Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquila Private Game Reserve & Spa

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Aquila Private Game Reserve & Spa
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Lunette B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunette B

Amazing!

What a wonderful getaway. The service, food, warm pool, etc. were really amazing. Every safari trip has a different experience, which is great. Thank you for a wonderful stay.

Deon V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Dit was great.

Die diens, kos en veblyf is uit die boonste rakke.

Andre V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Wonderlike ondervinding!

Heerlike kos, fantastiese personeel. Stephen (toergids) is die beste!

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elri S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elri S

Wonderlike ervaring, rus vir die siel.

Die hele ervaring was heerlik. Die prys is nogal hoog vir 'n baie gemiddelde klas kamer, veral vir Suid-Afrikaners. Maar ek verstaan hulle maak meer voorsiening vir buitelanders. En, as mens die heerlike kos, wildritte en kostes wat dit hulle kos om al die diere te voer in ag neem, verstaan mens die prys bietjie meer. Dit was 'n heerlike naweek en my seuntjie (3) het dit die meeste geniet.

Maartin A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Maartin A

Het dit geniet maar dink nie dit was die geld werd nie.

Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Akkommodasie is goed. Etes was goed maar nie wow nie. "Game Drives" nie heeltemal aan verwagtinge voldoen nie.

Jurina V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurina V

'n Bucketlist bestemming vir elke Suid-Afrikaner.

Suid-Afrikaners word afgeskrik deur die prys vir verblyf by Aquila, maar kyk uit vir specials. As jy inagneem wat jy vir jou geld kry is dit eintlik goeie waarde vir geld. Alles is ingesluit behalwe jou drankies en koeldranke. Jy moet daar wees 12h00 en kry welkom drankies en dan n buffet middag ete, jy book dan in en het n game drive 16h30 wat 2 uur 30min is met snacks en koeldranke halfpad. Ons het 4 van die groot 5 gesien en klomp ander diere ook, letterlik 10-20 meter weg van die voerruig. Wanneer jy terug kom is daar buffet aandete. 21h00 is daar marshmallows by die bonfire. Die oggend is dit koffie en beskuit 6h30 en nog n 1h30min tot 2 ure game drive en oggend buffet daarna. Die buffets is groot met klomp heerlike opsies om van te kies (ook vegan opsies). Daar is n spa en n warm en koue swempad onderdak. En nog 2 koue swembaddens buite. Daar is baie vir die kinders om te doen soos junior rangers om ma en pa 'n bietjie alleen tyd te gee. Hulle het generators om loadshedding te bekamp en WiFi. Sal Aquila hoogs aanbeveel.

Kayleigh B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh B

Amazing fun, absolutely loved all the activities.

We saw all the Big 5, a lovely indoor spa and heated pool/sauna for the rainy day, and absolutely loved the horseback and quadbike game drives. The food was also amazing. Only recommendation would be for a minibar in the rooms.

Kerry O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry O

Fun, educational and excellent value for money.

Randal, our guide was excellent, and a pleasure to have our guide on both days. The reception staff was friendly but not well-informed about our package. Reception failed to inform us that game drive on the second day was delayed by an hour due to the heavy rain. The reception was also not well informed about our option to choose horseback safari for the second day, they insisted it was an extra R500 p/p. The bedroom was clean but the bathroom was not!

Audrey C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey C

Marvellous.

The best experience ever, first time on horseback all I can say is wow wow wow.

Gideon N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon N

Peaceful in the Karoo.

See stars.

Silen C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Silen C

In die natuur.

Die game drives maak die kostes die moeite werd (as jy by ʼn toergids is wat entoesiasties is oor sy werk).

Lee-grant B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-grant B

Tranquil surroundings allowing you to enjoy nature.

Great experience on game drive and lovely spa.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige omgewing wat jou toelaat om die natuur te geniet.

Goeie ervaring op die wildrit en by die lieflike spa.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Doris R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doris R

Great place for the first safari experience!

The hotel is great with very modern rooms and it is clean with customer oriented service. Dinner and the breakfast buffet was good with various types of food. We highly recommend the place for the first safari experience and for those people who don't have time for an extended safari in the outback.

Vanaf
Vanaf R5 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 264 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R46, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e137cc3649ccec898d89a1f404191f2720edc465f5a61f8d98d29d881f5d2943b7fca3f5d4a5b5017e15d86fa605f2573e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 180 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Off the R46 Touwsriver 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.35190051905 19.933778626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang