terugvoer te gee op elke punt. So kan ons die ervaring vir alle gaste verbeter waar moontlik.
Gedeelde badkamer: U het 'n kamer met 'n gedeelde badkamer bespreek, dit is so geadverteer op ons eie webtuiste asook al die verskeie besprekings webtuistes. Dit was die goedkoopste kamer beskikbaar. Ander kamers met hul eie badkamer was ook beskikbaar. U was met u aankoms 'n gratis opgradering aangebied na een van hierdie kamers, wat u van die hand gewys het.
Waarde vir geld: Teen R 700.00 vir twee mense in 'n gemaklike kamer met volle DStv en gratis Wi-Fi ingelsuit, voel ons dit is goeie waarde vir geld. Ons is jammer dat dit nie u ervaring was nie.
Klientediens: Ons het geen klagte van u ontvang oor die dame wat u ingesien het nie. Ons het ook nie die voorreg gehad om u self te ontmoet nie. Ek is dus onseker hoekom u klientediens slegs 1 uit 5 gemerk het. Soos genoem, het ons u 'n gratis opgradering aangebied na 'n en-suite kamer wat u nie opgeneem het nie. Ek sou graag wou weet waar ons beter diens kon verskaf om sodoende te verbeter in die toekoms.
Netheid: U kommentaar: "Alles was netjies" en u punt van 3 uit 5 word na verwys. Ons is onseker of daar 'n probleem was aangesien die kommentaar die indruk skep dat alles in orde was. Kamers word elke dag gediens, die badkamer word minstens 2 keer per dag skoongemaak. Indien daar iewers is waar ons beter kan doen sou ons u verdere kommentaar hoog op prys stel.
Ligging: Baie dankie vir u punt op ligging, ons is bly u was tevrede daarmee en dat ons gaste die rustigheid van die omgewing waar ons is kan geniet.
Sekuriteit: Daar is buite u kamer 'n deur wat sluit, 3 deure en hekke wat sluit voor u by die grensmuur kom, waar die buite hek ook gesluit is. U het 'n private balkon, met 'n skuifdeur wat sluit, en 'n sekuriteitshek, weer met 'n buite hek wat sluit as u by die grensmuur kom waar alles weer gesluit is. Dus of 4 of 5 deure en hekke wat sluit om tot binne die kamer te kom. In u kamer is 'n digitale kluis wat gestel kan word met 'n kode wat net u sou ken. Ons voel 1 uit 5 is dus 'n baie lae punt vir sekuriteit. Daar is 'n buurtwag, kamera stelsel en gereelde patrollies deur die sekuriteits verskaffer wat gedoen word. In 27 jaar is daar nog nie by 'n kar ingebreek of iets gesteel by gaste nie. Indien daar 'n manier is waar ons u meer veilig kon laat voel het, sal ons beslis daaraan aandag gee. Ek sien uit na meer terugvoering in hierdie verband indien u die geleendheid kry.
Weereens baie dankie vir u besoek, ons hoop dat ons u weer sal kan verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete
Annemarie en Rhys van Wyk
Johnny V - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig met uitsig!
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Thank you very much Johnny, for taking time to write your review for A'Queenslin. It was wonderful meeting you, your wife and sons. You were all a pleasure to have staying at A'queenslin and were wonderful guests. We look forward to seeing you again. Kind regards, Cas and Mignon.
Ilse H - Jun 2016
Algehele gradering
Safe, neat and comfortable pet friendly accommodation, feel at home!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Veilig, netjies, gerieflik en troeteldiervriendelik, ons het tuis gevoel!
Baie dankie aan die eienaars van A'Queenslin B&B vir die verblyf wat julle vir ons gesin gebied het, insluitende ons yorkie en kanarie (wat altyd saam met ons reis). Netjies, veilig en huislik, ons het baie tuis gevoel. Ruim kamer met 'n stoeparea en genoeg plek vir ons diere om tuis te voel. Ons beveel dit definitief aan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Dear Ilse and Louis, it was indeed a great pleasure to have met you. You were so friendly, happy and kind.
I thank you with all my heart for the wonderful review you wrote on TravelGround / LekkeSlaap's websites.
Just having you stay over and taking time to write this wonderful review, has given me faith in guests again.
Thank you Cas and Mignon.
Frank O - Des 2016
Algehele gradering
Dit was regtig die geld werd.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Liewe Frank,
Dit was lieflik om jou en jou seun by ons te hê. Dankie vir die positiewe kommentaar. Ek hoop, teen die tyd wat ons julle weer sien, is ons klaar met die opknappingswerk en dat die verskil julle sal beindruk. Vriendelike groete.
Marietjie V - Des 2016
Algehele gradering
Friendly host, beautiful place.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Liewe Marietjie,
Baie dankie vir julle besoek en die mooi woorde. Ons sien baie uit na jul volgende besoek aan ons- julle was n vreugde om te akkomodeer.
Vriendelike groete,
Rhys
A` Queenslin Gastehuis
Joan S - Nov 2016
Algehele gradering
Netjiese kamer in 'n baie rustige omgewing.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Beste Joan, jy sal nooit weet hoeveel ons jou woorde waardeer nie. Ons probeer altyd ons bes, om ons gaste tevrede te stel. Ek wens ons kon elke dag mense soos jy welkom heet!
Dit sou ons lewe net n plesier gemaak het.
Vriendelike groete,
Mignon.
Jeannette B - Sep 2016
Algehele gradering
Netjies en baie vriendelik!
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jeanette, dat jy die tyd geneem het om so n wonderlike resensie te skryf. Ons waardeer dit baie en is ook baie bly om te hoor dat julle gelukkig hier by A'Queenslin was.
Julle was ook n groot plesier!
Ons hou jou dogter se goedtjies, wat sy hier vergeet het, tot ons mekaar weer eendag sien.
Vriendelike groete, Cas en Mignon van Wyk.
Mercia L - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, heerlike, veilige, ontspanne atmosfeer, netjies en goeie waarde vir jou geld.
Lees meerA'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Mecia!
Wonderlike, vriendelike gaste soos julle, wat gelukkig was by A'Queenslin, skryf nie daaroor nie. Hulle geniet die lewe te veel daarvoor..
Dis maar net die paar ongelukkiges, wat van hul kosbare tyd gee, om negatiewe dinge op die internet te plaas; dus waardeer Cas en ek dit werklik dat jy die moeite gedoen het om oor jou ervaring hier by ons te skryf.
Nogmals, baie, baie dankie daarvoor!. Cas en Mignon.
Sybil L - Nov 2016
Algehele gradering
Goed geleë, veilige area.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Beste Sybil,
Baie dankie vir jou besoek en terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is tans besig met bietjie opknappingswerk, dit sal nuwe beddens, beddegoed, handdoeke insluit sovel as bitjie verf en ander decor. Teen volgende jaar wil ons die badkomers ook oorgedoen he. Ek hoop ons sal vir julle in die toekoms weer verblyf kan aanbied en na die veranderinge u terugvoer weer kry.
Vriendelike groete
Rhys van Wyk
(nuwe eienaar)
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Marius F - Apr 2016
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meerA'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Dear Mr and Mrs Marius Fourie, we are so sad for you, that your entire holiday was ruined, by the fact that quite a few of the accommodations, booked by you, were not up to your standard!
Through LekkeSlaap, you booked the large double bedroom no 3, plus private under roof patio, private garden, full kitchenette @ R 300.00 p/p p/n. The shared bathroom, is more than clearly stated on the website.
On arrival, I knew that you may not be happy with what you had booked, so I offered you the choice of your booked room and the only other available bedroom, an en-suite with its own huge private, under roof / sunny patio. You both took a long time to decide, but I waited patiently, offering you a cup of tea or coffee, whilst you decided.
If you were so unhappy with our accommodation, we would have happily refunded you in full, in order for you to find what suited you. You never said a word to me! We also said that when the room is serviced in the morning, all crockery and cutlery used, would be cleaned by the house keeper and replaced, long before midday. Had you noticed that the building is a 6 level home, you would never possibly have thought that the room you chose, could have been a garage, i.e. re the levels!
We have a beautiful highly polished antique head end, admired by many. We have a plug with a fitting leading to each bedside lamp. The mattress is a Dream Cloud Loadstar. The fridge was not turned on, I agree, as we were not expecting you in the en-suite room. Could it have been such a problem for you to simply switch the fridge on? It is hard to understand why most 95 percent of our guests are so happy staying over with us, but less than 5 percent, even look under the bed, to find some reason to complain. I hope this answers all your complaints, but still why stay for 2 nights, so unhappy, without coming to us to ask for a refund?
Leon F - Mei 2016
Algehele gradering
Aaklig.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Dear Mr and Mrs Leon Fouche, we are so sorry that you did not enjoy your stay, @ R300.00 per adult for 2 large, private bedrooms, with sliding doors opening out onto private patios.
All spotlessly clean. You requested 2 double rooms in the family suite. When you came to complain about the shared bathroom, (shared with one retired medical doctor) you admitted that you had not read the description of the rooms properly. You told me, only on arrival, that you wanted 2 king-size beds, because you wished to sleep with your son and your wife wished to sleep with her son's girl friend, in order for the young couple, not to sleep together!
I offered you Room 1 to solve the problem, so that you would have 3 x double bedrooms.
You had 1 x King size bed in room 4 and we made up an extra single bed in room 3 with the double bed. I went out of my way plus spent a lot of my time, trying to make you happy and comfortable.
Piet M - Jan 2015
Algehele gradering
Tog lekker.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Dear Piet we regret the one night of 31st December, departing on the 1st January was spoiled for you and your family, by the things that troubled you.
We have hundreds of guests per year and we strive to please them all. Our satisfaction rate is 95%, but we take seriously what the othe 5 % have to say.
We will look into all the issues you mentioned, plus make the information on the website clearer, re the parking and the limited S/C facilities and try our best to improve on all matters. We hope that if you ever require our services again, to attend the Nederburg New Year's Eve concert for example, that you will find everything to your satisfaction.
Kind regards, Mignon.
Linda B - Feb 2015
Algehele gradering
Not what we expected.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Dear Linda, we regret that you did not enjoy your 1 night stay. We alway go the extra mile to ensure that our guests are happy. We asked our house keeper to stay in and sleep over, due to an emergency baby sitting we had to do for our son. I do apologise that we are not able to be here ourselves.
I was contactable on my cell phone and am sorry that you did not reach me.
I think I recall that one of the party booked for the night did not arrive and I was not here to give the requested refund?
We pride ourselves re the security of all our guests and there is not a single door/security gate/garden gate/patio door which cannot lock.
The house keeper must have neglected to explain the different keys to you and I realize that it can be confusing, when one stays in a strange place for 1 night only. For this too I apologise profusely. we hope that if ever you require our services again, it will be a more pleasant experience.
Kind regards, Mignon.
Dries V - Mrt 2015
Algehele gradering
Nie 'n aangename ervaring nie.
Lees meerA'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Good morning Dries, we are so sorry that you did not enjoy your 1 night stay.. We try to be as accurate and honest, as possible, on the website..
We have 2 x ensuite double bedrooms and a suite of 3 x double bedrooms sharing a bathroom. We will check the wording and make sure that the cheaper rooms, are accurately discribed. We only give these rooms to guests who specifically request a room in the family suite, thinking that they would have read all the information, and preferred the lower rate option of R295.00 p/p.
Try to imagine our own shock when our guests in en suite bedroom 1, sneaked in, not only 1, but 5 dogs!!
When my husband went to make coffee early next morning, he saw the pool patio area and immediately started cleaning it... we asked same guests, who had booked for 4 nights, to leave with a full refund.
All the bedrooms are tiled excepting room 5. We checked the carpeting and found a thin spot in the passage, but this is covered by a hand made runner.
We are the last establishment (on the corner) agaist Paarl Mountain and there are 2 quiet cul de sacs. This is mentioned on the website. There are 2 security cameras, 1 in each of the streets, although we have never had a problem in this good, quiet area.. We have a medical docter, who choses the room you occupied and who stays here on and off for almost a year now. As she keeps coming back, we must assume she is happy and her Mercedes, is parked in the cul de sac. We regret that you had an unpleasant experience, and hope tha you give us another chance? We offer you an en suite bedroom free of charge for 1 night to make up for your unhappy visit on the 8th of March. Kind regards, Mignon.
Chenell R - Mei 2015
Algehele gradering
Benodig opgradering.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Dear Chenell, we regret that your Mom and Dad, who babysat for you, did not enjoy their 1 night stay with us.
I remember they were unhappy prior to arrival and were disappointed on arrival, as they wanted to invite family over for a braai, and did not have the right facilities to intertain many persons.
Had we known your needs, when you enquired, we would have made sure you knew the circumstances.. Please accept our humble apologies.
Daan M - Apr 2014
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, waarde vir geld, heerlike stil omgewing!
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Dear Daan this is a belated thank you for the really wonderful review for which you gave of your time in order to write and send.
It was truly a pleasure meeting you and have you staying over at A'Queenslin.
We are happy that you were pleased with the welcome, the rates, the peace and quiet and the vineyards, valley and mountains.
We shall welcome you with open arms when next you are in Paarl and decide on returning to A'Queenslin. All the best until we meet again.
Once again thanks and kind regards, M v Wyk.
Maggie M - Apr 2014
Algehele gradering
'n Baie lekker en ontspanne atmosfeer!
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Thank you Maggie for the wonderful review. My husband and I love meeting new guests and you have no idea how much we appreciate your positive words about the relaxing atmosphere and the service. It is such a pleasure having guests like you and it makes all our effort worth it.
We sincerely hope that we can improve our service, in order to fully satisfy you, when you visit us in Paarl again.
Many thanks and kind regards, Mignon, Paarl.
Marietjie B - Feb 2014
Algehele gradering
Het dit geniet, maar benodig lugversorging en 'n beter stort. Die muskietnet is goed.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Beste Marietjie, alhoewel dit al meer as n jaar terug is, wat julle hier in Paarl was, wil ek graag net dankie se, dat julle moeite gemaak het om te laat weet dat julle die verblyf, die stilte en die sekuriteit geniet het. Ons het nuwe lugversorging laat insit en omdat die storte so groot is, het ons gedink dis miskien die stortkoker wat nie lekker werk nie en het dus die stort koppe vervang. Ons hoop om een dag in die toekoms julle weer te verwelkom, en hoop dan dat julle weer die verblyf sal geniet. Dit is nog steeds so stil en veilig hier by A'Queenslin. Ons het nou ook vrye Wi-Fi en sekuriteitsmuur kameras wat op Queen en Enslin strate gemik is. Ons waardeer jul bydrae om dinge te verbeter vir ons gaste.
Vriendelike groete, M v W. Paarl.
Dave L - Apr 2013
Algehele gradering
Very satisfied
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Thank you Dave, for the great review of A'Queenslin placed some time ago. This is just a short note to tell you you will always be more than welcome to stay over at A'Queenslin in Paarl again in the future.
Should you ever have the need to visit Cape Town, we have a 2 bedroomed Apartment, Ambiance, in Oranjezight, City Bowl, Cape Town You can find all the details of Ambiance on the Travelground website and once you have decided to visit this area again, we will be more than happy to see you.
Many thanks and kind regards, Mignon.
Rudy S - Des 2013
Algehele gradering
Nice place, and a very helpful owner.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Thank you very much Rudy for the wonderful and kind review re your stay at A'Queenslin in Paarl. If ever you return to South Africa and to Paarl, you and your family, will be more than welcome and we shall do our best to show you some of the secrets of Paarl.
Should you wish to visit Oranjezicht in Cape Town, City Bowl area, we have a comfortable 2 bedroomed flat in Oranjezight, City Bowl CT.
Ambiance Apartment is perfectly situated against the foothills of Table Mountain, across the road from de Waal Park with free Sunday evening music concerts.
Ambiance is a 5 minute walk to the Garden Centre, which will supply you with all your needs for a relaxing holiday.
It is a perfect getaway for a family of 4 and you will always be welcome!
Kind regards, M v W.
Almare S - Aug 2012
Algehele gradering
A pleasant stay and excellent service
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Dear Almare, a belated reply I know! I do however just want to thank you for your great review of A'Queenslin in Paarl and to tell you that if ever you come this way again, you will be welcomed with open arms! Thank you too for the full star rating. We appreciate it very much. We also have Ambiance, a 2 bedroomed Apartment in Oranjezicht, City Bowl Cape Town. Should you ever wish to return for a holiday or business, just let us know and we will go the extra mile to help you enjoy your stay.
Many thanks and kind regards, Mignon.
Tony W - Jan 2012
Algehele gradering
Will stay there again if I am in Paarl
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Dear Tony just to say that we appreciated your review so very much and hope that you will visit Paarl again soon.
We also have Ambiance Apartment, a two bedroomed flat in Oranjezicht, City Bowl Cape Town should you be coming this way in the future. You can find all the details on the Travelground website. Be assured that we will always be happy to accommodate you, whenever you are in this area.
Many thanks and kind regards, Mignon.
Melanie D - Jan 2012
Algehele gradering
Greeted with open arms and a willingness to serve.
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Dear Melanie, when are you girls coming to a concert in Paarl again? I will always remember you and the room you stayed in.
You were a pleasure to have in my home and will always be welcome.
Let me know how you are and where you are living now? Thank you too for all the stars you gave in your rating of A'Queenslin Paarl. We appreciate you!
You have no idea how much we have thought of you 2 girls through all these years!
Lots of love, Mignon
Alta V - Jul 2011
Algehele gradering
Good times
A'Queenslin Guesthouse se terugvoer
Thank you Alta, we appreciate your review. We hope we can be of service to you again in the future.
If you ever need to be in Cape Town, look on the Travelground website for Ambiance Apartment in Oranjezight, City Bowl, Cape Town. You will always be welcome.
Many thanks and kind regards, M v Wyk.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 2, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang